Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Transvaal Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 134 resensies vir Old Transvaal Inn
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Danelle S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S

Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, gasheer was baie behulpsaam en gaaf.

Anna K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Rustig en lekker rondloop.

Dit is 'n netjiese, skoon plek by die winkels. Jy het glad nie nodig om jou kar te gebruik nie. Net rondloop en dan lekker rus.

Talita V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Wonderlike wegbreek.

Wonderlike, skoon, netjiese blyplek. So skoon en kaggel is 'n bonus! Sal definitief weer gaan.

Jan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Baie nice gewees.

Dit was baie lekker en koud.

Hanlie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Gesellig en net wat 'n mens nodig het vir een nag se oorslaap.

Alles was perfek!

Liana V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Heerlike kuier naweek met goeie slaapplek.

Baie dankie vir alles.

Glauda G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glauda G

Heerlike kuier

Heerlik warm en snoesig.

Jeandre H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre H

Heerlik lekker sentraal en gerieflik.

Die eenheid is oud, maar skoon en netjies met lekker beddegoed en 'n baie nodige kaggel.

Tokkie T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tokkie T

Lekker plekkie.

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer kom kuier.

Jurie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Heerlike skoon kamers. Vriendelike diens.

Was heerlik. Skoon vriendelike diens. Stort sou beter wees as die bad.

Deriek S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deriek S

Lekker dankie.

Kan daar moontlik stort i.p.v. bad. Om water te spaar.

Jacques S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Was fantasties en kamers was koel en skoon in die warm weer.

Vir my pa se 65ste verjaarsdag kon ons nie 'n lekkerder naweek gehad het nie.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Andre L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Heel gerieflik.

Met ons aankoms by ontvangs moes ons 'n nommer bel. Die persoon het maar net ons kamernommer gegee en gesê die sleutel is in die deur, geen persoonlike kontak en/of diens nie.

Old Transvaal Inn se terugvoer

We have a remote check-in. It is quite a common practice in the hospitality industry worldwide.

Old Transvaal Inn
Belinda V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

It was comfortable.

Ideal for what I required.

Eleanor S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor S

Good location for visitors.

It was good. Just wish there was a fan and WiFi.

Ilse S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse S

Ideale oornag plek in Dullstroom, maar kort bietjie vernuwing hier en daar.

Dubbelbed matrasse moet asb. vervang word met stewiger matrasse; baie ongemaklik geslaap. Buite houtstoele smag na olie en omgee. Klein sepie en toilet spuitgoed sal gaaf wees. Een bedliggie het nie gewerk nie en vensterhandvatsel was gebreek. Maar verder nie sleg vir die prys nie. Bekostigbaar en skoon.

Kevin C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin C

Very average.

It was okay but not great. Room smelt of old smoke and only had a bath, no shower.

Guillaume B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Guillaume B

Nice venue.

Nice! Thank you so much!

Rudi V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Rudi V

Onvriendelik.

Met aankoms was niemand beskikbaar nie, eienaar het telefonies laat weet watter kamer was oop, en alles was onnet gelaat, vuil koppies langs die bed, nat handdoeke in die badkamer. Ander kamer was gegee, na eienaar moes kom kyk wat aangaan in die eenheid, maar die onaangenaamheid laat mens voel jy wil nie daar bly nie. Parkeerplek vir voertuie baie ongelyk met hoë hellings om 'n lae voertuig op te trek vir parkering. Geen yskas of mikrogolf beskikbaar gewees nie, eenheid nie netjies nie. Ligging wel goed, en kamers ruim met heerlike kaggel vir die koue. Dankie vir die agente se goeie kliëntediens en hulp en bystand in hierdie verband vir die aand weg wat byna in 'n nagmerrie ontaard het. Julle is ysters.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Eg F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eg F

Baie gerieflik en sentraal.

Die plek is baie gerieflik, skoon en netjies. Ons slaap baie lekker daar elke keer!

Franci V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci V

Skoon, netjies, sentraal geleë, absoluut net wat mens nodig het vir oornagverblyf in Dullstroom. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Ons was 'n groepie dames wat daar tuisgegaan het en het heel veilig gevoel. Ons bussie was onder toesig, die kamers was netjies en skoon, daar was koffie en 'n ketel en vir ons doel was die akkommodasie perfek. Het heerlik daar gekuier en sal beslis weer gaan.

Christopher C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C

10/10.

Will definitely be visiting again, Wi-Fi would've been a bonus, but even without it, will be recommending it to others.

Bets V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bets V

Heerlik en ontspannend.

Dit was baie lekker. Ons is baie vriendelik behandel en alles was skoon en netjies en veilig.

Sarel V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Comfortable.

Clean, satisfactory overnight stay.

Dalene J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene J

Was 'n baie lekker oorslaap.

Dit was slegs vir ons 'n oorslaap na 'n kuier. Sou graag wou kies tussen 'n bad en 'n stort. Kamer was lekker ruim.

Michal P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michal P

Geniet dit elke keer!

Lekker plek om te slaap en die ligging is uitstekend.

Erich V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich V

Bekostigbare, basiese verblyf.

Ideaal vir iemand wat net bekostigbare oornagverblyf soek. Die bed was gerieflik en die verwarmers en kaggel in die vertrek het baie gehelp teen die ysige koue. Geen TV in kamer, maar dit het ons nie gepla nie. Voertuie staan wel in die straat, maar daar is deur die nag 'n wag wat daarna kyk. Sal vir seker weer hier oorslaap indien nodig.

Michal P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal P

Uitstekende ligging en lekker rustig.

Het laat daar gekom en was verwelkom deur sekuriteit. Die plek is perfek om alle plekke te kan besoek en lekker rustig om na terug te kom.

Angelique P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P

Gemaklik en netjies.

Baie skoon, netjies en ons het 'n interessante geskiedenistoer by die eienaar gekry.

Susan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Gemaklik en naby alles.

Die kamers is gemaklik vir 1 of 2 nagte. Daar is baie restaurante en besienswaardighede rondom Old Transvaal Inn. Dit was stil en rustige in die tyd wat ons daar oorgeslaap het.

Deriek S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deriek S

Baie lekker gebly en alles geniet.

Sal klein yskassie baie waardeer.

Mathilda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda V

Lekker by fees gekuier.

Sal weer bespreking maak. Beslis waarde vir geld.

Lisa S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S

Baie basies, maar lekker sentraal geleë.

Ons het in eenheid nr 1 geslaap en die badkamer het slegs 'n klein badjie. Kan ongemaklik wees vir 'n groterige persoon.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle T

Skoon maar het opknapping nodig.

Die eenheid is ruim en skoon maar die badkamer het definitief werk nodig om dit op standaard te bring.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis daarvan. Groete, Munro.

Old Transvaal Inn
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Theo I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo I

Dullstroom is altyd 'n lekker plek, maar sal nie graag Old Transvaal Inn aanbeveel nie.

Ligging was goed, naby alles geleë, maar die is meer 'n plek as jy net wil slaap of vinnig deur die dorp ry en jy soek 'n goedkoop slaapplek. Kamers was nie gediens nie, geen seep in kamer behalwe handewasseep nie. Handdoeke nie ge-match soos 'n gastehuis betaam nie. Een groen, een bruin en een oranje handdoek gehad. Hul was bietjie skaam met koffie en suiker. Ons kamer was een van die "upmarket" kamers gewees. Bed en beddegoed was goed en bed het lekker geslaap. Die geyser was 'n klein geyser wat net 1 persoon toelaat om te bad, waarna jy maar moet wag dat geyser weer warm word vir die 2de persoon. Die seepbakkie teen die muur by die bad het op genade gehang. Dullstroom is 'n koue plek, veral in die winter, so mens sou graag meer matte wou hê want daai vloere kan bitter koud wees. Het 'n halwe sak hout gehad vir die kaggel en 1 fireligter wat beteken dat jy die kaggel net op die eerste aand kan gebruik. Daarna moet jy maar gaan soek vir fireligters en hout vir die tweede aand. Gordyne kan ook bietjie van beter gehalte wees, kamer word baie lig as die son opkom, so laat slaap is uit. Meeste restaurante en pubs maak maar vroegerig toe, so om 'n TV in die kamer te kon hê sou 'n pluspunt gewees het. Mens sou darem 'n TV verwag het, veral teen die prys. Ons het ook darem 'n half-uitgebrande kers gehad wat net 1 aand gehou het met loadshedding en moes maar kerse gaan koop. Die is regtig 'n low cost verblyf met net die uiterste basiese toebehore. Parkering was op die sypadjie gewees, maar darem was daar sekuriteit wat die karre kon dophou.

Coenraad G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad G

Dullstroom was 'n lekker plek met Old Transvaal as 'n sentrale plek om te bly.

Dis loopafstand van als af.

Ann V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ann V

Lekker, rustig, loopafstand van plekke.

Plekkie was lekker, netjies, kon voor die tyd inboek.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andries B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B

Was OK.

Daar is vir ons gesê dat daar privaat parkering vir voertuig en sleepwa is wat toe nie so was nie.

Marici H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marici H

Not very good. Would not recommend.

Unsure where to get the keys. There wasn't even a bar fridge to put milk or cold drinks cool. No TV for night time watching. Notice says to put towels on floor for replacing when dirty, but never got replaced. Nothing in room to help to clean up and no one to clean. Shower not working properly. The hot water does not close, must push in tap to close, but there were no instructions for this.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marissa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marissa M

Aaklig.

Glad nie lekker nie, kamer se lig het nie gewerk nie. Ek is geskuif na 'n ander kamer met 'n bad, maar daar was geen stort nie. Die kamer stink en die handdoeke stink ook. Ek sal dit glad nie aanbeveel nie!

Nicolene T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene T

Vinnige oornag benodig.

Ek sal nie Ou Transvaal aanbeveel nie. In my lewe was ek nog nooit so teleurgesteld nie. Met die aankoms het ons die ontvangs gaan soek. Ou Transvaal Inn is eintlik die winkel se naam en die so called in is The Chocolate Kitchen. Daar gaan navraag doen en daar is vir ons gesê om net om die hoek te loop en die nommer te bel wat op een van die deure is. Ons het die nommer gebel en daar is vir ons verduidelik waar ons eenheid is, julle kan maar net in gaan, dit is oop. Okay, stap in, die bed is nie opgemaak nie, vuil handdoeke hang skeef oor die stort, ongespoelde toilet, die asblik is vol chocolate papiere. Daar is koppies, suiker en koffie, maar geen ketel nie. Ek sal nie weer van die oorblyf gebruik maak nie en dit ook nie aanbeveel nie.

Marius F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Gemaklik vir 1-2 nagte.

Goed geleë en bekostigbaar.

Maynard G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard G

Sien Old Transvaal Inn binnekort weer!

Baie lekker plek. Kamers is baie netjies en skoon, beslis die moeite en geld werd. Speel gereeld Highland Gate Golf Baan en sal elke keer van Old Transvaal Inn gebruik maak.

Anna K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Dit was baie lekker en sal beslis weer gaan.

Die kamer is baie skoon en goed ingerig. Ek het net gedink dit is selfsorg en het 'n stofie of mikrogolf verwag. Maar sal volgende keer weet. Dit is in elk geval goeie waarde vir jou geld.

Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker rustig. Smaaklik ingerig.

Maklik ingeboek. Aangename atmosfeer. Ongeluk met beurtkrag net een kers vir lig. Twee gemakstoelle nie besonder gemaklik nie. Alles was skoon. Lekker sentraal en 'n aangene kuiertjie. Dankie.

Quentin S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin S

Baie sentraal geleë en goed geprys.

'n Baie lekker plek vir iemand wat nie onnodige geld wil spandeer op frilletjies nie.

Franscois M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois M

Baie gesellig.

Baie dankie vir die goeie en flink diens.

Dirk S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Oornag op pad Wildtuin toe.

Laat inklok was geakkommodeer. Wag aan diens was aan die slaap maar wakker geword om my in te boek. Nie toegespanne parkering. Op pad terug het ons die restaurant besoek, swak diens, maar die verblyf was voldoende.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Die restaurant behoort nie aan ons nie.

Old Transvaal Inn
Hester G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester G

Skoon, netjies en flinke diens.

Gemaklike plek om te oornag vir net 'n bed en ketel.

Surnei G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surnei G

Perfek vir oornag op vedere reise.

Sien sterre.

Anthony W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony W

We had a great overnight stay at the Old Transvaal Inn, would be better if there was secure parking overnight.

Room was awesome and the bed was very comfy.

Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlik en gasvry.

Baie sentraal en naby alles.

Annelda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelda V

Baie oulike plek wat mooi inskakel met die dorp se unieke geboue.

Baie tevrede met goed toegeruste kamer en geriewe sal weer kom draai.

Estie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S

Skoon, netjies. Koffiestasie. Ontvangs nie heeltyd beskikbaar.

Waarde vir geld. Skoon en netjiese kamer. Linne is lieflik. Naby alles.

Louise H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise H

Baie skoon en net wat nodig is vir 'n oornagverblyf.

Die plek is goed genoeg ingerig en skoon sodat jy 'n lekker slaapplek in Dulllstroom sal kan geniet. Dis nie ingerig vir iemand wat baie tyd by die verblyf wil deurbring nie, want daar is nie eintlik enige buite spasie waar mens rustig en privaat kan deurbring nie. Maar baie goeie waarde vir geld en gerieflik genoeg vir oorslaapplek.

Andriesa T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriesa T

Ons het lekker gekuier. Hout by kaggel was min en ons moes nog hout bykoop. Ook fire lighters om die hout te probeer aan die brand kry. Hout vreeslik dik en droog. Sukkel om te brand.

Die vrouens wat daar werk, het nie vir ons gesê dat ons self die buiteligte moet aansit indien ons in die aand inkom nie. Ons het dus daar gekom toe dit donker was en dit was pikdonker met trappe ens. waar mens niks kon sien nie. Dalk net gaste se aandag op die ligte vestig. Hoewel WiFi geadverteer word het ons nie geweet wat die password was nie. Dit word nie in die kamers aangedui of gegee nie. Ons kon dit dus nie gebruik nie.

Natasha C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha C

Perfect for an overnight stay.

We stayed for 1 night, accommodation was perfect for what we needed.

Charmaine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Goed, gemaklik, warm.

Ons het dit regtig geniet om by Old Transvaal Inn te oornag. Prys is billik en is toeganklik vir mense in rolstoele. Dit is die perfekte oornagplek vir mense wat rond toer van vroegoggend tot die aand. Die plek is sentraal geleë en maklik om te vind. Ons het lekker warm geslaap onder die snoesige duvet en die kaggeltjie was vir seker 'n bonus. Die beddegoed is van goeie gehalte. Stort is wel 'n bietjie te klein. Old Transvaal Inn sal ons vir seker weer sien. As ek 'n voorstel kan maak, kan daar 'n beter reëling oor die betalings tussen die webtuiste en Old Transvaal Inn gemaak word, ons het die volle bedrag reeds vroeër die week betaal, maar Saterdagoggend kwart oor 6 was een van die staff by die deur om die geld in te vorder. Dit was nie vir my 'n lekker manier om wakker gemaak te word nie.

Johan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Rustige oornag verblyf.

Kan gerus 'n plug bo op die tafel sit om die ketel te kan kook.

Peggy L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peggy L

Kamers netjies en gerieflik.

Die fasiliteite is regtig mooi. Ons het egter op geen stadium die eienaar gesien nie. Sleutel is net by aankoms deur werker oorhandig. Die bad was heeltemal te klein vir my man - maar hy is darem 2.1 m lank. Dit is nie 'n baie stil blyplek nie. Mens kan jou bure hoor elke keer as hulle 'n kraan oopmaak of toilet gebruik. Wat egter die slegste was, is dat ons die 2de nag moes lê en luister hoe die bure in hul dronkenskap op mekaar skree. Ordentlike lepels by ketel sou ook waardeer gewees het, plastiese lepel het gebreek eerste keer wat ons teesakkie wou uithaal.

Karin P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin P

Die akkomodasie is goed maar dit bleik die redelike pryse lok mense wat luidrugtig kuier.

Beide kere wat ons by die Inn oornag het, moes ek bure vra om asseblief stiller te kuier. Die drinkery, vloekery en bakleiery was hierdie laaste keer te erg. Dis baie jammer want die Inn bied nogal waarde vir geld.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jaco P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco P

Teleurstellend.

Eenheid bestaan uit een vertrek, was onder die indruk dit is 'n 2-slaapkamereenheid. Geen yskas, wifi of mikrogolf. Eenheid kort aandag (TLC), dubbelkragprop was foutief en onveilig, gloeilampe wat vervang moet word. Eenheid is nie waarde vir geld nie wanneer dit vergelyk word met ander verblyf in Dullstroom.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Willem B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Absoluut fantasties!

Pragtige plek. Skoon geriewe en puik diens.

Wilmie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie K

Baie aangenaam.

Die verblyf was baie aangenaam en Munro het uit sy pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak en vir ons baie interessante inligting oor die dorp en omgewing te vertel.

Johan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baia lekker en veilig, bietjie koud maar daar is darem 'n kaggel - vat genoeg hout saam

Veilig, skoon en netjies. Die bad is bietjie klein.

Charne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charne S

Baie lekker gebly.

Die kamer was netjies en skoon. Badkamer in bietjie klein en sou graag 'n yskas in die kamer wou hê, maar anders baie lekker gebly.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Parkering is gedeeltelik op die sypaadjie, gedeeltelik op die perseel. teenaan die kamers, onder beligting met 'n wag van 17h00 to 05h00

Old Transvaal Inn
Riaan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Fantastiese plek.

Baie lekker en goedkoop verblyf as jy vir een of twee aande wil oorbly.

Casey G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey G

Lovely place. Enjoyed our stay.

Enjoyed our stay. Easy late check-in and simple check out. Very centrally located.

Mattheus L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus L

Absoluut verras en bevredigend.

Perfek geleë. Die kamer was baie knus en absoluut perfek vir ons. Sal graag weer terugkeer na Old Transvaal Inn.

Carla P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Heerlik snoesig

Op 'n baie koue aand was die vuurmaakhout vir die kaggel en die warm bad baie welkom.

Mm V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mm V

Baie skoon en netjies, en sommer om die hoek van alles wat mens kan sien.

Ontvangs was flink en ons het lekker gebly. Was net te kort en moes ongelukkig die volgende dag weer vertrek. Sal definitief weer gaan.

Firn S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Firn S

Rustig, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly op die Old Transvaal Inn. Die kamertjie is baie gemaklik en meer as genoeg vir wat ons daarvoor betaal het. Die karre staan wel amper in die straat, maar daar is 'n sekuriteitswag aan diens in 'n huisie wat reg langs die karre op die sypaadjie staan. Dit is stap-afstand van Dullstroom se oulikste restaurante en winkeltjies. Vreeslik lekker gewees en so bekostigbaar! Dankie!

Johan J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Skoon, professioneel en presies wat jy verwag.

Ons het net oorgeslaap, maar daar is heelwat te doen binne stapafstand. Uitstekende waarde vir geld.

Michael V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V

Was aangenaam.

Netjies, loop afstand van winkels af.

Johan G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Not too bad.

Bedding wasn't that clean, also towels smelled. Asked the cleaning ladies next day to no prevail. First night very noisy, hardly slept. Otherwise it is okay.

Old Transvaal Inn se terugvoer

All bedding and towels are washed, dried and ironed before being used.
Fragrant washing powder, spotter (as necessary) and bleach (where required) are used.
Washing is dried outside in open air and in sunlight.
All rooms are sanitised with foggers before use. This leave rooms sanitised and with a sweet fragrance.

Old Transvaal Inn
Annel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annel V

Netjiese, skoon basiese akkommodasie, baie sentraal en gerieflik geleë.

Alhoewel baie mense meer sal verwag van akkommodasie (geen televisie, geen kamerdiens, geen restaurant, geen yskas in kamer, geen hangplek of klerehangers in kas) is dit ideaal as mens 'n gerieflike, skoon oornagplek soek terwyl jy Dullstroom besoek.

Karin P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P

Neat, clean but extremely noisy neighbours.

Our neighbours smoked and drank outside our room. Very inconsiderate.

Deon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Waarde vir geld!

Goed geleë, hoef nie te ry, vriendelike diens van almal, nagwag baie betroubaar!

Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Net 'n oornagstop gewees.

Die Old Transvaal Inn is baie netjies en skoon. Lekker geslaap, kaggel is beslis 'n pluspunt vir die kouer aande en die ruim kamer was lekker. Gerieflike blyplek.

Marnus M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus M

Baie gerieflik en lekker.

Die ligging is ideaal. Om in te boek is verwarrend aangesien daar nie ‘n ontvangs is nie.

Carien D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien D

Ons was op soek na 'n oornagfasiliteit en dus definitief voldoende vir die doel.

Goeie waarde vir geld. Die kamers baie netjies en gerieflik. Badkamer egter baie klein en kan daaraan dink om die stortgordyne met deure te vervang, terwyl die teelwerk in die stort ook aandag en skoonmaak nodig het.

Jaco S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S

Netjies, gerieflik.

Plek was netjies, eienaar was vriendelik. Moeite werd om oor te slaap op reis.

Anton B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B

Vakansie.

Kan gerus 'n TV, mikrogolfoond en 'n bar yskas in sit.

Karen H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Karen H

Lekker.

Die kamers is skoon en netjies. Maar die ekstra komberse was baie vuil. Hulle kan regtig ook nuwe handdoeke koop. Die handdoeke wat hulle gee lyk soos my vloerhanddoeke by die huis.

Anica T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anica T

Baie goed geleë, stapafstand van winkeltjies.

Ligging is goed om Dullstroom te voet te verken. Advertensie praat egter van veilige parkering terwyl kar op sypaadjie moes oornag.

Zonia G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zonia G

Baie netjies en skoon.

Pragtige plekkie en beslis die moeite werd.

Sanmari N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sanmari N

Okay vir een aand!

Kan reguit op kamer deure instap vanaf die pad. Daar is aan ons deur geklop 2 keer deur die nag deur mense wat daar rondloop.

Roy S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Roy S

Very noisy, no attempt from staff to disperse rowdy people having a party right in front of our window at 2 in the morning.

First, a mix up with payments, I paid in full and they said that I needed to pay again which I refused and showed them proof. No one was there when we arrived. We had to phone and waiting a while to get in. Bath is so small, I could not fit so I could not clean up.

Erika V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erika V

Beslis nie waarde vir jou geld nie.

Geen waaier/lugverkoeling of enige ander standaardgeriewe nie, niemand het ons ontvang, met ander woorde geen kontakpersoon nie. Jou voertuig staan in die straat, beslis nie waarde vir jou geld nie, sal nie 'n aanbeveling doen nie.

Tiaan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Tiaan S

Teleurstellend.

Het meer verwag. Plek het oopgestaan ook. Gaste het heelaand geraas. Geen veilige parkering vir voertuig nie.

Cecilia H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H

Netjies en skoon.

Kamer netjies en skoon.

Sonja E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Cosy, clean, wonderful food.

Very clean comfortable, walking distance from shops and restaurants, friendly management and overall just very good stay.

Johann D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Aangenaam en waarde vir geld.

Ligging baie goed in Dullstroom. Ontbyt by Caddyshack is ook baie heerlik. Selfs toe ons die aand ons sleutel vir 'n rukkie verlê het, het Munro ons baie vriendelik gehelp.

Jenny M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Baie lekker plekkie. Net die badkamer is vreeslik klein.

Baie rustig. Die enigste probleem was die parkeerplek - mens se kar staan basies geparkeer in die straat.

Norman S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Norman S

Very pleasant evening. Great breakfast.

Very centrally situated. Staff were very helpful and courteous. I will book and stay there again.

Koot V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koot V

Great plek.

Goeie diens en waarde vir geld.

Hans S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans S

Baie netjiese kamer en badkamer is rustic, maar dit is wat ek verwag het van 'n ou inn.

Die ontbyt was uitstekend.

Harold M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Harold M

Was n lieflike kuier.

Die ontvangs was chaos. Ons het laat arriveer en niemand het geweet van ons nie, of waarheen ons moet gaan nie. daar was n sekuriteit wag maar hy kon ons nie juis help nie. Die kamer was netjies en die kaggel was lieflik.

Elizabeth Gertruida F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Gertruida F

Fantasties en baie gerieflik.

Die ontbyt was baie lekker. Ons sal beslis weer terugkom.

Johan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Aangename, baie rustige en veilige verblyf ten spyte van die hoogseisoentyd. Vriendelike diens.

Die bad in die badkamer was redelik ongemaklik vir ons as relatief bejaarde paar. 'n Aanbeveling sou wees die omskakeling van dié bad na 'n stort.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Good day,

Thank you for the lovely review.
We do offer rooms with a shower as well.

have a super day further and safe travels.

Old Transvaal Inn
Susan S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

In a town where most of the accommodation is expensive, Old Transvaal Inn is worth every cent!

See stars.

Harry N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N

Stunning en cosy.

Wat 'n awesome klomp mense wat hierdie plek run. So behulpsaam en altyd vriendelik. Ek sal weer by hulle gaan bly.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Geagte Harry,

Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.

Groete
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Barry V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V

Baie basies, maar baie goeie waarde vir geld.

Die kamer was netjies en skoon. Die ligging is uitstekend. Geen klagtes nie. Baie goeie waarde vir geld.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Geagte Barry,
Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.
Groete
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Erika S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Heerlik, kaggel en koffie- en teehoekie is baie gerieflik.

Ons het so lekker gebly, wou nie huistoe gaan nie! Die kamers is lieflik ingerig. Mal oor die klip in die badkamers. Dit gee karakter. Ons sal definitief weer kom kuier. Tuin is beautiful, ek het baie fotos geneem om met vriende en familie te deel. Lekker ontbyt by restaurant.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Beste Erika,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer hier te verwelkom.

Groete,
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Annuscha B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annuscha B

Baie sentraal en naby aan die hoofstraat - die kamer was baie netjies en gerieflik.

Old Transvaal Inn is baie sentraal en naby aan alles in Dullstroom. Die kamer was baie netjies en gerieflik met 'n lekker kaggel en muur verwarmer vir die koue. Dit was definitief baie goeie waarde vir wat jy betaal en ek sal dit definitief aanbeveel.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Geagte Annuscha.

Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.

Groete
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Henk L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Baie netjies en gemaklik.

Maklik om in te klok al was ons bietjie vroeër, Gemaklike beddens.

Dries B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B

Het lekker geslaap, maar het breakfast gemis kombuis maak te laat oop en te vroeg toe in die aand was nie bewus gewees nie aangesien ek nie ingelig was daaroor nie.

Baie lekker geslaap en die kostes was baie billik. By ontvangs was dit bietjie deurmekaar as eerste besoeker het ek nie geweet waar om te gaan nie was later in die kroeg-area gehelp. Was nie in kennis gestel dat kombuis vroeg toemaak dus moes ek op 'n ander plek gaan kos soek. Dis al wat ek negatief kan sê, was regtig die geld werd moes ongelukkig vroeg vertrek en het die ontbyt gemis aangesien hulle eers 7 uur oop gemaak het.

Corne V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Basiese, silwerskoon sakpas-oornagfasiliteite.

Baie skoon en netjies. Bekostigbaar. Sentraal geleë.

Mike V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

'n Yskas sou baie handig te pas gekom het.

Sien sterre.

Tommie T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommie T

Baie lekker en gerieflik.

Terdeë geniet, met alle geriewe binne loopafstand.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Geagte Tommie. Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom. Groete, Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Nevashree M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nevashree M

Simple and clean budget accommodation in central town.

Lovely, central inn. A walk to all main restaurants. Very reasonable budget accommodation. Polly Potters and chocolate shop inside the Inn's restaurant. Just take some board games to entertain kids as there is no TV. Which we liked.

Wouter S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter S

Briljant.

Goeie waarde vir geld en lekker naby alles.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Hi Wouter,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is bly julle het julle tydjie hier geniet.Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
The Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Tania E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania E

Ruim, gemaklik en silwerskoon met perfekte sentrale ligging.

Alhoewel daar geen stort in die kamer was nie, was die bad perfek en water vuurwarm. Die kamer was baie ruim en silwerskoon. Gehalte van linne en handdoeke was goed en die bed gemaklik. Die vuurherd en hout wat verskaf was, was 'n welkome toevoeging op die koue aand wat ons oorgebly het. Vriendelike ontvangs. In geheel, baie goeie waarde vir geld.

Heloise V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise V

Dit was heerlik!

Die kamer wat ons in gebly het, het 'n kaggel ingehad. Geen televisie en ook nie 'n yskassie nie, maar dit was juis die hoofrede om daar te bespreek: vir rustigheid en ontspanning. Die Old Transvaal Inn is sentraal en dit maak dit maklik om Dullstroom verder te voet te verken. Dit was 'n heerlike, ontspannende ervaring. Ons dal vir seker teruggaan.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julle kuier by ons geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete, Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Dieter H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter H

Verblyf was uitstekend.

Beslis waarde-vir-geld-verblyf.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Geagte Dieter,

Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.

Groete,
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Linda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Baie sentraal geleë. Stil en rustig.

Aangename ondervinding. Sal weer enige tyd daar tuisgaan.

Old Transvaal Inn se terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer hier te verwelkom.

Groete,
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Christene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christene V

Goeie oornagverblyf.

Die kamer was mooi en skoon en die ligging was op die perfekte plek vir die Mpumalanga 400 Rally wat jaarliks in Dullstroom gehou word.

Petro O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro O

Pragtige tuine, netjies en skoon.

Ons was baie gerus met die karwag wat na ons voertuie omgesien het. Dis was egter teleurstellend dat daar geen kettel of koppies in die "budget" kamers was nie - dit word nêrens so adverteer nie eers agterna toe sien ek die verskil op die foto's en om R25 vir 'n wegneemkoffie te betaal is bietjie duur. Want dit en 'n kaggel (wat jy nie in die somer gebruik nie) is die enigste verskil in die onderskeie verblyf en die verskil in tariewe. Maar ek sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Daniel K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel K

Rustiek, skoon en goeie waarde.

Sien sterre.

Johanna H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johanna H

Vriendelik en gasvry ─ 'n oornagverblyf om kommerloos en heerlik te slaap.

Ofskoon ons vriendelik en gasvry ontvang is, was ons effens teleurgesteld in die kamer self. Ons het 'n kamer met vier enkelbeddens gehad. Daar was egter net ekstra komberse vir twee beddens. Die kamer het 'n teëlvloer wat baie koud is en mens sou verwag dat daar dan ten minste voetmatjies vir elke bed sal wees. Daar was slegs glase beskikbaar om water te drink, maar geen ketel om water te kook om bv. mens se eie koffie te maak nie. Daar was derhalwe ook nie koffie, tee, suiker of melk nie. Die drukking in die badkamerkrane is swak. Die kraan moes vol oopgedraai word, waarna die water na 'n sekonde of twee sterk uitgekom het en alles natgespat het. Die ruimte om die wasbak en die stort self was nie skoon en netjies nie. Nie een van ons het dus die vrymoedigheid gehad om te stort nie. So, al beveel ek Old Transvaal Inn as oornagverblyf, is dit met voorbehoud. In vergelyking met ander plekke waarvoor ons min of meer dieselfde betaal het, skiet Old Transvaal Inn se geriewe ver tekort.

Anelé E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anelé E

Basiese slaapplek.

Akkommodasie is basies en skoon.

Pieter L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L

'n Ketel in die eenheid sou gehelp het.

Teleurgesteld, die advertensie van verblyf op webwerf pragtig, en die werklike nie wat jy verwag het om te kry nie.

Mike R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mike R

Daar is geen veilige plek vir jou voertuig vir die aand nie. Dit word in die straat buite geparkeer.

Sien sterre.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jim L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jim L

Not quite what we expected.

Travelling by motorcycle we were greeted with the words, "They steal bikes here" and we were asked if we would like to hire an alarm. Not quite the welcome that we would have liked. We parked the bikes as close as we could next to our rooms and had no problems. The bathrooms were so small, as to be almost unusable by an adult.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie regtig wat ons verwag het nie.

Ons het per motorfiets gereis en is met die woorde, "Hulle steel motorfietse hier," gegroet en is toe gevra of ons 'n alarm wil huur. Nie regtig die verwelkoming waarop ons gehoop het nie. Ons het die motorfietse so naby as moontlik aan ons kamers parkeer en het nie probleme ondervind nie. Die badkamers was baie klein ─ amper te klein om deur 'n volwassene gebruik te word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 57 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledirylaan 62, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMmUVflZKvPWKlfGgEi7Beyvtn9VkDYlhvxzOuRfNE95vGZQOwb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 62 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418072818276 30.107753276825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang