Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Time Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Daleen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig en ontspanne. Ons het lekker gebly, die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie B
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Veilig en 'n skoon kamer met heerlike warm water. Ons het lekker gekuier en die verblyf vir die nag was lekker en aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Vinnige draai in Parys. Ons kon afkoel in die swembad en heerlik slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peet
Old Time Gastehuis
Herman dankie julle, dit was goed om julle by ons te kon hê, julle is altyd welkom ! Dankie vir die mooi resensie ! Groete Peet & Elsa

Ella V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig. Baie oulike plek met vriendelike mense. Dis rustig en vat jou weg van die allerdaagse geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peet
Old Time Gastehuis
Ella baie dankie, dit is gaste soos julle wat ons so gelukkig maak in hierdie bedryf ! Dankie vir die mooi resensie julle sal altyd welkom wees, kom skop gou weer skoene uit asseblief !

Madelize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Gemaklike lekker tuisgevoel. Oom Peet het ons dadelik so welkom en tuis laat voel! Hy was baie besorg en het uit sy pad uit gegaan om seker te maak ons bly lekker en gemaklik. Old Time Gastehuis sal beslis ons gekose verblyf opsie wees in Parys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2022

Slegs geskik vir oornag. Baie min selfsorgfasiliteite vir kosmaak. Nie stapafstand van toerismedeel van die dorp nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Kara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Wonderlik, dankie, rustig. Ons het 'n wonderlike tyd gehad op ons wittebrood. Dankie vir jul gasvryheid. Sal beslis weer draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Uitstekende vriendelikheid en gasvryheid. Wanneer ons weer in die omgewing is sal ons vir seker weer daar oorbly, dalk sommer 'n week om die omgewing te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peet
Old Time Gastehuis
Baie dankie Niek julle sal altyd so welkom wees by ons! Dis mense soos julle wat hierdie bedryf so lekker maak!

Petronella B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Was baie rustig. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Netjies, rustig en gasvry. Dit was een van die lekkerste plekkies waar ons al gaan slaap het. Die eienaars was so gasvry en vriendelik en ons het sommer lekker geselsies aangeknoop. Dit was mooi skoon en 'n rustige area om te kon wees. Als wat mens wil hê vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Peet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schilbachstraat 27, H/v Schilback- en Delverstraat, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9f28b2156a4a8fb039f58b860f39a253ab0098feebd447d58e166ae96505d90e66989b1754b03a069e912682d275dcbe8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 27 Schilbach Street Corner Schilbach and Delver Streets 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.911589790529 27.452272474765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang