Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oleander Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Philene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 89 resensies vir Oleander Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Esmé V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé V

Sal beslis aanbeveel.

Pragtige gastehuis. Veilige omgewing. Pragtige tuin en swembadarea. Heerlike etes. Personeel baie vriendelik en goed opgelei. Alles wat 'n mens nodig het, word voorsien.

Salmon S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmon S

Ontspannend.

Heerlik gebly! Gerieflike bed.

Barbie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbie P

Vriendelike ontvangs en diens. Aandete en ontbyt uitstekend. Skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Oornag nie weer by enige ander plek in Kimberley as by Oleander nie.

Nicolaas O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas O

Wonderful stay, best in Kimberley.

An amazing experience in Kimberley. I only stayed for one night. The service was friendly and professional. The rooms and gardens are very clean and tidy. Having the restaurant on the premises is a big plus, especially when traveling for business. This will be my choice when traveling to Kimberley from now.

Hestelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestelle V

Ek sal definitief aanbeveel!

Pragtige gastehuis, baie skoon en netjies, wonderlike diens. Die bestuurder het soveel moeite gedoen sodat ons 5 (wat oppad was na 'n troue), vroeër kon inboek om te stort. Word opreg waardeer.

Amanda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Excellent value.

Lovely. Clean. Wonderful hospitality. Very comfy bed. Definitely recommend.

Hanlie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Beste gastehuis in Kimberley.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is skoon en netjies en die kos was uit die boonste rakke. Ons bly gereeld oor by die gastehuis en sal dit vir seker aanbeveel.

Hannetjie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie P

Gerieflike oornag in 'n veilige en pragtige gastehuis.

Oleander is een van ons gereelde besoekpunte wanneer ons in Kimberley oornag. Gerieflike en pragtige verblyf met heerlike kos - aandete ook - nie nodig om uit te ry nie. Ons het een aand vroeër gearriveer as wat ons bespreek het en ons het geen probleem gehad om die datum te vervroeg nie. Baie vriendelik en hulpvaardig - baie dankie.

Adri H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri H

Orleander Guesthouse: exceptional stay!

Orleander Guesthouse exceeded expectations with its charming decor, impeccable cleanliness, and attentive staff. A delightful stay.

Lara L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara L

Safe, clean, pretty setting!

The room was very comfortable and had above and beyond amenities: international traveller electricity outlets, French press plus espresso plus instant coffee and kettle, electric blankets, shower cap, robes, lounge area, tub and separate shower, filtered water for drinking, and even a welcome sherry! I was there for work so appreciated the desk, chair and desk lamp. However, the internet was excruciatingly slow. I couldn't even send a Docusign document. I ended up tethering my computer to my cell phone as it was faster to conduct business that way. Breakfast didn't look too enticing so I gave breakfast a skip. I would recommend this place as a clean and safe environment for fellow travellers.

Veronique H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique H

Dit was voorwaar 'n fantastiese ervaring.

Die kamers is pragtig ingerig met heelwat spasie. Die personeel en bestuur van die gastehuis was vriendelik en baie hulpvaardig. Die kos was fenomenaal! Ek sal hierdie gastehuis aanbeveel aan enige iemand.

Graham M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham M

Tops.

Die kamer en badkamer is ruim.

Marina S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Fantastiese gastehuis!

Wat 'n juweel van 'n gastehuis. Beslis die beste in Kimberley! Alles was eersteklas.

Reana B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana B

Rustig, karaktervolle en ruim verblyf, met baie aandag aan detail om alles gerieflik te maak.

Gasvrou vriendelik, en het volledige inligting verskaf. Aandete en ontbyt wat op die perseel aangebied word, is heerlik. Ontbyt was ingesluit by oornagfooi. Kelners vriendelik en goed opgelei. Oleander is beslis 'n paar trappies hoër as gemiddeld.

Paul V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Meer as wat ek verwag het.

Van die aankoms, verblyf tot vertrek was een groot ontspanning met rustigheid en huislikheid gevul. Sal dit altyd as oorblyplek aanbeveel en dit nooit weer misry op my omswerwinge nie.

Marsha B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha B

Ongelooflike gastehuis.

Pragtige kamer met alles wat jou hart kan begeer. Lieflike swembad en dek letterlik 2 meter van kamer af. Uitstekende aandetes en 'n baie spesiale ontbyt. Sal nooit weer êrens anders bly nie.

Belinda J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Great.

Great, friendly good service.

Johann V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie mooi en skoon en wonderlike diens.

Ideale ligging, ongelooflike mooi kamers, fyn oog vir detail en baie professionele diens. Ek sal Oleander Guesthouse enige tyd voorstel as 'n oorslaap oasis in Kimberley vir enige reisiger.

Jasper R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper R

Heerlik vreedsaam - spoilt rotten.

Etes bly hoogtepunt. Ek was regtig aangenaam verras.

Pieter C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

'n Juweel in Kimberley.

Wat 'n verrassing! Baie netjiese plek, puik fasiliteite, uitstekende diens, goeie kos en vriendelike personeel! Ons sal vir seker terugkeer!

Amelia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V

Vriendelik, veilig en heerlike kos.

Aandete by gastehuis geëet - heerlik! Almal baie vriendelik en behulpsaam.

Louise Catherine T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise Catherine T

Amazing stay with professional service!

See stars.

Hanlie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Rustig, skoon, fantastiese etes, vriendelikheid.

Ons hele ondervinding was die beste. Van ontvangs to aandete en ontbyt. Die plekkie is baie rustig en skoon en ons sal definitief weer daar oorbly.

Jandri W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri W

Het 'n fantastiese tyd gehad.

Dekor is pragtig. Bed baie gemaklik. Kos uit 'n boek uit. Sal beslis aanbeveel.

Tertia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

Mooiste ou huis, welige tuin. Alles blinkskoon en netjies. Vriendelikste personeel.

Kamer dalk effe aan die klein kant, maar als is van die beste gehalte. Die linne op die bed was saligheid. Alles in badkamer so elegant en stylvol. Eetkamer is pragtig, met sitplek binne en buite. Dekor lyk vars en nuut. Kos was uiters goeie pryse en was vyfstergehalte. Nee wat, hierdie plek mag maar.

Ria K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Die beste!

Baie netjies! Vriendelike diens!

Sonelle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle V

Very accommodating and friendly.

Was very satisfied with my stay. Will recommend.

Dave H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H

Overnight stop-over.

Very accommodating staff and comfortable room. In-house restaurant provided easy, excellent service and food.

Wilmarene C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarene C

Puik.

Puik diens, waarde vir geld, netjies en gemaklik.

Dave M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave M

I had an excellent stay at Oleander guesthouse. The service and hospitality was very good and it was a very homely environment.

Will definitely recommend staying at the Oleander guesthouse.

Paul D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Perfect in Kimberley.

The guesthouse is located in the best part of Kimberley. The decor and comfort in the rooms were perfect. The service from the staff was excellent. The quality of food at the on-site restaurant for breakfast, lunch and dinner was amazing. The peace and tranquillity around the sparkling pool really rounded off our stay. We will definitely be back - 5-star quality and service. Well done team at Oleander.

Philip D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D

Verblyf met karakter en goeie diens.

Sien sterre.

Lindy G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy G

Netjiese verblyf met die heerlikste ontbyt!

Probeer gerus hulle Eggs Benedict! Sentrale, veilige en netjiese verblyf.

Stefanie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stefanie D

Beurtkrag is nie meer 'n verrassing nie.

Geen kommunikasie oor beurtkrag se tye nie. Geen lugverkoeling in die kamers nie met geen nagdiens wat die oorhoofse lugverkoeling kon aanskakel toe die krag teruggekom het nie. Die kamer is baie lig in die nag met geen manier om die lig uit te hou nie. Die kombuis kon geen kos voorberei tydens beurtkrag nie. Komaan ouens, beurtkrag is nie meer 'n verrassing nie!

Tess B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B

Pragtige gastehuis met vriendelike personeel.

Hierdie is 'n pragtige plek en die kos was ongelooflik lekker. Sal dit definitief aanbeveel. Die kamers is besonders.

Rion V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rion V

Honeymoon stopover.

Ons het net vir een aand by Oleander gebly, maar dit was wonderlik. Dis so lekker rustig hier en die mense wat hier werk laat jou onmiddellik tuis voel en gaan uit hulle pad uit om vriendelik te wees. Ons was tot verras met 'n bottel sjampanje by die restaurant omdat ons op ons wittebrood was. Ek sal enige tyd weer by Oleander kom bly.

Marinda R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Stukkie paradys

Baie goed toegerus, vriendelik ontvang. Etes was heerlik. Sal weer daar gaan bly as ons in Kimberly kom.

Helmien A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien A

Rustig en ontspanne.

Ons het heerlik gebly by Oleander. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kos is heerlik. Die kamers is netjies, skoon, gerieflik en voel soos huis weg van die huis.

Graeme R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme R

Gerieflike en bo-gemidelde verblyf

Verblyf is baie gerieflik met al die nodige geriewe en meer. Baie lekker restaurant op die perseel, ook 'n smaaklike ontbyt geniet.

Johan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Besonders.

Netjies, skoon en bevat alles.

Marinda R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Gerieflik en ruim en mooi.

Baie vriendelik ontvang. Die kamer is ruim met alles wat jy benodig. Etes uit die boonste rakke. Dankie Victor vir jou uitmundende diens. Sal weer daar oornag.

Elbie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L

Baie gemaklike en netjiese oornagplek.

Oleander se personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Kamer is netjies en gerieflik. Pluspunt is dat aandete ook daar genuttig kan word. 'n Heerlike oornagplek vir reisigers.

Natasha R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R

Aangenaam verras deur uitstekende gastehuis.

Gastehuis is baie mooi en skoon. Aandete en ontbyt was baie goed. Personeel baie vriendelik en professioneel.

Carla C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla C

Absolute juweel van Kimberley!

Fantastiese diens, ongelooflike kos en die mooiste kamers. Hulle sien ons beslis weer.

Betty D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betty D

Lekkerste plek.

Ons het ons kuier by die Oleander Guesthouse baie geniet. Goeie diens, lekker kos, mooi huis en kamers. Ons sal beslis hier weer oorbly. Baie dankie.

Karen W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Ongelooflike ervaring met die eerste intrapslag! Uitmuntende verblyf!

Vriendelikheid en gasvryheid van die eerste oomblik af. Verblyf en kos was uitstekend!

Valerie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie D

Fantasies.

Sal Oleander Guesthouse beslis aanbeveel. Goeie waarde vir geld, vriendelike en professionele diens. Ons het baie lekker geëet by die restaurant. Sal definitief weer daar bly.

Jeanri F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri F

Uitstekend! Beste gastehuis in Kimberley! Hoogs aan te beveel!

Skoon, netjies, modern, vriendelike personeel!

Francois B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Wow, friendly, very clean,excellent. Service and very good food.

We were welcomed like family in a very nice home. We were taken to our room above our expectations. Our dinner ─ we had very good food and excellent service. I will always stay there when we pass through Kimberly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sjoe, vriendelik, baie skoon, uitstekend. Diens en baie goeie kos.

Ons is soos familie verwelkom in 'n baie lekker huis. Ons is bo ons verwagtinge na ons kamer geneem. Ons aandete ─ ons het baie goeie kos en uitstekende diens gehad. Ek sal altyd daar bly as ons deur Kimberly gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizette B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B

Heerlik, pragtige plek, en uitstekende kos en diens!

Ons het dit baie geniet! Ons beveel Oleander Gastehuis vir seker aan vir vyfster-verblyf, diens en heerlike kos!

Rob V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob V

Nice stopover from Johannesburg area to the coast, good to visit the Big Hole.

Nice pool and good dinner opportunity onsite. Rooms are very cosy.

Ronel L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Perfek! Was heerlik.

Pragtige plek, besonder netjies met 'n heerlike, rustige atmosfeer. Personeel besonder vriendelik en gasvry. Wens ons kon langer bly, sal ongetwyfeld weer daar tuisgaan. Kon geen fout vind met die kamers, ontbyt was heerlik anders!

Susan G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Baie geniet dit was te kort.

Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant is regtig die moeite werd!

Gert R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Fantastiese en vriendelike, professionele diens, het baie lekker gebly en sal weer besoek!

Die kamer was uitstekend, netjies en smaakvol ingerig! Wat 'n uitstekende verblyf! Fantastiese diens, vriendelik en professioneel. Restaurant (aandete en ontbyt) was uitstekend en voorwaar smaaklik! Sal beslis weer besoek.

Lynette H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Oornag op pad Kaap toe

Pragtige gastehuis, ideaal vir romantiese wegbreek, goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Jaco G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Fantastiese verblyf.

Baie mooi gastehuis en modern, was baie verras met die kamer se persoonlike koffiemasjien. Baie mooi swembad en geriewe en boonop 'n uitstekende restaurant.

Nico B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Fantasties.

'n Mens kan regtig sien hoekom hul 'n 5-ster-gastehuis is.

Jessica J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica J

Gasvryheid en verblyf was asemrowend.

Hoogs aan te beveel. Heeltemal onderskat van buite af, maar met ons instap in die lieflike gastehuis, was dit net een woord: "awesome". Kamer was smaakvol gemeubeleer, restaurant en ontvangs fantasties, en om nie eers om te praat van die bostaande kos in die restaurant nie. Fantasmagories lekker gewees. Sal definitief weer gebruik maak van die gastehuis.

Rina M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Uitstekend!

Wêreld-klas gehalte verblyf.

Desmond C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond C

Very professional, comfortable, neat and tidy.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie professioneel en netjies.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Deon V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Uitstekend en baie netjies.

Baie netjiese, uitstekende diens en mense, het dit regtig geniet en sal vir seker weer daar oorbly.

Fc S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fc S

Gemaklike verblyf in Kimberley.

Alles wat jy verwag van 'n 5 ster gastehuis.

Sibongile F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sibongile F

It was beautiful and really exceeded my expectations.

It's beautiful, clean and staff very friendly.

Henry B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Tien uit tien ─ manjifiek.

Manjifiek! 100% baie lekker gebly.

Kobus V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Luuks en heerlik.

Lieflike en luukse gastehuis wat ek enige tyd sal aanbeveel. Hulle is hul 5 sterre werd. Absolute waarde vir geld. Goeie diens. Slegs 'n aanbeveling: Ek sou 'n balk met vloedliggies bokant die kos in die eetkamer aanbring sodat jy die verskeidenheid behoorlik kan sien.

Monica E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica E

Uitstekende waarde vir geld!

Gasvrye ontvangs, pragtige luukse en gerieflike kamer. Heerlike etes.

Nico & Engela D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico & Engela D

Heerlike verblyf baie goeie ervaring.

Baie netjies en heerlike atmosfeer. Luukse afwerking. Heerlike aandete asook ontbyt. Goed geleë.

Oleander Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jy Oleander gastehuis gekies het om te oornag. Ons is verheug om te hoor dat u die atmosfeer, afwerking en kos geniet het. Ons sien uit om u weer te huisves sodat ons u op die Oleander manier kan bederf!

Oleander Guesthouse
Ken R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken R

Of the 9 stops on our 30 day tour, this was the highlight!

A beautifully restored Victorian house in a lovely area. The staff were friendly and helpful and the rooms beautiful with attention to detail. Meals were of an excellent quality and we were so impressed with our first meal that we opted to have our second meal there as well. Would certainly recommend Oleander to any of our friends.

Ig S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig S

Beeldskone plek en onoortreflike diens!

Die gastehuis is werklik pragtig en elke dingetjie is op sy plek. Talitha het ons werklik bederf met uitstekende diens en heerlike kospakkies vir ons lang dag op die pad. Dit was so lekker om te kan ontspan by hierdie rustige, mooi plek na 'n lang dag op die pad.

Cathy S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S

Ontspanne atmosfeer, gawe mense en heerlike ontbyt!

Netjiese gastehuis wat jou baie meer offer as die gewone. Die ontbyt was heerlik en hul bied jou ook 'n spyskaart met heerlike geregte vir aandete asook 'n teetuin. Baie oulike gastehuis!

Thomas V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Dit was werklik vyfster.

Verblyf was werklik vyfster maar ook goed geprys.

Dennis A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis A

Ontvangs was awesome, hulle het gewag vir ons .

Ons kamer was spectacular ... wow! Daar is geen twyfel dat ons Oleander weer sal gebruik nie. Talita by ontvangs was awesome en was bereid om vir ons te wag. Die kamer was awesome. Al die ander geriewe was net van die beste. Ek sal Oleander en LekkeSlaap beslis 10 uit 10 gee. Dankie julle.

Mark Rothschild J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark Rothschild J

Good service, clean, quiet. Nice rooms. Good value.

A bit expensive, but dining is great! Dinner menu good value and well presented. Smoked salmon for breakfast! Good service, clean, quiet. Nice rooms. Enough parking. Highly recommended and after several mediocre stays in Kimberley, this will be my first choice in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie diens, skoon, stil, nice kamers, goeie waarde vir geld.

'n Bietjie duur, maar aandete is great. Aandetespyskaart bied goeie waarde en word goed voorgesig. Gerookte salm vir ontbyt. Goeie diens, skoon, stil, nice kamers. Genoeg parkeerplek. Hoogs aanbeveel en na verskeie gemiddelde blyplekke in Kimberley, is dit nou my eerste keuse vir die toekoms!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cherylene D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylene D

Van die oomblik wat ons aangekom het tot en met ons vertrek was alles 5-ster - etes uit die boonste rakke!

Die personeel is vriendelik en professioneel. Die kamers is keurig en die badkamers vlekkeloos. Ontbyt en aand etes uit die boonste rakke. Beslis die moeite werd!

Elsa M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M

'n Regte fonds in Kimberley.

Jy kan nie glo hoe mooi die plek is. Dit is skoon, ontspannend, mooi en die kos wat jy kry Is baie lekker, alhoewel 'n bietjie duur vir die normale Suid-Afrikaner om te betaal. Definitief die moeite werd en ook waarde vir jou geld.

Bridget K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K

Ons sal beslis weer daar bly.

Van die oomblik dat Martina ons by die motor ontmoet het, tot ons daar weg is, was dit 'n plesier!

Johan K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Ontbyt was baie lekker en diens puik.

Sien gradering.

Johannes V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Ons het heerlik gerus in die ontspanne, goed versorgde ruimtes.

Die personeel is geduldig, hulle gaan uit hul pad uit om die beste te gee. Alles was netjies en goed versorg - die vertrekke én die tuine. Die kamers is ruim en weelderig toegerus.

Vanessa H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

We thoroughly enjoyed our stay.

We really enjoyed our stay at Oleander and thought it was good value for money. The house is lovely with lots of history but beautifully restored. We would have liked to stay even longer.

Johann K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Vriendelike ontvangs, heerlike kos en rustige aand se verblyf.

Skoon, vriendelike mense, ongelooflike kos!

Yvonne S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne S

Netjiese verblyf.

Talitha het ons dadelik laat tuis voel. Die kamers is gerieflik en goed toegerus. Aandete was werklik keurig voorberei en smaaklik! Al wat steurend was is die los kraan in die badkamer en dat melk vir oggendkoffie blykbaar by die rekening gevoeg word.

Bianca O - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

Fantastiese ondervinding.

Baie dankie vir die vriendelike en hulpvaardige diens wat ons by julle gekry het. Vriendelike gesigte orals, heerlike kos en die mooiste omgewing. Julle sal ons definitief weer sien!

Ralph S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph S

It was great.

Nice place to stay, good value, great overall.

Motshwari M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Motshwari M

Good.

It was good to be at your place.

Denise B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Pragtige Gastehuis met wonderlike stil atmosfeer. Almal baie gasvry en vriendelik.

Oleander sien my verseker volgende jaar weer. Dit is so mooi gastehuis met die gaafste mense en die lekkerste kos. Ons verblyf was heerlik!

Denise K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K

Heerlik.

Pragtige gastehuis met die vriendelikste personeel.

Gelmer M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gelmer M

Heerlike warm kamers met vriendelike mense. "Great" ontbyt!

Baie lekker gebly. Sentraal geleë. Vriendelike mense met warm harte en warm kamers!

Heloise P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise P

Die kamer was baie stylvol en goed ingerig.

Die swembad was hemels in die hitte na 'n lang dag en almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt was ook baie lekker en oorgenoeg. Die gastehuis was puik.

Chris V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Gaste kom beslis eerste en geen moeite word ontsien nie!

Die sjef is bo-gemiddeld. Dis 'n plus dat ligte middagete asook aandete beskikbaar is. Die 2 bestuurders. Alles is keurig en rustig. Die enigste nadeel is dat ek 'n groter seleksie van kanale vir die DStv sou verwag.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carringtonweg 28, Memorial Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYjljNWU2LTc5OTYtNDVhZC04N2MyLWJjODFlZDQ0MzgwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 28 Carrington Way Memorial Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.752220203622 24.774285256863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang