Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove Cottages

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Grove Cottages bied oulike gaste-eenhede in die bekoorlike dorpie Prince Albert.

Olive Grove Cottages bestaan uit 2 eenhede wat tussen 2 tot 4 persone kan akkommodeer, en die 2 eenhede kan ook saam bespreek word vir 'n groep van 6 persone.

The Grove Cottage is 'n ruim kothuis met 2 slaapkamers en 2 badkamers wat ook 'n leefarea en 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg het. Die kothuis het lugversorging en het 'n knus houtkaggel vir koue winters. Die kothuis het ook 'n privaat braai-area en boma.

Die oopplan Olive Pip-eenheid het 'n privaat ingang en het gemaklike lugversorging. Die eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n privaat badkamer. 'n Yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n houtkaggel is in die eenheid beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, onomheinde swembad, en veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Troeteldiere wat goed gedra word slegs op versoek toegelaat.

Olive Grove Cottages is ook stapafstand vanaf plaaslike eetplekke, galerye en winkels in die dorp. Die dorp bied 'n verskeidenheid doendinge om te geniet, soos wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk, en om geskiedkundige besienswaardighede te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 65 resensies vir Olive Grove Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 89, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Grove Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba12dd8b8a7f3d90bbcaa68ab1948d017d70afc6b5a0a513da5c9311e3de8084971f464fe34da8edecb7ce4c9dc83b258601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 89 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.221673975285 22.029072118386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang