Old Time Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Peet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Frikkie B - Sep 2024
Algehele gradering
Gesellig.
Daleen T - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Hennie B - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig en 'n skoon kamer met heerlike warm water.
Herman B - Feb 2022
Algehele gradering
Vinnige draai in Parys.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Herman dankie julle, dit was goed om julle by ons te kon hê, julle is altyd welkom ! Dankie vir die mooi resensie !
Groete Peet & Elsa
Ella V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Ella baie dankie, dit is gaste soos julle wat ons so gelukkig maak in hierdie bedryf ! Dankie vir die mooi resensie julle sal altyd welkom wees, kom skop gou weer skoene uit asseblief !
Madelize M - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklike lekker tuisgevoel.
Christine G - Sep 2022
Algehele gradering
Slegs geskik vir oornag.
Kara V - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik, dankie, rustig.
Niek M - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende vriendelikheid en gasvryheid.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Niek julle sal altyd so welkom wees by ons! Dis mense soos julle wat hierdie bedryf so lekker maak!
Petronella B - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie rustig.
Monique O - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, rustig en gasvry.
Anette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Bo verwagting, baie gasvrye verblyf.
Celeste B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, ontspan.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Celeste, julle was vir ons ook tot groot seen!
Michelle P - Feb 2021
Algehele gradering
Very welcoming.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Michelle waardeer julle as kliënte geweldig! Julle is altyd welkom. Baie dankie vir die goeie resensie. Maak gerus weer so. Groete Peet en Elsa.
Martie E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker warm geslaap sal beslis weer gaan.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Martie, julle is altyd welkom by ons.
Groete
Peet
Danie M - Mei 2021
Algehele gradering
Kortstondig maar aangenaam, een aand geslaap.
Jaco P - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies en heel gaaf ontvang.
Nico P - Sep 2021
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Nico, ons gaste is ons nommer een prioriteit, julle is altyd welkom!
Cindy B - Apr 2021
Algehele gradering
Geniet Parys elke keer as ons daar is.
Sumei G - Des 2020
Algehele gradering
Convenient, all that you need, comfortable accommodation.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie dankie julle is altyd welkom, julle maak dit die moeite werd!
Chantel V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik
Old Time Gastehuis se terugvoer
Julle sal altyd welkom wees by ons, waardeer julle opreg !
Olga B - Okt 2020
Algehele gradering
Amazing stay.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Olga thank you for your recommendation, you guys will always be so welcome at our place.
Marisa V - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome!!
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Marisa, julle is gawe gaste en is altyd welkom by ons skoene uitskop plekkie.
Esther P - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Haai Esther, baie dankie vir jou goeie resensie, word opreg waardeer. Hoop ons sien julle weer.
Ons het egter daardie staan skerms wat vir die doel van privaatheid in die badkamers staan en dit moet net toe getrek word, maar ons sal gaste daarop atent maak, baie dankie waardeer julle ondersteuning opreg.
Goeie dag
Peet & Elsa.
Roderic V - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Haai Rod dit was lekker om julle hier te ontvang ! Baie dankie julle is altyd welkom !
Thea J - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier, met gasvrye ontvangs.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Haai Thea, dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd welkom, julle is kosbare mense.
Francois L - Aug 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Old Time Gastehuis se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die mooi verwysing. Met mense soos julle maak dit vir ons maklik en lekker! Julle sal altyd welkom wees hier.
Die plonspoel is weer in werking, so ons sien uit na die somer!
Groete daar by julle
Old Time Gastehuis
Ria V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Piet B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Peet en Elsa.
Johan B - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Haai Johan baie dankie vir die kosbare terugvoer, maar dis ouens soos julle wat dit vir ons die moeite werd maak. Onthou julle is altyd welkom ! Baie dankie.
Ulrike K - Nov 2019
Algehele gradering
Alles wat mens benodig!
Old Time Gastehuis se terugvoer
Haaie Ulrike,
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Julle was fantastiese vriende kom gerus weer ons waardeer julle!
Groete
Peet
Snyman T - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam en baie rustig. Eienaars regtig vriendelik en behulpsaam.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Snyman waardeer julle positiewe en vriendelike terrugvoer. Julle is wonderlike gaste, kom gerus weer !
Dankie Peet
Leana S - Sep 2019
Algehele gradering
Aangename atmosfeer.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Haai Leana
Baie dankie vir julle verblyf hier by ons, jammer om te hoor van die bed maar ek verstaan ook dat iemand met 'n rug probleem maar seker sukkel om op enige plek te slaap, ons sou graag dalk net persoonlik by julle dit wou hoor. Maar nietemin dankie vir jou eerlikheid. Julle is altyd welkom, julle was 'n "blessing" vir ons ! Baie dankie.
Karien V - Apr 2019
Algehele gradering
Very friendly host.
Michelle B - Nov 2018
Algehele gradering
Plat op die aarde!
Old Time Gastehuis se terugvoer
Haai Michelle, baie baie dankie. Maar onthou dis maar omdat julle so oulik is!
Jolanda V - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en lieflike atmosfeer.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Haai Jolanda, baie baie dankie julle. Maar dis omdat julle so oulik is.
Hennie T - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goeie, vriendelike diens.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Hennie dis so n voorreg om ons gaste te dien. Julle is altyd welkom.
Groete
Peet
Miekie S - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Baie baie dankie, dis omdat julle so oulik is!
Bianca B - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Beste Bianca,
Baie dankie vir jou mooi terrugvoer, dit word opreg waardeer! Maar jy moet sien hoe oulik lyk julle van my kant af!
Julle is altyd baie welkom, enige tyd.
Hannetjie D - Jul 2018
Algehele gradering
Was baie stil en lekker.
Old Time Gastehuis se terugvoer
Beste Hannetjie,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Volgede keer gee ons n groter eenheid vir jou, herinner my net asb. daarvan Hierdie winter was een van uiterstes, maar maak gerus weer 'n draai. Julle is altyd so welkom by ons!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schilbachstraat 27, H/v Schilback- en Delverstraat, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang