Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 276 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chantoné F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vreeslik lekker en rustig. Een van die beste oornag verblyfplekke waar ons al gebly het. Die oom en tannie is vreeslik aangenaam en ons het sommer lekker gekuier. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Chantone, baie dankie. Ja, dit is nou maar so dat sommige gaste soos familie hier weggaan en jy voel sommer hartseer dat hy nou ry. Dankie vir jul lekker kuier.

Bernice B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker verblyf. Baie lekker kos. Baie rustig, netjies. Uitstekende diens. Baie lekker kos. Al 3 keer daar en sal elke keer weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Dit is elke keer vir ons baie aangenaam om ons ou kliente terug te ontvang. Sien weer!

Herby G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspanne. Skoon, netjies en vriendelik. Baie gasvry en lekker Karoo kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Baie dankie. Waardeer jou mooi woorde baie. Groete

Leslie G
1 nag
4.8
Jan 2025

Heerlike verblyf en gasvryheid. Kan plaasverblyf aanbeveel aangesien jy 'n anderkant van die lewe sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Leslie, baie dankie vir die mooi beskrywing en woorde. Almal sien dit nie so nie.

Tanja K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Mooiste gaste plaas. Pragtige plek met so baie om te sien, die bed in eenheid 11 kan falk reggemaak word of vervang word. Verder was alles perfek! Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Baie baie dankie dat jy hierdie probleem aanspreek. Ek weet nie eens dat daar 'n probleem met die bed is nie. So dankbaar dat een van die gaste vir my daarvan in kennis stel. Waardeer. Gee dadelik daaraan aandag. Groete en hoop ons sien julle weer.

Berco V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Vinnig maar baie lekker. Sou graag langer wou bly. Baie lekker gebly, wens ons was vroeër die dag hier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Berco dit 'n rede om weer te kom kuier.

Jonathon W
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

We will not return. We were in Chalet 1. Noisy knocking roof fan in the main bedroom, filled with mosquitoes, had to ask for spray and Tabart. Lots of upgrades needed. Tiles broken. Very shabby. On a positive note: 1. It would be a great farmyard experience for children, with the geese, sheep, and donkeys roaming freely. 2. Upgrades are badly needed. 3. Staff are friendly, meals were acceptable, and the service was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Jonathon, thank you for your review. We are new owners, and we know there is a lot of work, which we cannot do everything in a year's time. We are busy taking it step by step. The mosquitoes are a plague, and we did everything to get it under control.

Jeanette S
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

Beslis aan te beveel. Goeie waarde vir geld. Gasvrou baie vriendelik. Heerlike boerekos. Rustige atmosfeer.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Baie dankie, waardeer. Kom kuier net weer vir ons.

Justin R
1 nag
5.0
Des 2024

Peaceful and delicious! Professional and friendly staff. It is a 3 star establishment, but that Karoo lamb 'boerekos' deserves another two stars as far as I'm concerned!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Thank you Justin, maybe you were a little bit hungry, hahaha! But this I appreciate very much, it is hard work in a 42 degrees kitchen. And this review of yours makes my day.

Marlene S
1 nag
5.0
Des 2024

Memorable ervaring! Wonderlike ervaring, verwelkomend, perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 276

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lombaardskraal, N12, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNTk5NTFhLTM5NmUtNGE1My05OGM3LTVmNjE2Mzg3OTdmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 276 5 1 5 Lombaardskraal N12 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.506721353386 22.582098416394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang