Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive And Vine Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olga-Mari Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Olive And Vine Stay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Wondelike ligging. Almo is 'n ware gasheer.

Dit was so gemaklik by Olive and Vine Stay Apartment, dit het soos eie huis gevoel.

Vernon C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon C

Excellent accommodation.

Well equipped and located close to all the restaurants and wine farms.

Adri G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G

Pragtige plekkie, modern, rustig en heerlik gebly.

Baie vriendelik ontvang en sommer tuis gevoel. Sal Olive and Vine Stay definitief aanbeveel. Pragtige plekkie.

Petronella L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella L

Aaauuww dit was 'n wonderlike naweek.

So 'n rustige atmosfeer. Plekkie te oulik. Ons sal definitief weer in die toekoms daar wil tuisgaan.

Sandra M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Clean and comfortable.

Very comfortable, huge bed. Great shower. Well-equipped, filter coffee with a plunger (a big plus for us). There is no direct view of the olive trees and vineyards from the back door. You have to walk past the main house into the garden to get the view. It is very pretty with a small metal table and chairs provided.

Innes V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Innes V

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Die eenheid was netjies en goed ingerig. Ons sal weer daar oorbly.

Vir die toeris bied Riebeek Kasteel verskeie opsies onder andere goeie eetplekke, asook wynproe op die omliggende wynplase. Olyfboerdery maak ook 'n groot deel uit van Riebeek se samelewing.

Peter S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Very comfortable and quiet.

We stayed for 4 nights to explore the area around Riebeek Kasteel. Elmo made us very welcome. The unit is well equipped and comfortable. Just on the edge of the village, it is very quiet and convenient.

Sunel B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel B

Pragtige plekkie met 'n ietsie ekstra en spesiaal.

Bitterlik netjies en pragtig ingerig. Kerse sjokalade en 'n vars melk in die yskas is die detail wat maak dat jy terugkom.

Gerda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Wonderlik.

Vriendelik skoon netjies.

Erina D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erina D

Perfekte verblyf vir ons drie dae in Riebeek Kasteel.

Die verblyf was skitter skoon met 'n pragtige, moderne badkamer. Die beddens was gerieflik met goeie matrasse en ons het heerlik geslaap. Die toebehore in die kombuis is modern met geen gekraakte items nie. Almo was baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Sal beslis weer daar bly as ons in Riebeek Kasteel wil bly.

Eddie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie D

Great place.

It is a nice town to visit.

Amelia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M

Rustig en waarde vir geld.

Het die rustigheid en privaatheid geniet. Heerlik gekuier.

Annedi N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annedi N

Die verblyf is in 'n rustige area. Baie netjies en mooi!

Ons het heerlik gebly, net jammer dit was vir een aand. Sal beslis terug gaan. Ons was baie vriendelik verwelkom en dadelik welkom gevoel! Baie dankie Olive & Vine Stay ons het baie lekker by julle gekuier!

Jannie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Pragtige kamer.

Ons het dit baie geniet, die gasheer is baie vriendelik.

Willem L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Puik waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer gaan. Stil en rustige omgewing. Woonstel is goed toegerus en baie netjies.

Olive And Vine Stay se terugvoer

Hi Sandra. Baie dankie vir die resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Olive And Vine Stay
Elsabe B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Ons het heerlik gebly. Baie skoon daar was tot lekker bederfies vir ons. Jammer die naweek het vinnig verbygegaan.

Die gasheer se vriendelikheid het ons onmiddelik gemaklik gemaak. Dit was awesome gewees, sal weer gaan ons het heerlik geëet by die restaurante.

Bronwynne M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne M

Gerieflik met alles om die verblyf lekker te maak.

Dit is baie stil daar en die gasheer maak dit vir gerieflik.

Greg S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg S

Very pleasant and relaxing

Stunning venue. Almo is a very helpful host.

Olive And Vine Stay se terugvoer

Hi Greg. Bly jy het my akkommodasie geniet. Ek sien daarna uit om jou weer te verwelkom.

Olive And Vine Stay
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Cruythoff-straat 16, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55ead282557891d7cc9ff1a7da3bd89745ff662490fdac177ce73149d32e7640a3dcefb570c5f8575885f9a4574b499cdd95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 16 Pieter Cruythoff Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385039743748 18.912466624055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang