Olifants River Lodge Campsite
- Kapasiteit: 360 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 8, Presidentsrus, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Olifants River Lodge Campsite is op die oewer van die Olifantsrivier langs die R555 in Presidentsrus. Dit bied 'n wegbreek in die Hoëveld.
Hierdie kampeerterrein is ideaal vir tente of karavane en het kragpunte en water. Dit is op die rivierfront en bied 4 ablusieblokke met warm water, storte en skottelgoedwasgeriewe.
Daar is 'n trouvenue, plek vir funksies en 'n groot verhitte binnehuise swembad. Gaste kan langs die rivier braai, voetslaan en visvang.
Die restaurant op die perseel bied heerlike maaltye.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 384
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Presidentstraat 8, Presidentsrus, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Kapasiteit: 360 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 8, Presidentsrus, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang