Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olifants River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 367

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Olifants River Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Hercules S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules S

Atmosfeer was rustig, lyk of mens kan rus.

Dankie, het baie lekker gebly.

Debbie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Pragtige natuur!

Ons was 'n groep vriende wat langs die rivier gaan kamp het. Die staanplekke is lekker groot op groen gras. Pragtige stap plekke en ons het in die rivier geswem. Mooi swembaddens, oulike winkel en vriendelike diens. Visse was net skaam om te byt.

Willem G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G

Awesome.

Dit was baaie lekker, dankie.

Suzette K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K

Rustig, skoon en netjies.

Goeie wegbreek en ontspanning.

Hanlie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Mooi area baie om te doen.

Dankie, het dit baie geniet.

Amanda Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Y

Rustig.

Baie mooi plek. Baie lekker doendinge vir die kinders.

Noeline V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noeline V

Ons het so lekker gekuier en kon nie by als uitkom wat ons daar kon doen nie. Wens ons kon nog bly.

Heerlik rustig met mooi natuurskoon. Tog luuks met restaurant ens. Heerlike putt-putt en swemgeriewe. My kleinkind het ook lekker gespeel by die klimrame.

K J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
K J

Lekker.

Ons het baie lekker gekamp, dankie.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sphiwe M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sphiwe M

Amazing

Next time I will.

Liezel J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Liezel J

Dis 'n besonderse mooi plek, hulle moet net opskerp met hulle diens.

Hulle het ons na die boonste restaurant toe gestuur, toe ons daar kom was dit stik donker. Ons het toe na die bar gegaan om daar kos te bestel. Dit was ook 'n helse gemors. Die souse en bykosse was yskoud en die vleis was te gaar. Die kroegman was baie oulik en het probeer vure doodslaan maar dit was buite sy beheer.

Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 200 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President-straat 8, Presidentsrus, 25 km vanaf Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24b94847de6e46b5f01a794ffa61c064f60cca73191023a72b0931818d1c0d343fa1ffcc320cf3cdfc59ab7938eaaa061a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 President Street Presidentsrus 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761662849082 29.312489032745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang