Olive Grove
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Annemarie B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Janine D - Jun 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Olive Grove se terugvoer
Thank you Janine, hope to see you soon again!
Roland S - Mei 2024
Algehele gradering
Het self 'n plek wat ek Air BnB het, moes net bietjie wegbreek.
Olive Grove se terugvoer
Baie dankie, Roland! Bly jy het lekker gerus hier by ons!
Nicolaas B - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Olive Grove se terugvoer
Thank you Nicolaas, it was a pleasure to have you here!
Roger S - Mrt 2024
Algehele gradering
Very clean, all the facilities needed were available, owners most accommodating.
Olive Grove se terugvoer
Thank you, Roger. Look forward to seeing you again!
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste diens.
Lees meerOlive Grove se terugvoer
Baie dankie Pierre, dis so lekker om te hoor ons gaste het hulle verblyf geniet!
Theunis S - Mrt 2024
Algehele gradering
A super place to stay. Highly recommended.
Olive Grove se terugvoer
Thank you for the kind words, Theunis. I am so glad you enjoyed the stay. It was just a pleasure to host you!
Irene A - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek was meer as tevrede met my kuier en ek beveel dit aan.
Olive Grove se terugvoer
Baie dankie, Irene! Hoop om julle gou weer te sien.
Alyssa A - Mrt 2024
Algehele gradering
Peacefully amazing.
Olive Grove se terugvoer
Thank you, Alyssa! It was a pleasure to host you. Hopefully, you can fit in a swim on your next visit.
Michelle T - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar te bly!
Olive Grove se terugvoer
Baie dankie, Michelle. Dit was net 'n plesier om julle gasvrou te wees. Julle is welkom om weer hier te bly as julle in die Kaap is!
Liezle B - Jan 2024
Algehele gradering
It was amazing.
Olive Grove se terugvoer
Thank you Liezle, so glad you enjoyed your stay. Will gladly host you guys again!
Mearl J - Jan 2024
Algehele gradering
We were received well, we enjoyed our stay.
Olive Grove se terugvoer
Thank you, Mearl! It was lovely to meet you. We hope to see you again soon!
Jerome K - Jan 2024
Algehele gradering
Winkels is nabygelee en baie toeganklik.
Olive Grove se terugvoer
Baie dankie Jerome! Julle was wonderlike gaste!
Francois A - Feb 2024
Algehele gradering
My privaatheid stel ek hoog op prys en waardeer wanneer my gasheer dieselfde waarde.
Olive Grove se terugvoer
Francois, baie dankie vir die terugvoer, kliënte diens vir my baie belangrik en ek sal dit baie waardeer as jy vir my die punte kan uitlig waarop ek kan verbeter om die verblyf van toekomstige gaste te verbeter asb.. In terme van waarde vir geld, watter veranderinge sou jy voorstel om dit te verbeter? Ek waardeer jou insette. Baie dankie.
Gerhard O - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was rustig en privaat.
Olive Grove se terugvoer
Gerhard, baie dankie vir die terugvoer. Wat se voorstelle het julle om die 'value for money' te verhoog? Baie dankie.
Zane E - Des 2023
Algehele gradering
Value for money.
Olive Grove se terugvoer
Thank you Zane, it was a pleasure to host you! Look forward to seeing you again.
Chris W - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable and peaceful.
Olive Grove se terugvoer
Thank you, Chris. We are glad that you enjoyed your stay!
Patrick Jay P - Des 2023
Algehele gradering
Home from home!
Olive Grove se terugvoer
Thank you Patrick Jay! Hope to see you again soon!
Natascha P - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful hide away near the sea - great value and great host.
Olive Grove se terugvoer
Thank you Natasha, it was a pleasure to host you! Hope to see you again!
Jean W - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, die dame was baie behulpsaam en gasvry.
Lees meerOlive Grove se terugvoer
Baie dankie Jean, dit was net n plesier om jou as n gas te he! Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Nicole A - Jun 2023
Algehele gradering
Great stay.
Olive Grove se terugvoer
Thank you Nicole, it was a pleasure to host you. We would gladly welcome you back.
Steve T - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect place.
Olive Grove se terugvoer
Hi Steve, Thank you, it was a pleasure to host you. Look forward to see you soon again!
Wayne H - Mei 2023
Algehele gradering
Olive Grove got my stamp of approval.
Olive Grove se terugvoer
Thank you Wayne. Look forward to seeing you in the summer.
Lize J - Mei 2023
Algehele gradering
5/5, would definitely recommend!
Olive Grove se terugvoer
Lize, thank you for your kind words. We appreciate the feedback. It was a pleasure to host you.
Justin R - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect with everthing you need.
Olive Grove se terugvoer
Justin, thank you for the kind words, it is much appreciated.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-singel 24, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang