Olifants River Lodge
Beskrywing
Daar is 3 van hierdie houthuisies wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Elke huisie het 'n dubbelbed, sowel as 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n elektriese pan, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Buite elke huisie is daar 'n stoep met sitplek en 'n losstaande braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Huisreëls
- Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
- Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- 'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien daar geen skade in die eenheid is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 6 van hierdie cabanas wat elk slaapplek bied aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n ooplan-ontwerp met 'n solderkamer. Elke cabana het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat slegs geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie cabanas het 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke cabana het 'n stoep met sitplek en 'n losstaande braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
- Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
- Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- 'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien daar geen skade in die eenheid is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 2 enkelbeddens in 'n solderarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie chalet het 'n kombuisie wat met 'n elektriese pan, yskassie, mikrogolf, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie chalet het 'n privaat stoep met sitplek en 'n losstaande braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
- Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- 'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien daar geen skade in die eenheid is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 30 van hierdie woonstelle wat elk slaapplek bied aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite badkamers. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. 'n Gastetoilet is beskikbaar. Die leefarea het lugversorging en 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n sentrale etenstafel. Die kombuis lei na di esitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Elke woonstel het 'n onderdakstoep en 'n buitetafel met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
- Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- 'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien daar geen skade in die eenheid is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 8 van hierdie woonstelle wat elk slaapplek bied aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Die leefarea het lugversorging en 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n sentrale etenstafel. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel het 'n onderdag stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
- Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- 'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien daar geen skade in die eenheid is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 200 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President-straat 8, Presidentsrus, 25 km vanaf Middelburg, 1050, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang