Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Garden Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Yolande V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Al die bokse getick. Aangenaam. Baie lekker gebly. Veilige parkering. Netjies. Vriendlike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancilin
Olive Garden Guesthouse
Baie dankie, Yolande. Hoop ek sien julle gou weer.

Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie netjies. Het lekker gebly. Goeie verwelkoming en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Hulle was baie behulpsaam! En het ons regtig geakkommodeer met ons 4-jarige seun. Baie lekker, die ontbyt was heerlik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancilin
Olive Garden Guesthouse
Suretha, baie dankie vir die mooi review. Dit was aangenaam om julle hier te hê, en ek hoop ons sien julle gou weer.

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Home away from home. Ons sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancilin
Olive Garden Guesthouse
Baie dankie Annemarie. Hoop ek sien julle gou weer.

Wilna S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Goeie ervaring. Olive Garden Guesthouse het ons goed ontvang. Daar is goed wat kan verbeter soos die teëls wat al bietjie gekraak en afgeleef is. Die res was alles goed. Kamer heerlik warm en warmkomberse in Bloemfontein se ysige koue winter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theo G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Hulle het my daai "home from home" gevoel gegee. Ons is baie gasvry ontvang en het lekker gesels. Alles was skoon, in goeie toestand en smaakvol. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasties. Alles die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
1 nag Saam met vriende
2.6
Aug 2022

Teleurstellende ervaring. Alhoewel ons bevestiging ontvang het dat ons bespreek was by Olive Gardens, moes ons met ons aankoms verneem die plek is vol en was ons na 'n ander gastehuis, Park Living, geneem. Daar is ons nie eers gevra hoe laat ons wil ontbyt eet nie en die volgende oggend 7 uur het die dame deur die slaap, in haar nagklere, vir ons begin ontbyt maak. Die joghurt en graankos is neergesit, sonder eetgerei. Daar was nie koffie en tee nie, tot ons gevra het. Nadat sy die spek en eiers uitgebring het, het sy eers gaan roosterbrood maak.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Ancilin
Olive Garden Guesthouse
Goeie dag Henriette Ek is baie jammer dat julle n slegte ondervinding by die ander gastehuis gehad het. Maar ter versagting vir myself, wil ek net byvoeg dat ek julle baie tegemoet gekom het deurdat ek ten minste, na amper 2 jaar, nog steeds bereid was om vir julle akkommodasie by n ander gastehuis te betaal. Ek het nie eers n persentasie van die bedrag vir myself gehou nie. Meeste gastehuise het nie die kliënte wat in lockdown bespreek en betaal het, se geld terug betaal nie. Ek is teleurgesteld dat jy nie die probleem self met my bespreek het nie maar eerder besluit het om my naam skade te doen. Gaan kyk gerus na al my reviews dan sal jy sien dat ek net tevrede en gelukkige gaste het. Ek doen regtig die moeite om die ekstra myl vir al my gaste te loop. Geniet die dag.

Gerhard J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Goed genoeg vir een nag se oornag. Die ontbyt was baie goed en sekuriteit is goed. Die bed was een van die hardstes wat ek nog op geslaap het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancilin
Olive Garden Guesthouse
Goeie môre, Gerhard, baie dankie vir die mooi resensie. Al die matrasse is Cloud Nine. Ek is jammer as dit ongemaklik was vir jou. Geniet die dag.

Nico-ben D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Gemaklik. Ancilin was meer as vriendelik en hulpvaardig, alles was netjies en skoon! En die ontbyt was heerlik! Sal graag weer hier bly as ons deur Bloemfontein gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ancilin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isak de Villiers-straat 32, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNTBkOTQ1LTk2MzEtNDRmZS1hNzYyLWM4NTJlODM1YTY4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 32 ISAK DE VILLIERS STREET LANGENHOVENPARK 9330 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -29.104223088909 26.164001668854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang