Elephant's Hide
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Olifantrylaan 3008, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Elephant's Hide is 'n grasdak-selfsorghuisie in Marlothpark, 'n bewarea wat aan die Krugerwildtuin grens en net sowat 20 km van die Krokodilbrughek af is. By Marloth Park sal jy beslis jouself in die bosveld verloor. Vrylopende koedoes, sebras, kameelperde, rooibokke, blouwildebeeste, vlakvarke, volstruise en 'n magdom voëls is hier te sien.
Elephant's Hide bied slaapplek aan tot 6 gaste en het 2 slaapkamers, nog 'n slaapkamer in die solder, 'n oopplan-kombuis en leefarea, en 'n grasdaklapa. Die eerste en tweede kamer het dubbelbeddens en lugversorging. Die badkamer het 'n stort en aparte toilet. Die solder het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is gemaklike rusbanke in die sitarea, asook lugversorging en die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe, 'n vuurput en 'n grasdaklapa met 'n piekniekbankie. Die chalet het ook 'n swembadjie en 'n onderdak-Jacuzzi. Skaduparkeerplek word voorsien.
Elephant's Hide bied 'n ware bosveld-ervaring - diere wat jou kom besoek terwyl jy braai of jou oggendkoffie geniet, die voëltjies se gefladder en gekwetter, en die ongelooflike Afrika-sterrehemel. Ry na die Krokodilrivier om die Groot 5 te kyk of geniet 'n skemerkelkie langs die rivier en ervaar Marlothpark se kalmte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lynica Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 93
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Olifantrylaan 3008, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
- Gaste dink Elephant's Hide het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Olifantrylaan 3008, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang