Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Bumble

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deel 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olive Bumble is 'n gastehuis in die hartjie van Dullstroom in Mpumalanga. Die gastehuis is op 'n 1,9 ha-plot met diere soos hasies, miniatuur bergbokke, honde, katte, perde en nog meer. Vir die kinders is daar 'n groot swaai en trampoline. Olive Bumble is geleë naby besienswaardighede soos die Dullstroom Natuurreservaat, Dullstroomdam, Dullstroom Roofvoël- en Rehabilitasiesentrum en die Verlorenvallei Natuurreservaat.

Olive Bumble het 3 selfsorgeenhede. Goue Forel is privaat en het ’n braaidek. Dit is ideaal vir ’n gesin.

Reënboog en Bruin Forel deel ’n stoep en bied ’n uitsig oor die diere. Losstaande braaiers kan vooraf gereël word. Hierdie 2 eenhede is ideaal vir groter groepe wat naby mekaar wil bly, of op soek is na apart kamers.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing, soos visvang, voetslaan, vierwielmotorfiets ry, perdry en bergfietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rodney H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, quiet and tranquil. It was nice and quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Elsa N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging, baie mooi plek, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Janine was vriendelik en behulpsaam. Alles was reg, skoon en netjies...
Sien meer
Feb 2025
Unine F
Gesin met klein kinders
5.0
Dis 'n absolute rus vir 'n mens se siel. Skoon, netjies en elke behoefte voorsien. Janine was so vriendelik en behulpsaam! Sy het selfs 'n Kersboompie...
Sien meer
Des 2024
Tanya T
Gesin met klein kinders
5.0
Hoogs aanbeveel. Fantasties. Perfek met kinders.
Des 2024
Marius D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons en die kinders het al die fasiliteite op die plot baie geniet. Vriendelike diens, pragtige uitsig en 'n rustiger atmosfeer.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Deel 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Olive Bumble het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deel 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f4f3f8056bd40c26130d53716211f9996664934c7a5df3b607fe1dab74c0dfa7fab40d06d57a77660b64ba712088648ce56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 Portion 59 Grootsuikerboschkop 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.410733803652 30.102759432885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang