Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olifants River Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Hercules S
1 nag
5.0
Jan 2024

Atmosfeer was rustig, lyk of mens kan rus. Dankie, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtige natuur! Ons was 'n groep vriende wat langs die rivier gaan kamp het. Die staanplekke is lekker groot op groen gras. Pragtige stap plekke en ons het in die rivier geswem. Mooi swembaddens, oulike winkel en vriendelike diens. Visse was net skaam om te byt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Awesome. Dit was baaie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Rustig, skoon en netjies. Goeie wegbreek en ontspanning.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Mooi area baie om te doen. Dankie, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda Y
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Rustig. Baie mooi plek. Baie lekker doendinge vir die kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeline V
Kort verblyf
4.4
Mei 2023

Ons het so lekker gekuier en kon nie by als uitkom wat ons daar kon doen nie. Wens ons kon nog bly. Heerlik rustig met mooi natuurskoon. Tog luuks met restaurant ens. Heerlike putt-putt en swemgeriewe. My kleinkind het ook lekker gespeel by die klimrame.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

K J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Lekker. Ons het baie lekker gekamp, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sphiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Amazing Next time I will.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 367

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 200 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President-straat 8, Presidentsrus, 25 km vanaf Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24b94847de6e46b5f01a794ffa61c064f60cca73191023a72b0931818d1c0d343fa1ffcc320cf3cdfc59ab7938eaaa061a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 President Street Presidentsrus 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761662849082 29.312489032745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang