Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Soos by die huis. Baie lekker, pragtig en beskik oor alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oasis in the Karoo. Beautiful cottage in a gorgeous garden. Attention to all the right details - recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Wat 'n oulike plekkie. Baie skoon en netjies. Pragtige tuine en jy het totale privaatheid. Ons het baie lekker gebly. Dee, die gasvrou, het aan alles gedink wat jy nodig kon hê, selfs swemhanddoeke. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik net jammer meeste winkels maak nie oop op Maandae of Dinsdae nie. Heerlik gebly in Olive Grove. Wonderlike gasvrou en kothuis is pragtig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dee is a great host, ons sal enige tyd weer teruggaan, hierdie is 'n juweel! Wat 'n 'lekker' slaap was dit nie! Hierdie plek is 'n juweel met ongelooflike aandag aan detail, al die klein dingetjies wat dit aangenaam maak, bv. Olive se eie olyfolie, skerp messe, hout en aanstekers, etc. etc. Great hosts.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornell L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tranquility at its best! Beautiful and private. Really lovely little cottage to stay in and beautiful. It was really peaceful and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Too short! Absolutely beautiful cottages. Well designed with top finishes. Very well equipped with every detail one could think of and more. Great service and communication from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great cottage, well situated. A very pleasant stay. We had a fabulous stay. Beautiful cottage in a lovely garden with a pool. Will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik rustig, gasvry en sentraal gelee! Dit was 'n plesier om Prins Albert te besoek en om by die Olive Grove Cottage te kon oorbly. Deborah was 'n absolute ster en het verseker gemaak ons was gemaklik en gelukkig. Olive Grove Cottage is baie sentraal gelee en stapafstand van lekker restaurante, galerye, winkels en die museum. Sal vir seker Olive Grove aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Best stay of my life. Dee is an amazing host. Olive Grove is a lovely place in the heart of Prince Albert. The decor is stunning and I can't wait to be back at Olive Grove as soon as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba12dd8b8a7f3d90bbcaa68ab1948d017d70afc6b5a0a513da5c9311e3de8084971f464fe34da8edecb7ce4c9dc83b258601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 89 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.221673975285 22.029072118386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang