Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 65 resensies vir Olive Grove Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nico B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Dee is a great host, ons sal enige tyd weer teruggaan, hierdie is 'n juweel!

Wat 'n 'lekker' slaap was dit nie! Hierdie plek is 'n juweel met ongelooflike aandag aan detail, al die klein dingetjies wat dit aangenaam maak, bv. Olive se eie olyfolie, skerp messe, hout en aanstekers, etc. etc. Great hosts.

Elaine L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L

Heerlik net jammer meeste winkels maak nie oop op Maandae of Dinsdae nie.

Heerlik gebly in Olive Grove. Wonderlike gasvrou en kothuis is pragtig en gerieflik.

Cornell L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell L

Tranquility at its best! Beautiful and private.

Really lovely little cottage to stay in and beautiful. It was really peaceful and private.

Hein L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L

Too short!

Absolutely beautiful cottages. Well designed with top finishes. Very well equipped with every detail one could think of and more. Great service and communication from the host.

Jaco T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T

Heerlik rustig, gasvry en sentraal gelee!

Dit was 'n plesier om Prins Albert te besoek en om by die Olive Grove Cottage te kon oorbly. Deborah was 'n absolute ster en het verseker gemaak ons was gemaklik en gelukkig. Olive Grove Cottage is baie sentraal gelee en stapafstand van lekker restaurante, galerye, winkels en die museum. Sal vir seker Olive Grove aanbeveel.

Barry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

Great cottage, well situated. A very pleasant stay.

We had a fabulous stay. Beautiful cottage in a lovely garden with a pool. Will definitely go back!

Mariette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Best stay of my life.

Dee is an amazing host. Olive Grove is a lovely place in the heart of Prince Albert. The decor is stunning and I can't wait to be back at Olive Grove as soon as possible.

Judy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

A stunning place to stay in Prince Albert. So close to restaurants, shops, etc.

It was our first visit to Prince Albert, and it was a very special one too! Our host could not have been more helpful and even booked a meal at a restaurant that night. The room was beautifully decorated, and a big bonus for me was a lovely pool to swim in on the meticulously kept grounds. We should have stayed longer. Highly recommend!

Frik V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het, winter en somer.

37°C toe ons arriveer, kamer lekker koel gehou deur Dee, baie dankie.

Zhane M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhane M

Charming cottage in a beautiful town.

We stopped over in Prince Albert for one night on a road trip. I wish we had stayed longer, just so we could lounge around this beautiful space. The cottage at Olive Grove Cottages is spectacular. The garden is beautiful, tended with such loving care. Everywhere you look is a pretty space. The location is great, we walked to a stunning restaurant just down the road. We will definitely be back for a longer stay. Di is a wonderful host.

Olive Grove Cottages se terugvoer

Thank you Zhane for taking the time to give us such a great review, we really appreciate it.
Looking forward to welcoming you again sometime. Dee

Olive Grove Cottages
Tanya H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H

Beautiful, comfortable, perfect!

Dee is such a wonderful host! Great communication, and she made sure we were comfortable and had everything we need. The accommodation at Olive Grove Cottages is so beautiful, and has everything you need for self-catering. There is also a beautiful garden and a lovely space to relax outside. I would definitely recommend it.

Olive Grove Cottages se terugvoer

Tanya, thank you so much for taking the time to do a review and what a wonderful review it is.
So happy you enjoyed Olive Grove Cottage, you were a pleasure to host and we hope to see you again.
Dee

Olive Grove Cottages
Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Beautiful, clean and cozy accommodation.

Lovely cottage set in a beautiful garden and well equipped. Dee is a very friendly hostess. Lights on during loadshedding was a plus.

Cindy R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy R

Food for the soul.

We had a wonderful stay at Olive Grove Cottage. The cottage is well-equipped, comfortable and welcoming. The location is very central and we could walk to various restaurants and sights that this beautiful town has to offer. I highly recommend Olive Grove Cottage.

Morne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Lieflike verblyf in 'n baie skoon en goed toegerusde huis met 'n lieflike tuin en stoep.

Die Olive Grove is definitief die moeite werd vir 'n naweek kuier in Prins Albert, die huis is baie skoon, netjies en goed toegerus. Die huis het 'n heerlike stoep en n baie lekker braai-area wat op die pragtige tuin uitkyk. Die kamers is baie netjies en goed toegerus. Ons gasvrou, Dee was ook 'n plesier om mee te werk.

Nicolene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Ongelooflik.

Die akkommodasie is privaat met alles wat jy nodig het. 'n Mens kan maklik hier bly vir 'n week. Sal definitief weer die akkommodasie kies as ek die geleentheid kry.

Morkel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel B

Onvergeetlik.

Dee van Olive Grove het goed gekommunikeer en ons het baie lekker gebly.

Fanie T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Pragtige plek, privaat en vriendelike diens.

Die Cottage is goed toegerus, selfs met beurtkrag. Lekker privaat en binne loopafstand van die meeste plekke in Prins Albert.

Michelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Gerieflik geleë en absoluut pragtig.

Dit is min wat 'n mens by iemand anders se huis in loop en onmiddelik tuis voel. Dit was hoe dit gevoel het om by Olive Grove Cottages ontvang te word. Die huis is toegerus met alles wat 'n mens nodig het en boonop absoluut pragtig. Ek en my man het Prins Albert as deel van ons wittebrood besoek en Olive Grove Cottages was die perfekte verblyf om by te ontspan en herlaai. Ons sal beslis binnekort weer 'n bespreking maak!

Isabel O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel O

Awesome place to stay.

The cottage was clean and had everything you need, and more. The quality of products is good and we enjoyed our stay.

Anneke M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

Great.

Goeie waarde vir geld. Goed bestuur. Kwaliteit en ligging onverbeterrlik. Sal kan aanbeveel.

Maria O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria O

Dit was 'n heerlike kuier in 'n pragtige dorp.

Olive Grove is werklik goeie waarde vir geld. Mooi dekor met aandag aan detail. Goeie voorsiening vir krag gedurende beurtkrag. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Beveel dit beslis aan.

Mandy C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C

We really enjoyed our stay.

The attention to detail in the cottage made it a pleasure to stay there and we will certainly return in the near future!

Rita F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

'n Juweel in die middel van die Karoo!

Pragtige goed toegeruste eenheid in uitstekende ligging. Gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam. Goeie aandag aan detail soos kwaliteit linne, heerlikste beskuit, melk in die yskas en vars vrugte. en n Nespresso masjien. Daar is ook n 'smart TV' in die kamer, so jy kan Netflix kyk in die bed.

Anel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Wat 'n besonderse ervaring ─ ons sal definitief weer hier tuisgaan. Die aandag aan die kleinste details is ongekend!

Oliver Grove Cottages is perfek in terme van ligging en die algehele selfsorg-ervaring. Dit is 'n pragtige plek ─ letterlik niks het ontbreek nie.

Elaine E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Lovely peaceful cottage, well situated near centre of town.

Olive Cottage is a beautifully restored, comfortable cottage in the heart of Prince Albert. Our hosts went the extra mile in making us feel welcome. We had a peaceful stay in lovely surroundings.

Deon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Pragtige, rustige plek in die middel van Prins Albert.

Rustige atmosfeer en 'n mooi swembad wat baie goed was met die hittegolf! Dee was baie hulpvaardig en vriendelik.

Armand O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand O

The best.

The most friendly host, Dee. Thank you for our stay in the most awesome cottage. Modern stylish and just a must when you are planning to stay in Prins Albert. Go on book it. Better than the photos first place ever on the web page, I can say it.

Pieter D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Lieflike blyplek en gasvrye ontvangs.

Vyfsterverblyf in prentjiemooi Prins Albert. Die gasvrou Dee het ons voor ons aankoms gekontak en aangebied om te bespreek vir aandete. Die kothuis is ten volle toegerus, baie smaakvol ontwerp. 'n Plek waar mens 'n paar dae wil kuier.

Andree T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andree T

Rustigheid binne-in die dorp.

Vriendelike gasvrou wat uitstekend kommunikeer. Daar is alles en nog meer wat jy nodig het vir selfsorg verblyf. Dit was skoon en netjies en gerieflike ligging om die dorp te voet te verken. Ons het in die kleiner plek van die 2 gebly. Dit het slegs 'n buite kombuis en eettafel op 'n groot stoep met 'n dak, wat ons gerieflik gevind het, maar kan dalk 'n probleem wees as die weer nie saam speel nie.

Esmè S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmè S

Lieflike dorp en aangename verblyf by Olive Pip.

200% Waarde vir geld by Olive Pip. Soveel ekstras, vars blomme, melk in yskas, sambreel, espresso-masjien en koffie. Lieflike tuin. Vriendelike ontvangs, dankie Dee.

Julius Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julius Z

True gem.

Everything was so tasteful with all the extra small touches to make us feel very welcome. Lovely hostess who was friendly and very helpful. Will definitely return, please just wash curtains, they don't belong in such lovely accommodation.

Lourene H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lourene H

Baie vriendelike ontvangs en rustige atmosfeer.

Olive Grove het al ons verwagtinge oortref, heerlike stoeparea, smaakvolle dekor en die lekkerste, groot badhanddoekke en dik badmatjies! Die goeie beligting wat dikwels ontbreek, was ook 'n plus. Baie goed toegerus van braaihout tot coffeepods en 'n suurlemoen wat gereed gelê het op die snyplank! As ek iets kan aanbeveel is dit buiteligte. Dit was baie donker en moeilik om ons pad tussen die bome te vind na ons gaan uiteet het. Die parkering was in die erf maar, teenaan die straat en die muur en hek betreklik laag, so was nie juis veilige parkering nie. Alles in ag genome sal ek Olive Grove definitief aanbeveel. Baie netjies en n ware toevlugsoord.

Aldo A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo A

5-Star plus accomodation, felt special, will be back.

Most friendly on arrival, never seen such a spotless, cosy accommodation before. Waffle-weave, white towels, heated towel rail, a real spoil. the garden and patio were so beautiful, relaxing with great birdlife. No unnecessary frills and dust-collectors. Looks far better in real life, than in pictures.

Reinhardt S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt S

Perfekte ligging en pragtige plek.

Dorothy en Daniël is so vriendelik en het aan elke detail gedink om die plek so mooi as moontlik te maak met al die geriewe wat mens benodig. 'n Bonus is die heerlike tuisgebakte beskuit. Ek sal in geen ander plek in Prins Albert bly nie.

Johan C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie vriendelik ontvang. Absoluut heerlik gebly.

Die "attention to detail" het my beslis opgeval. Ongelooflike linne! Ons sal beslis weer hier wil oorbly. Baie dankie.

Johan A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Bliss!

Amazing! Dee and staff at Olive Grove made our stay in Prince Albert an unforgettable experience. Highly recommend staying at their slice of paradise.

Olive Grove Cottages se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write such a lovely review. I am so glad you enjoyed your stay with us and hopefully there will be a next time.

Olive Grove Cottages
Willem D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Olive Grove Pip, privaat, gesellig, perfek geleë.

Heerlike gesellige kamer met koninggrootte-bed, groot genoeg badkamer (met groot stort, toilet en wasbak), en klein kombuisie met mikrogolfoond, yskassie, koffie, teen en suiker, en heerlike beskuit. Die groot onderdakstoep met gesellige meubels verdubbel mens se ruimte, en die groot netjiese tuin gee mens ruimte. Ons was in die kleiner eenheid, en dis ver genoeg van die groter gastekamer dat mens nie eers daarvan bewus is nie, maar naby genoeg dat as dit 'n groepbespreking was, dit kon werk. Die gastehuis is in Kerkstraat (die hoofstraat), en binne stapafstand van restaurante, die hotel, gallerye, ens. Dee is 'n fantastiese gasvrou.

Liezel P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Absoluut fantasties. Vyf-ster.

See is 'n ongelooflike gasvrou, baie vriendelkk en behulpsaam. Ons huisie was knus en skoon en ons is bederf met heerlike beskuit. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Craig W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W

Pragtige kothuis met groot tuin in die middel van die dorp.

Net wat jy nodig het vir 'n Prins Albert-wegbreek. Kothuis met groot tuin vir ontspan by swembad, maar in die dorp naby al die restaurante en besienswaardighede. Gasheer en gasvrou, Dee, was altyd beskikbaar en baie vriendelik met raad.

Mardonet C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardonet C

Ons verwagtinge is heeltemal oortref!

Deborah is die vriendelikste mens en het werklik aan elke klein detail gedink in hierdie plekkie. Sy het gereeld seker gemaak of alles nog reg is en vir ons die beste plekkies uitgewys om na toe te gaan. Ek sal enige tyd iemand aanbeveel om by Olive Pip te bly. Dit is stil en rustig hier, perfek vir enige iemand wat bietjie die stad se onrustigheid wil ontsnap!

Ps E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ps E

Ruim, skoon, aangename atmosfeer.

Ons het nie besef dat daar 'n Cottage en Pip is nie. Ons het bespreek met die Cottage ingedagte soos op die advertensie se foto, maar daar is ook die Pip wat aansienlik kleiner is waar voor ons toe bespreek is - onwetend dat daar 'n verskil is. Ons gasvrou het egter voorgestel dat ons in die Cottage bly omdat daat geen ander bespreking was nie en ons wou 4 nagte bly - dit was baie gaaf van haar en ons is so bly dat ons daar kon bly. Die Pip sou net te beknop gewees het vir 4 nagte.

Schalk P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P

Vriendelikheid, hulpvaardigheid, netheid, buitengewone gasvryheid.

Hulpvaardigheid en gasvryheid is uitstaande. Netjiese en hartlike kothuisie.

Andre M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Little Pip is die perfekte blyplek vir twee op Prince Albert.

Little Pip is 'n heerlike kothuis in die sentrum van Prince Albert, maar tog heeltemal privaat, met 'n uitsig op 'n rustige en goed versorgde ou olyfboord. Die uitleg is baie prakties en die binnenshuise versiering getuig van besondere goeie smaak. Die groot onderdak kuierstoep het alles wat nodig is om lekker te ontspan en te ontlaai, met 'n ketelbraai en gemaklike banke en stoele. Dis beslis ons keuse as ons Prince Albert weer (hopelik binnekort) besoek.

Lydia M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Fantastic!

Owner so friendly and helpful, even assisted to unpack our car. This place is heaven, can really recommend if you need to get away from the city! Will be back.

Herman L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Very much impressed with quality of accommodation and friendliness of the hostess.

Convenient, excellent accommodation. We enjoyed our stay here.

Olive Grove Cottages se terugvoer

So glad you enjoyed yourselves and thank you so much for taking the time to do a review.

Olive Grove Cottages
Jani S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani S

Netjies en skoon in 'n rustige omgewing.

Baie lekker gebly by Olive Grove. Oulike kothuis, skoon en baie mooi ingerig. Die eienaar was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Talita V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Fantasties!

Lekker naby als in Prince Albert, baie netjies en mooi decor.

Carol S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

Excellent, upmarket accommodation, would highly recommend if visiting Prince Albert.

Our hosts were very friendly and accommodating, everything was of the finest quality plus the setting was idyllic and yet in the centre of town. The cottage was tastefully decorated and furnished with generous extras supplied. We would definitely return.

Judy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

Delightful little cottage.

Very attractive presentation and enjoyed the fact that we could choose to cook indoors or outdoors on the patio.

Bruce B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B

Fantastic.

The only improvement to suggest would be for the owner to offer a cleaning once a day to clean dishes and make beds.

Elsa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa S

Friendly host. Set in a beautiful garden.

We booked for four nights. I recommend to book for two nights only, as the space gets cramped and the cutlery etc. really is not enough, unless one washes it the whole stay.

Liezel F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel F

Pragtige eenheid, luukse gevoel. Groot tuin met swembad.

Little Pip is 'n pragtige, smaakvolle eenheid met 'n luukse gevoel, geleë in 'n groot tuin met swembad. Baie rustige omgewing. Vriendelike gashere, baie behulpsaam. Ekstras soos beskuit, 'n suurlemoen vir drankies, heerlike stortseep, shampoo en conditioner, besonderse handdoeke maak hierdie verblyf ekstra spesiaal.

Matty T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty T

Wens ons kon langer bly!

So lekker ontspan! Vriendelike mense. Baie netjies en mooi! Alles was perfek! Ons kom weer!

Elrika E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika E

Ons het heerlik gebly!

Die huisie is ruim en het alles wat jy nodig het. Die eienaar het aandag gegee aan details soos vars blomme, melk in yskas, lekker beskuit en koffie. Ons het baie lekker gekuier en sal dit aanbeveel.

Cecilia V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Fantasties!

Dit was sielverkwikkend!

Ryan J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan J

Our stay was fantastic!! Great location, peaceful and fantastic host!!

Our stay was wonderful and the cottage and gardens were beautiful! The host was superb with great communication and attention to detail offering us wine and fruit. If you are doing any self-catering, the kitchen is small with no sink. The lady did however clean items for us daily and if needed something cleaned we used the bathroom basin. Thanks Deborah for a wonderful stay!!

Reinier E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier E

‘n Wonderlike vakansie.

Ek en my vrou het n paar dae weg gesoek waar ons net kon rus en herlaai. Dee en Daniel was ongelooflike gaste en het uit hul pad uit gegaan om dit so lekker as moontlik te maak. Die huisie was net wat ons wou gehad het, en die mooi tuin en koel swembad was die kroon van die naweek. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier!

Christelle F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Was heerlik, baie netjies en skoon en baie gasvry ontvang.

Pragtige plek, smaakvol en baie netjies en skoon.

Hennie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Aangenaam, baie netjies en skoon met ekstra detail.

Die eenheid is pragtig ingerig, smaaklik, skoon en die perfekte oornag. Lugversorger is 'n wenner in stil, rustige omgewing.

Liezl B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Fantastiese ondervinding!

Olive Grove Cottages oortref alle verwagtinge. Die plekkie is soos 'n oase in die woestyn. Vreeslike detail en ekstra moeite in die kamers en kombuise met pragtige linne. Varsgebakte beskuit in die kombuis saam met 'n keuse van koffies en tees en selfs vars vrugte op die tafel met jou aankoms. Olive Cottages was net een nag op ons reis na die Kaap maar ons sal beslis volgende keer sommer 'n paar dae daar oorbly. Rustig en pragtig met heerlike koel swembad om die dag se ver ry vanaf Gauteng af te spoel. Baie vriendelike eienaar. Ons sien julle vir seker weer.

Nadia T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Beautiful, peaceful, great location.

Beautiful place with everything you need, walking distance to lovely places in town. Dee and her family are so welcoming and the pool was very refreshing after a long day of traveling.

Alexia M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexia M

Beautiful house with all imaginable luxuries.

This was such a lovely stay and I could have stayed forever! Thank you, Dee and Daniel, for making our little holiday so special. Highly recommended!

Amanda S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Ontspannend.

Baie mooi en netjiese plek wat goed ingerig is. Lekker gekuier en sal beslis weer hierso bly.

Ilse S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Everything is well presented and thought out.

Loved the place and will certainly come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles vertoon goed en is goed deurdink.

Was mal oor die plek en sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ilze S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S

Spotless, luxurious accommodation in a beautiful garden setting.

Luxurious bedding and linen made one feel pampered. Lovely view into garden. Loved the walk-in shower.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Silwerskoon, luukse verblyf in 'n pragtige tuin.

Luukse beddegoed en linne wat jou bederf laat voel. Lieflike tuin-uitsig. Was mal oor die instapstort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba12dd8b8a7f3d90bbcaa68ab1948d017d70afc6b5a0a513da5c9311e3de8084971f464fe34da8edecb7ce4c9dc83b258601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 89 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.221673975285 22.029072118386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang