Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Branch

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 9 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsanckstraat 1293, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 R1 003 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Olive Branch is 'n bekoorlike en knus woonstel met 'n privaat ingang in 'n veilige gholflandgoed in Langebaan wat gerieflike selfsorgverblyf vir tot 4 gaste bied, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin of groep vriende.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Twee gaste kan op 'n dubbelslaapbank in die sitkamer geakkommodeer word. Linne, badhanddoeke en basiese benodigdhede word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea beskik oor 'n TV met Netflix en volledige DStv, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die tuin lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n privaat ingang na die woonstel, en 'n tuin met gasbraaigeriewe en buitesitplek is alles beskikbaar vir gaste. 'n Strykster, strykplank en 'n haardroër is beskikbaar. Die WiFi en die TV bly aan tydens kragonderbrekings. Die bedliggies het herlaaibare gloeilampe en daar is ook draagbare noodligte beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mariana C
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrye gasheer en gasvrou. Die verblyf was vyfster!
Sep 2024
Deon H
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters netjiese eenheid, baie skoon en goed toegerus. Uiters netjiese eenheid, baie skoon en goed toegerus.
Aug 2024
Sandra K
5.0
Uistekende verblyf! Vreeslik lekker gebly, dankie!
Aug 2024
Olivia J
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful and peaceful. Wonderful and peaceful. We enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Harried F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was so lekker rustig. Dit is 'n pragtige plekkie in 'n rustige area. Ons het lekker gebly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vogelsanckstraat 1293, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Branch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 180
R1 180 R1 003
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 180
R1 180 R1 003
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsanckstraat 1293, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d5b8ce16d891a06d2dee70d269b63d6719aa598b2509a8d70929a79711afa6732e4d5013e72b56099bfedfd5a62ca442864?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R1 003 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 1293 Vogelsanck street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.064729048448 18.045729548479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang