Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant's Hide

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Charnel N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Ons tyd by Elephant Hide was baie lekker en sal enige tyd weer teruggaan. Ons kuier was baie lekker. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Baie diere het kom kuier en die kinders het dit vreeslik geniet. Lynica is amazing en altyd beskikbaar om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Nice accommodation in Marloth Park. Lovely stay at 3008 Olifant. Nice accommodation for a stay in Marloth. The living area in the accommodation was a bit snug, but the outdoor area was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Baie lekker, goeie diens, netjies en skoon. Dit was baie lekker en gemaklik. Die stort was bietjie 'tricky' maar ons het dit reg gekry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker gewees en 'n belewenis. Baie dankie, dit was wonderlik gewees. Wil ook dankie sê vir die huweliks-herdenking geskenkie wat vir ons gelos is, ons waardeer dit baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Wonderlike basis om die KNP te besoek, en selfs om net te bly en die diere van n. Die plekkie was regtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisca C
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Lekker gebly, die plek is netjies en die jacuzzi is 'n bonus. Die plek is baie kleiner as wat die fotos voorgee. Ons was 3 groot mense met 1 tiener. Dit was beknop en in mekaar se spasie. Ek persoonlik kan nie dink dat daar 6 mense kan pas nie. Slaap ja, maar leef nee. Loadshedding val onder MarlothPark 8 nie 16 nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Baie lekker. Baie lekker gebly. Huis was glad nie geaffekteer deur loadshedding nie, wat baie gehelp het, en die aircons wat kon aanbly in die hitte van Marloth was 'n seëning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

An-marie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Dit was 'n onvergeetlike naweek. Baie dankie Lynica vir puik diens. Ons het meeste van die tyd in die Jacuzzi spandeer, veral tydens fase 6 beurtkrag. Ons kon nie glo hoe mak die wild was nie, veral die koedoes, duikers, njalas, zebras, bloue wildebeeste, rietbokke en bosbokke. Dit het al ons verwagtinge oortref en was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ange D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Ontspan in die bos. Ons het die plekkie verskriklik baie geniet - alles was daar wat ons nodig gehad het. Het die jacuzzi baie geniet. Die eienaars was verskriklik oulik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Iets om te onthou. Sal definitief Olifant aanbeveel, Lynica het uit haar pad uitgegaan om seker te maak ons is gelukkig. Lekker om sulke goeie diens te kry. En die huis met die Jacuzzi is 'n wenner. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynica
Elephant's Hide
Daniel, dit was 'n plesier om julle te kon huisves by ons baie spesiale Olifant bos huis. Dankie vir julle kuier, so bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle enige tyd weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynica Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 96

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantrylaan 3008, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c2bbe3416eef9f8c61925d7693ece7da662e0cdb4946ae0cb2922c764235a8e1a3aa7eaa715d0e1ac777e42202b12306ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 3008 Olifant Drive Marloth Park 1902 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.344588797781 31.795520233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang