Old Vic Traveller's Inn
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impalastraat 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Old Vic Traveller's Inn bied gasteverblyf of selfsorg en is langs 'n natuurreservaat in Mbombela (Nelspruit) geleë. Die eienaarbestuurde lodge is ideaal geleë naby die middedorp.
Verblyf by Old Vic Traveller's Inn bestaan uit verskeie akkommodasie-opsies. Die kamers is gemeubileer met óf dubbelbeddens met enkelbeddens óf stapelbeddens, en hierdie kamers het toegang tot óf 'n en suite- óf aparte badkamer. Die en suite- en selfsorgkamers het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV vir mediavermaak.
'n Paar van die eenhede het basiese kombuistoebehore, en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis waar hulle hul eie maaltye kan voorberei. Die gastehuis spog ook met 'n volledig gelisensieerde kroeg met 'n pooltafel, 'n swembad, 'n braai-area en 'n kinderspeelarea.
Vir die avontuurlustiges; die gashere het 'n privaat toermaatskappy wat verskeie toere deur die stad, die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede aanbied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Impalastraat 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Old Vic Traveller's Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impalastraat 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang