Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Branch Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhard G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het oorgeslaap na 'n funksie in die omgewing. Die cottage was skoon en netjies, en die ontbyt was onverwags voorsien. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Home away from home. Vriendelike gasheer en -vrou, skoon en netjies. Ons het so lekker daar gebly, dat ons nie wou huis toe kom nie. Die eienaars gaan uit hul pad uit om alles so gerieflik moontlik te maak en ons is begroet met 'n bak vol vars vrugte, 'n verskeidenheid van ontbytpap; tuisgemaakte beskuit; 'n koffiemasjien met koffie, melk en vrugtesap in die yskas, asook eiers, gesnyde ham, kaas en muesli met jogurt. Die tuin is pragtig, die eenheid skoon en netjies. Een van die beste plekke waar ons nog in Gauteng gebly het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl
Olive Branch Cottage
Dankie Chrystelle, Sien julle weer.

Willem K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon, gerieflik, beter as enige hotel. Altyd netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gerieflik, skoon, netjies en alles wat mens benodig. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en skoon met goeie gehalte bedlinne en bed. Daar was heerlike bederfies vir ontbyt elke dag. Karl en Tracy het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer die eenheid bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Pragtige plek, voel soos huis. Baie mooi plek, skoon en netjies, stil en veilige gebied. Sal baie beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Uitstekende plek om oor te bly. Ligging en veiligheid en in baie stil gebied is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Waarde vir geld. Netjies. Stil en veilig. Ons het baie lekker gebly by Olive Branch Cottage. Die woonstel is baie netjies en skoon en die area is baie rustig en stil. Baie oulike selfhelp-ontbyt pakkies wat voorsien was. Was baie beïndruk met die plek. Ons sal nie weer iewers anders slaap as ons weer in Johannesburg-area is nie. Jy kry regtig meer as wat jy voor betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky & Kevin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Beautiful place, nice, quiet and secure. Karl kept in constant contact with us, which was great. Everything you could think of was readily available to have for breakfast, pity we had to leave so early in the mornings to enjoy it. Lovely stay, nice and comfortable, will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl
Olive Branch Cottage
Vicky was the perfect guest and it was a pleasure to host them. They are welcome back anytime.

Karla V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Wonderfully spacious and welcoming. Thank you so much for the wonderful stay! Upon arrival we were welcomed in. Thank you for catering to our every need! From ground coffee to clean bedding! The solar system made us forget about loadshedding. We appreciate all the small details and wonderful options in snacks and breakfast foods. And the beautiful garden is a plus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Netjies, skoon, gerieflik. Pragtig! Ons het heerlik gebly in hierdie baie netjiese skoon 'huisie'. Alles wat belowe was, was daar en nog meer. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl
Olive Branch Cottage
Dankie Hannelie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuperstraat 10, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd66a379cc7ff460fd6a62c145b394fa13fc79cd9a4d50d32f6cf580b7db3048fdcc0f36d3bcf3a350a62750a7c063085378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 10 Kuper Street Rynfield 1500 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.157906764604 28.347949528743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang