Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant's Hide

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynica Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Elephant's Hide
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Phillip L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip L

Nice accommodation in Marloth Park.

Lovely stay at 3008 Olifant. Nice accommodation for a stay in Marloth. The living area in the accommodation was a bit snug, but the outdoor area was lovely.

Jaco D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Baie lekker, goeie diens, netjies en skoon.

Dit was baie lekker en gemaklik. Die stort was bietjie 'tricky' maar ons het dit reg gekry.

Juanita S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Baie lekker gewees en 'n belewenis.

Baie dankie, dit was wonderlik gewees. Wil ook dankie sê vir die huweliks-herdenking geskenkie wat vir ons gelos is, ons waardeer dit baie.

Anton V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Wonderlike basis om die KNP te besoek, en selfs om net te bly en die diere van n.

Die plekkie was regtig skoon en netjies.

Marisca C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca C

Lekker gebly, die plek is netjies en die jacuzzi is 'n bonus.

Die plek is baie kleiner as wat die fotos voorgee. Ons was 3 groot mense met 1 tiener. Dit was beknop en in mekaar se spasie. Ek persoonlik kan nie dink dat daar 6 mense kan pas nie. Slaap ja, maar leef nee. Loadshedding val onder MarlothPark 8 nie 16 nie.

Jeanine S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine S

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Huis was glad nie geaffekteer deur loadshedding nie, wat baie gehelp het, en die aircons wat kon aanbly in die hitte van Marloth was 'n seëning.

An-marie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-marie L

Dit was 'n onvergeetlike naweek. Baie dankie Lynica vir puik diens.

Ons het meeste van die tyd in die Jacuzzi spandeer, veral tydens fase 6 beurtkrag. Ons kon nie glo hoe mak die wild was nie, veral die koedoes, duikers, njalas, zebras, bloue wildebeeste, rietbokke en bosbokke. Dit het al ons verwagtinge oortref en was baie spesiaal.

Ange D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ange D

Ontspan in die bos.

Ons het die plekkie verskriklik baie geniet - alles was daar wat ons nodig gehad het. Het die jacuzzi baie geniet. Die eienaars was verskriklik oulik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak.

Daniel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Iets om te onthou.

Sal definitief Olifant aanbeveel, Lynica het uit haar pad uitgegaan om seker te maak ons is gelukkig. Lekker om sulke goeie diens te kry. En die huis met die Jacuzzi is 'n wenner. Sal weer daar gaan kuier.

Elephant's Hide se terugvoer

Daniel, dit was 'n plesier om julle te kon huisves by ons baie spesiale Olifant bos huis. Dankie vir julle kuier, so bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle enige tyd weer.

Elephant's Hide
Susan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Rustige kuier in die bos.

Huis toegerus met alles wat nodig is vir 'n rustige kuier.

Petrus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V

Baie lekker.

Baie lekker en sal aanbeveel en vir seker weer terug gaan. Beter as die wildtuin.

Melanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Fantastiese en hulpvaardige diens ontvang.

Baie lekker en rustige plek, presies wat ons nodig gehad het. Plek is skoon en netjies. Sal beslis Olifant aanbeveel vir enige iemand.

Elephant's Hide se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier Melanie en dat julle ons huisie so mooi skoon en netjies agter gelaat het. Ons deure is altyd oop vir julle!

Elephant's Hide
Karien N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N

So ontspannend. Rustig in die natuur sonder 'n TV. Elke oomblik geniet.

Olifant is 'n baie skoon en netjiese plek. Die lugversorging het baie gehelp met die warm dae. Lekker ontspan in die swembad. Wilde diere maak kort-kort 'n draai vir kossies. Die huis is netjiese en gerieflik. Ons het dit baie geniet. Kombuis kort net 'n paar Tupper-houers. Sal definitief weer gaan.

Elephant's Hide se terugvoer

Baie bly as u geniet het. Sal weer Tupper-houers insit.

Elephant's Hide
Cherees P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherees P

Gerieflike akkommodasie.

Die Olifanthuis was doeltreffend. Ons het ons kuier vreeslik geniet. Die bos het ons goed gedoen. Omdat daar net een badkamer en toilet is sal ek nie die plekkie vir meer as een gesin aanbeveel nie. Met aankoms was die kombuis se wasbak vol ou skottelgoedwater. Een klein vuilisdrom is nie genoeg nie. Gaste moet gesê word om swartsakke te bring, aangesien geen voorsien word nie. Ek moes die stort ook skoonmaak wat vol hare was. Die vloere was ook nie skoon nie. Ek sal voorstel om beter skoonmaakdienste aan te skaf. Die huis is goed toegerus met die nodige. Banke en beddens gemaklik. Baie dankie dat ons die plekkie ons tuiste kon maak.

Achard M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Achard M

Baie aangename plekkie in die bos met al die nodige geriewe.

Wonderlike verblyf gehad met al die nodige geriewe tot ons beskikking. Alhoewel die plek nie groot en ruim is nie, maak die buitebraai en lapa op vir genoeg spasie en heerlike kuierplek. Net 'n voorstel: Pad-aanwysing vanaf die hoofpad na die huis se ingang, miskien net 'n bordjie aanbring in die hoofpad. Beligting in die slaapkamers moet net bietjie sterker gloeilampe gebruik.

Elephant's Hide se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en die voorstel. Ek het nie daaraan gedink die.

Elephant's Hide
Ronel S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Dit was 'n baie lekker aand.

Alles was baie lekker, al wat 'n klein probleem was die beligting in die eenheid is baie donker sukkel as jy besig is in die kombuis met die beligting. Net nog iets wat ons opgetel het die stoofplate was baie olierig en in die boonste kamer onder die bed was 'n boek van vorige gaste.

Elephant's Hide se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk wat ons aan die beligting kan doen en vra omverskoning vir die olierige plate.

Elephant's Hide
Marelise C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise C

Awesome.

Baie dankie vir die gebruik van julle huis. Net die volgende: Die een wasbak in die kombuis se prop werk nie en water hardloop in die kas. Julle sal moet kyk na daardie kas, groot waterskade. Die lig in die lapa het nie gewerk nie. Ek sal ook voorstel dat julle net bietjie sterker ligte in die kamer sit. Verder het ons baie lekker gebly en gerus.

Elephant's Hide se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Die wasbak is regemaak, sal aandag gee aan die ligte.

Elephant's Hide
Anne-marie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie D

Heerlike ontspannende naweek-wegbreek.

3008 huis nie skoon met aankoms. Ligte in slaapkamers baie swak bedlampies. Werk nie.

Lee G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G

Enjoyed every minute of it!

See stars.

Elephant's Hide se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Elephant's Hide
Santi E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Santi E

Dit was aangenaam.

Die huis was redelik skoon. Geen televisie was 'n probleem veral aangesien dit heel naweek erg gereën het. Beddegoed was baie goed. Huis is baie kleiner as wat mens aanvanklik verwag, plus die ligging was nie heeltemal wat ons wou hê nie. Ons kon egter nie voor die tyd oordeel waar die huis is nie.

Elephant's Hide se terugvoer

Dear Santi,

Thank you for your feedback.

With regards to the size of the house, we believe that it being a double-volume, 6-sleeper unit, our pricing offers incredible value by comparison to a chalet for 2 in the Kruger Park for R1390.00 per night plus conservation fees and compared to other Marloth Park accommodation which is offered at R990.00 per night for 2 people with half the space.

We specifically advertise no TVs for 2 reasons: Our venue offers a bush break with nature and relaxation, therefore offering time away from normal life. The second reason is safety and security, as the properties are not occupied all the time, therefore, we aim to reduce security threats and increase leisure time.

Regards,
Olifant Marloth Park In The Bush

Elephant's Hide
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantrylaan 3008, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c2bbe3416eef9f8c61925d7693ece7da662e0cdb4946ae0cb2922c764235a8e1a3aa7eaa715d0e1ac777e42202b12306ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 3008 Olifant Drive Marloth Park 1902 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.344588797781 31.795520233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang