Olive Grove Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deborah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Nico B - Aug 2024
Algehele gradering
Dee is a great host, ons sal enige tyd weer teruggaan, hierdie is 'n juweel!
Elaine L - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik net jammer meeste winkels maak nie oop op Maandae of Dinsdae nie.
Cornell L - Aug 2024
Algehele gradering
Tranquility at its best! Beautiful and private.
Hein L - Jun 2024
Algehele gradering
Too short!
Jaco T - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig, gasvry en sentraal gelee!
Barry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Great cottage, well situated. A very pleasant stay.
Mariette D - Jan 2024
Algehele gradering
Best stay of my life.
Judy V - Des 2023
Algehele gradering
A stunning place to stay in Prince Albert. So close to restaurants, shops, etc.
Frik V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het, winter en somer.
Zhane M - Okt 2023
Algehele gradering
Charming cottage in a beautiful town.
Lees meerOlive Grove Cottages se terugvoer
Thank you Zhane for taking the time to give us such a great review, we really appreciate it.
Looking forward to welcoming you again sometime. Dee
Tanya H - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful, comfortable, perfect!
Olive Grove Cottages se terugvoer
Tanya, thank you so much for taking the time to do a review and what a wonderful review it is.
So happy you enjoyed Olive Grove Cottage, you were a pleasure to host and we hope to see you again.
Dee
Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful, clean and cozy accommodation.
Cindy R - Apr 2023
Algehele gradering
Food for the soul.
Morne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf in 'n baie skoon en goed toegerusde huis met 'n lieflike tuin en stoep.
Nicolene V - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Morkel B - Des 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Fanie T - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, privaat en vriendelike diens.
Michelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë en absoluut pragtig.
Lees meerIsabel O - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome place to stay.
Anneke M - Aug 2022
Algehele gradering
Great.
Maria O - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier in 'n pragtige dorp.
Mandy C - Jul 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
Rita F - Apr 2022
Algehele gradering
'n Juweel in die middel van die Karoo!
Anel D - Apr 2022
Algehele gradering
Wat 'n besonderse ervaring ─ ons sal definitief weer hier tuisgaan. Die aandag aan die kleinste details is ongekend!
Elaine E - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely peaceful cottage, well situated near centre of town.
Deon D - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek in die middel van Prins Albert.
Armand O - Jan 2022
Algehele gradering
The best.
Pieter D - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike blyplek en gasvrye ontvangs.
Andree T - Jun 2022
Algehele gradering
Rustigheid binne-in die dorp.
Lees meerEsmè S - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike dorp en aangename verblyf by Olive Pip.
Julius Z - Mei 2022
Algehele gradering
True gem.
Lourene H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en rustige atmosfeer.
Lees meerAldo A - Okt 2021
Algehele gradering
5-Star plus accomodation, felt special, will be back.
Reinhardt S - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging en pragtige plek.
Johan C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Absoluut heerlik gebly.
Johan A - Aug 2021
Algehele gradering
Bliss!
Olive Grove Cottages se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write such a lovely review. I am so glad you enjoyed your stay with us and hopefully there will be a next time.
Willem D - Aug 2021
Algehele gradering
Olive Grove Pip, privaat, gesellig, perfek geleë.
Lees meerLiezel P - Jul 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Vyf-ster.
Craig W - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige kothuis met groot tuin in die middel van die dorp.
Mardonet C - Jun 2021
Algehele gradering
Ons verwagtinge is heeltemal oortref!
Ps E - Mei 2021
Algehele gradering
Ruim, skoon, aangename atmosfeer.
Lees meerSchalk P - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelikheid, hulpvaardigheid, netheid, buitengewone gasvryheid.
Andre M - Mei 2021
Algehele gradering
Little Pip is die perfekte blyplek vir twee op Prince Albert.
Lees meerLydia M - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Herman L - Apr 2021
Algehele gradering
Very much impressed with quality of accommodation and friendliness of the hostess.
Olive Grove Cottages se terugvoer
So glad you enjoyed yourselves and thank you so much for taking the time to do a review.
Jani S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon in 'n rustige omgewing.
Talita V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Carol S - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent, upmarket accommodation, would highly recommend if visiting Prince Albert.
Judy B - Okt 2021
Algehele gradering
Delightful little cottage.
Bruce B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Elsa S - Des 2021
Algehele gradering
Friendly host. Set in a beautiful garden.
Liezel F - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige eenheid, luukse gevoel. Groot tuin met swembad.
Matty T - Okt 2020
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Elrika E - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Cecilia V - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Ryan J - Feb 2020
Algehele gradering
Our stay was fantastic!! Great location, peaceful and fantastic host!!
Reinier E - Feb 2020
Algehele gradering
‘n Wonderlike vakansie.
Christelle F - Mrt 2020
Algehele gradering
Was heerlik, baie netjies en skoon en baie gasvry ontvang.
Hennie B - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam, baie netjies en skoon met ekstra detail.
Liezl B - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding!
Lees meerNadia T - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, great location.
Alexia M - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful house with all imaginable luxuries.
Amanda S - Okt 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Ilse S - Aug 2019
Algehele gradering
Everything is well presented and thought out.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles vertoon goed en is goed deurdink.
Was mal oor die plek en sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ilze S - Sep 2019
Algehele gradering
Spotless, luxurious accommodation in a beautiful garden setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Silwerskoon, luukse verblyf in 'n pragtige tuin.
Luukse beddegoed en linne wat jou bederf laat voel. Lieflike tuin-uitsig. Was mal oor die instapstort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 89, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang