Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Village Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 69, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Old Village Lodge bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in die hartjie van McGregor en is ideaal vir óf ontspannings- óf sakereisigers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van verskeie gerieflik gemeubileerde suites wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Twee suites is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en een is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eenhede beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het lugversorging, 'n elektriese kombers warmwaterbottels, 'n haardroër en gratis WiFi.

Die eiendom bied gaste 'n gedeelde sitkamer en 'n TV met DStv-kanale. 'n Gedeelde kombuis toegerus met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser, is ook beskikbaar indien gaste 'n maaltyd wil kook. Die gastehuis beskik oor 'n swembad, skaduparkeerplek van die straat af, asook braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 69, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Village Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 69, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aacac57fe2f32a5d9def6a6a0f77e4138b03a7f8f2b54882be51da3990cbc8718c12d4851f7e387c516fc69f35e69002b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 69 Voortrekker street Mcgregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.9494474 19.8260702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang