Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olijvenhuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 272 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dorp se krag was af, maar nie teenstaande was die verblyf weereens lekker. Ja, definitief. Die lekker reënbui was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige verblyf met wonderlike mense. Sal vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alba J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig en stil met 'n pragtige uitsig op die berge! As jy die stilte van die Karoo wil ervaar, is dit die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Lekker stil en rustig. Baie lekker gebly. Lekker plaas atmosfeer. Lekker stil en rustig. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danine D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Het ons baba en tiener seun saam ons gehad en ons het lekker gekuier. Ons het lekker gebly. Loop maar met skoene aan lekker dorings daar en maak skoene skoon voor jy weer in die huisie ingaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret K
1 nag
4.6
Jan 2025

Peaceful, scenic, and excellent value for money. My stay was very enjoyable. The atmosphere was quiet and peaceful, with lovely scenic surroundings that provide a perfect retreat. The accommodation was very reasonably priced, offering great value for money. I would recommend it to anyone looking for a pet-friendly, serene, and affordable place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marita V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

Nie lekker volgens my family wat daar gebly het nie. Bespreking vir 6 gaste, 4 volwassenes en 2 kinders vir die volgende datums: 9 Januarie en 17 Januarie. Was daar niemand wat ons ontvang het nie, die sleutel was klaar en slot en ons moes dit daar los as ons vertrek. Plek skoon en alles op hul plek, maar glad nie gastehuis kwaliteit nie. Ten eerste was daar net slaapplek vir 5 persone. Kokkerotte het resies gehardloop in die kombuis. Die een plug in die kombuis hang net so uit die muur aan die drade. Die aircon wou nie werk nie. Die toilet dink ek was vir kinders, so laag is hy. Ongelukkig was ons 'n bietjie teleurgesteld. Word die plekke wat julle adverteer besoek om te kyk of hulle aan die standaard voldoen. Van die bedlinne was stukkend en die stortkop het klein stralletjies gespuit.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2025

Glad nie op standaard. Geensins lekker gebly. Plek kort ordentlike maintenance. Was nie baie netjies. Yskas nie koud gemaak. TV geen klank.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Tracy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies en gerieflik - baie dankie. Netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wouter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 272

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hopewellweg, Suid-Lemoenfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTMwM2U1LTAzNzUtNDg0Yy05YWQ4LTM0NDhkYTBiYjFhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 272 5 1 5 Hopewell Road Suid-Lemoenfontein 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.341833333333 22.631297222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang