Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive And Vine Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wondelike ligging. Almo is 'n ware gasheer. Dit was so gemaklik by Olive and Vine Stay Apartment, dit het soos eie huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Excellent accommodation. Well equipped and located close to all the restaurants and wine farms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige plekkie, modern, rustig en heerlik gebly. Baie vriendelik ontvang en sommer tuis gevoel. Sal Olive and Vine Stay definitief aanbeveel. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Aaauuww dit was 'n wonderlike naweek. So 'n rustige atmosfeer. Plekkie te oulik. Ons sal definitief weer in die toekoms daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Clean and comfortable. Very comfortable, huge bed. Great shower. Well-equipped, filter coffee with a plunger (a big plus for us). There is no direct view of the olive trees and vineyards from the back door. You have to walk past the main house into the garden to get the view. It is very pretty with a small metal table and chairs provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Innes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Die eenheid was netjies en goed ingerig. Ons sal weer daar oorbly. Vir die toeris bied Riebeek Kasteel verskeie opsies onder andere goeie eetplekke, asook wynproe op die omliggende wynplase. Olyfboerdery maak ook 'n groot deel uit van Riebeek se samelewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Very comfortable and quiet. We stayed for 4 nights to explore the area around Riebeek Kasteel. Elmo made us very welcome. The unit is well equipped and comfortable. Just on the edge of the village, it is very quiet and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pragtige plekkie met 'n ietsie ekstra en spesiaal. Bitterlik netjies en pragtig ingerig. Kerse sjokalade en 'n vars melk in die yskas is die detail wat maak dat jy terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderlik. Vriendelik skoon netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Perfekte verblyf vir ons drie dae in Riebeek Kasteel. Die verblyf was skitter skoon met 'n pragtige, moderne badkamer. Die beddens was gerieflik met goeie matrasse en ons het heerlik geslaap. Die toebehore in die kombuis is modern met geen gekraakte items nie. Almo was baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Sal beslis weer daar bly as ons in Riebeek Kasteel wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olga-Mari Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Cruythoff-straat 16, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55ead282557891d7cc9ff1a7da3bd89745ff662490fdac177ce73149d32e7640a3dcefb570c5f8575885f9a4574b499cdd95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 16 Pieter Cruythoff Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385039743748 18.912466624055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang