Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Garden Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Byron H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie vriendelike werkers en bestuurder. Gasvryheid is tops! Baie lekker breakfast. Baie lekker. Ancilin is baie vriendelik en laat mens tuis voel. Baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Al die bokse getick. Aangenaam. Baie lekker gebly. Veilige parkering. Netjies. Vriendlike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancilin
Olive Garden Guesthouse
Baie dankie, Yolande. Hoop ek sien julle gou weer.

Duard K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Gastehuis van top gehalte, ongelukkig het ander gaste dit bietjie bederf. Verblyf was van goeie gahalte en goed toegerus met 'n yskas, TV, DSTV, eie badkamer, swembad en veilige parkering onder 'n motorafdak. Ongelukkig was daar gaste in 'n ander kamer wat tot vroeg in die oggend ure gedrink en lawaai het en veroorsaak het dat ons nie kon lekker slaap nie. Die ontbyt was van uitstekende gehalte en baie meer as wat ons vewag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancilin
Olive Garden Guesthouse
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit. Jammer oor die ander gaste wat lawaai gemaakt het. Sien uit om julle weer te ontvang.

Stephen F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Excellent and great host. My stay was excellent. The only comment I would make is that there is quite a lot of highway traffic noise for rooms facing the highway. Double glazing would probably reduce this significantly. The host was very accommodating when my travel plans suddenly changed. This was greatly appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Hulle was baie behulpsaam! En het ons regtig geakkommodeer met ons 4-jarige seun. Baie lekker, die ontbyt was heerlik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancilin
Olive Garden Guesthouse
Suretha, baie dankie vir die mooi review. Dit was aangenaam om julle hier te hê, en ek hoop ons sien julle gou weer.

Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie netjies. Het lekker gebly. Goeie verwelkoming en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Home away from home. Ons sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancilin
Olive Garden Guesthouse
Baie dankie Annemarie. Hoop ek sien julle gou weer.

Wilna S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Goeie ervaring. Olive Garden Guesthouse het ons goed ontvang. Daar is goed wat kan verbeter soos die teëls wat al bietjie gekraak en afgeleef is. Die res was alles goed. Kamer heerlik warm en warmkomberse in Bloemfontein se ysige koue winter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theo Snr G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Hulle het my daai "home from home" gevoel gegee. Ons is baie gasvry ontvang en het lekker gesels. Alles was skoon, in goeie toestand en smaakvol. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasties. Alles die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ancilin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isak de Villiers-straat 32, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNTBkOTQ1LTk2MzEtNDRmZS1hNzYyLWM4NTJlODM1YTY4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 32 ISAK DE VILLIERS STREET LANGENHOVENPARK 9330 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -29.104223088909 26.164001668854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang