Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Bumble

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Barbara C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was uitstekende verblyf vir ons behoeftes. Uitstekende moderne geriewe wat my verwagting oortref het, met 'n bederf vir ons twee. Pragtige uitsig soos die foto's weerspieël in 'n stil area. 'n Juweel in Dullstroom. Ons het baie lekker gebly en ek sal dit beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Jaarlikse terugkeer punt. Rustig, familie vriendelik, gasvrou dra jou gerief en genot op die hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie nice plekkie om heen te gaan vir 'n naweek se wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arantxa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en mooi. Ons het baie lekker gebly. Dit was rustig en die diere was 'n goeie vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verity B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Brilliant. The 2 bed unit we were in is stunning on every level with all you need to make tea/coffee etc. and even items in the event of load shedding. It is not self-catering as stated, but you could even make a basic meal if you wanted to; however, Dullstroom has many restaurants etc. Janinie and family lovely even let us into the 'farming' area to see the bunnies etc. Just remember to take water; however, drinking water was supplied as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, vriendelik, rustig, puik ligging. Verblyf was puik, baie vriendelik ontvang en naby alles geleë, in die dorp maar voel asof jy buite die dorp bly, diere 'n plus vir jong kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnathan And Lizette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable stay and love the animals. Spacious, clean and beautifully decorated room. Kids loved the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Memorable, great view, comfortable. Amazing host and so kind. She let us borrow her kayak to go on the dam and her bicycles. The location is walking distance from everything in town. Your view when waking up and from the porch is something I will never forget. The best bathtub with so much space. Her farm animals are so cute and we got to play with all of them and feed the goats. You get value for money, would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hernéne D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike naweek. Gemaklike verblyf met die vriendelikste eienaars. Die eenhede was almal skoon en netjies, met die lekkerste beddegoed en warm komberse vir Dullstroom se koue. Dit is ons tweede besoek aan Olive Bumble en ons sal hulle vir seker weer gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beslis die moeite werd. Wat 'n wonderlike plek! Die eenheid is so netjies en skoon, die gasvrou is 'n regte mense mens en mens voel sommer of jy by jou eie huis bly. Die plaasdiere maak dit lekker vir kinders, die gasvrou het appels en wortels gegee sodat ons die diere kon voer. Komberse reg vir die Dullstroom weer was beslis 'n aanwins met die aand se koue wind. En die beste van als? 'n Verjaarsdag geskenk nadat ek genoem het ons kuier in Dullstroom vir my verjaarsdag. En 'n vars piesangbrood was net die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deel 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f4f3f8056bd40c26130d53716211f9996664934c7a5df3b607fe1dab74c0dfa7fab40d06d57a77660b64ba712088648ce56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 Portion 59 Grootsuikerboschkop 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.410733803652 30.102759432885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang