Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Hill Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Derik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 100 resensies vir Olive Hill Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wayne C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C

Great value.

I was happy with all aspects of my stay. A thumbs up from me.

Johan J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Soos verwag. Dankie.

Baie goed, baie dankie!

Celia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V

Rustig, vredevol, vriendelike diens, beveel Olive Hill aan.

Baie lekker gerus, was moeg ná lang reis. Ruimte van kamer, gasvryheid van eienaar, vars melk, heerlike decaf koffie, beskuit, vars vrugte, kon nie vir meer vra nie.

Debby D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby D

Organised, clean, efficient.

Everything we needed was in the room, clean and efficient.

Roelien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Rustig.

Het baie lekker gebly, netjies, skoon en uit die besige stad uit.

Luanne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne V

Divine self-catering accommodation for our family.

We had such a lovely stay at Olive Hill Country Lodge. Our host was very accommodating and friendly. The rooms were very comfortable, and we didn't need anything. Our girls also had a great time playing around the property. Very neat and comfortable.

Ettie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettie S

Pleasant, peaceful and refreshing.

Very nice, secure, peaceful and affordable place away from the suburbs. We had a pleasant stay, enjoyed nature and music from birds. We took a walk and explored the farm and animals. I would recommend this place to everyone who wants to take time away from the noise. It's refreshing and a nice place to destress.

Tom C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom C

Perfect stay over!

Lovely setting, friendly host. Well-equipped rooms. Great value!

Suzanne J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne J

Ons sal Olive Hill Country Lodge enige tyd aanbeveel.

Ja baie baie! Ons was vriendelik ontvang in 'n skoon en gesellige wooneenheid.

Leon L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Heerlik en rustig.

Weg van die lawaai en gedreun van verkeer.

Liza M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Was daar vir 'n troue en Olive Hill was naby die venue.

Goeie diens met lekker bederfies van vrygte, yogurt, plaasmelk en beskuit.

Kimberley D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley D

Clean and comfortable overnight stop.

Extremely clean and comfortable, the room was everything we needed for a quick stop through Bloemfontein. The host was very good and there was nothing I feel could have been improved on.

Pierre C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C

Baie lekker gebly.

Dit was skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Baie dankie aan die verblyf.

Alex H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex H

Well equipped unit - very good for overnight stay.

Excellent, all clean and very well equipped.

Johan Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z

Heerlik oorgebly.

Indien jy van Suid na Noord reis, moet nie via die M10 ry nie. Benader vanaf N1 afrit 202. Al langs die M10 is 'n absolute hool!

Mauritz M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz M

Baie mooi en rustig.

Sien sterre.

Meyer B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Meyer B

Nie heeltemal na ons verwagting nie.

Ek is nie 'n persoon om te kla oor verblyf nie, maar om oor te bly in Bloemfontein in die winter as dit -4 grade is, verwag ons ten minste warm komberse op die beddens. Met die aankoms was daar nie warm water nie. Gelukkig het die gasheer dit reggestel. Die gasheer het ons ook nie ingelig dat alles die volgende oggend sou vries nie. Daarom het ons geen water die volgende oggend gehad om te stort of tande te borsel nie. Geen water was ook beskikbaar in die yskas as 'n alternatief nie. Daar het ook die hele nag 'n hond geblaf.

Igna G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Igna G

Pragtig!

Pragtige plek! Goeie ontvangs en baie gemaklike en skoon verblyf! Pragtig.

Taryn K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn K

Relaxing and peaceful bliss.

Magical farm stay. So peaceful after long drive. Our host had fruit cereal and lovely rusks waiting for us in the room. Such a lovely treat.

Helena J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Comfortable and quiet with good facilities.

We very much enjoyed our stay. The accommodation is set in a lovely garden just outside Bloemfontein. It was well secured and a peaceful spot. We used the small kitchen to make a family meal and were very comfortable.

Hugo Amos V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Amos V

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons het heerlik gekuier, gerieflik en skoon kamer.

Christine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Peaceful and comfortable.

Water pressure was a problem in the morning when everyone needed to shower. There was hardly any water coming out of the showers. Other than that, it was really a lovely place to stay!

Rochelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B

Vredevolle plaas atmosfeer.

Ruim kamers, netjiese kwaliteit beddegoed. Oulike welkomspakket met koekies, beskuit, vrugte en melk in die yskas. Vriendelik ontvang deur die eienaar.

Piet S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Kamer was netjies en skoon.

Baie rustige omgewing.

Pierre C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Baie mooi en netjies.

Het lekker gebly, als skoon en netjies en baie vriendelike diens.

Tinus B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

Ons nuwe tussen stop.

Hierdie plek is ongelooflik mooi en baie goeie waarde vir geld. Die kontinentale ontbyt is meer as net 'n kontinentale ontbyt. Mens kry graankos, yogurt, vrugte, beskuit en ontbyt koekies. Ons sal defnetief weer die plek besoek.

Mariana K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K

Verblyf uit die boonste rakke!

Al ons verwagting is oortref - ons het regtig lekker gebly.

Hannelie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Out of the city accommodation.

Friendly, clean and affordable. It is a great place to stay when you visit Bloem.

Mia P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia P

Netjiese, smaakvolle, vriendelike oornagstop. Definitief waarde vir geld.

Dit was 'n heerlike verassing om so plekkie te vind. Vriendelike diens en heerlike verassing dat daar nie net koffie en tee voorsien word nie, maar ook vars melk, vrugte, lekker beskuit, appels en graankos vir ons vroeë oggend vertrek. Sal weer daar oornag.

Sandra E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Comfortable beds and room, a very pretty garden which was soothing after a long journey.

We enjoyed our stop at Olive Hill, the building and garden are beautiful. I enjoyed sitting out under the stars. The milk and snacks provided were much appreciated. Thank you for a comfortable night.

Braam D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam D

Goeie, luukse verblyf.

Ongelukkig is daar probleem met klankdigting van kamers. Met raserige bure wat tot laat gekuier het, het dit ons verblyf bederf. Hierdie was kontrakteurs wat nie ander gaste se rus in ag geneem het nie. Duidelike reëls moet deur eienaar aan alle gaste deurgegee word oor geraas en rusverstoring.

Belmare S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belmare S

Perfekte half-way stop.

Daar is 'n paar klein goedjies wat ek voel kan verbeter (maar het dit direk met eienaar bespreek). Die verblyf is netjies en skoon. En die feit dat daar matras protectors op die beddens is, maak dat ek die klein goedjies heeltemal verbykyk - baie dankie daarvoor. Ons het lekker gebly. Die toegeruste kombuisie is perfek vir 'n vinnige aandete of ontbyt.

Pieter O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O

Baie vriendelik ontvang en die plek was baie goed voorberei.

Baie goed geleë en af vanaf die hoofroetes om 'n lekker stil nagrus te hê. Lekker plaasatmosfeer.

Hanlie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

'n Pragtige eenheid, pynlik netjies! Lieflike tuin! Baie goeie waarde vir geld.

Olive Hill is pragtig en word baie goed in stand gehou.

Keith S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith S

A beautiful setting. Such a pity about the noise.

In spite of the above, we could hear every word spoken next door. They woke up at 04:15 and that woke us up. To be fair, the other units may not have this problem. It seems that the walls don't go right up to the roof.

Andriette P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andriette P

Baie lekker gebly, rustig en stil omgewing.

Eenheid was netjies, ruim en van goeie gehalte. Aandag kan net gegee word aan die matte, deure en mure wat 'n goeie skoonmaak benodig. Baie lekker gebly, rustig en stil omgewing.

Chris V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V

Sal nie weer besoek nie.

Netjiese, skoon verblyf, maar die oggend voor ons vertrek was daar geen water nie.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mari F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F

Ons kom definitief weer.

Ons het baie welkom gevoel. Baie moeite is gedoen. Ons het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap.

Anthony B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Very comfortable overnight stay.

Well received and well organised, thank you Derik.

Anthony B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Very Comfortable.

A comfortable stay and well-appointed room.

Louis C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Aangenaam.

Baie vriendelike mense. Lekker gebly en gekuier.

Marcel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

Oornagstop.

Eienaar was baie vriendelik en die kamers is mooi en skoon.

Ronwyn V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronwyn V

Beautiful surroundings.

Host was most helpful in getting generator going because of electricity supply issues in the area.

Corné V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné V

Bly altyd hier in Bloemfontein.

Skoon, gerieflik en lekker plaas-gevoel.

Hennie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Heel aangenaam.

Ideaal vir oorslaap.

Yolandi C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Fantasties.

Wat 'n aangename ervaring! Vriendelike ontvangs, stil plaasatmosfeer, mooiste skoon en netjiese kamers. Ons sal vir seker weer by julle oorslaap!

Yolande K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Pragtig

Ideale oornagstop. Kamers en tuin is pragtig. Die badkamers is uitsonderlik! Kombuisie het alles wat mens benodig. Daar was selfs melk/graanvlokkies/beskuit/koekies/vrugte vir eie ontbyt in kamer.

Alex B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex B

Baie lekker, netjies en tog na aan winkel sentrums.

Lekker plattelandse atmosfeer en tog naby aan die stad.

Ilonka K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka K

Baie netjiese oornagplek.

Pragtige, netjiese plekkie met alles wat jy benodig. Was so beïndruk! Selfs eetgoed, pap, vrugte, melk in die yskas. Beslis ons oornagplekkie van nou af.

Lorraine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V

Kamer was great. Wou braai. Daar was braaiers maar niks anders nie. So kon nie braai nie. Geen hout, rooster ens nie. Sou lekker wees as hulle dit daar gehad het.

Kamer was baie netjies. Tuine mooi. Lekker geslaap en veilig gevoel. Baie sentraal geleë.

Pieter D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Perfek vir oornag.

Baie vriendelike en aangename plek. Kliëntediens uitstekend.

Nanette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette V

Dit was baie skoon en netjies.

Dit is nie in 'n baie lekker area geleë nie.

Mari M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mari M

Skoon en netjies, maar...

Ons het net na 12 uur by Olive Hill aangekom, met aankoms was ons kamer nie gereed nie en kon toe eers 13:00 in die kamer inboek. Die kamer was wel baie mooi skoon gewees en die plek is baie mooi, die stoep is 'n pluspunt. Probleme wat ons ondervind het wat vir ons onaanvaarbaar was: Ons het daar ingeboek omrede ons 'n troue in die omgewing gehad het. Toe ons wou regmaak en stort vir die troue was daar geen water gewees nie. My ma het net genoeg water gekry om haar hare te was by die wasbak. Dit het ons gekos om na 'n ander gastehuis te gaan om daar te gaan stort vir die troue. Dit was nie net ons nie, maar wel ander kamers ook wat gesukkel het met water. En soos ek verstaan was al die ander kamers ook bespreek vir gaste wat troues bywoon. Ons het die nommer op die faktuur gekontak en daar is gesê daar is 'n probleem met die drukking wat ons nie glo nie omrede daar mense voor ons al ook gekla het oor die water. Ek was nog besig om met die Meneer te praat om te hoor of daar alternatiewe oplossing is vir die waterprobleem maar die foon is toe vinnig in my oor neergesit, ons het toe geen verdere kontak gehad met die persoon nie en hy was ook glad nie iewers te sien nie. Ons het nie verder redeneer oor die saak nie en het maar na 'n ander gastehuis gery om te gaan stort om net-net betyds by die troue te wees. Ons het later die aand toe ons by die gastehuis aankom na die troue het my ma probeer stort, waarna die water weereens opgeraak het terwyl sy probeer stort het. Ons familie wat ook ingeboek het by die gastehuis kon nie eers koffie maak die volgende oggend nie en ons kon nie eers tandeborsel nie, ons het toe water wat ons saamgery het gebruik vir koffie en tandeborsel en om ons gesigte te was. Sal aanraai dat daar vir gaste gesê word vooraf daar is waterprobleme en of alternatiewe reëlings gemaak word soos byvoorbeeld dalk kanne water in kamers sit vir gebruik, dit is vir ons onaanvaarbaar. Die ander probleem was die badkamers se venster is nie goed genoeg getint nie en die gordyn voor die vensters is baie deursiende. Toe my ma probeer stort het, het ons maar 'n handdoek voor die venster gehang, vir ons as vrouens voel ons baie geskend om in so 'n plek te stort sou ons dit kon doen, maar ons het nie omrede daar geen water was nie. As dit nie vir die waterprobleme was nie en die badkamer se venster nie sou ek hierdie plek 10/10 gegee het. Ons hoop graag op 'n gedeeltelike terugbetaling op ons verblyf.

Ane M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane M

Sondag oornag tussen Cradock en Johannesburg.

Baie oulike plek, gasheer was vriendelik. Tuin is pragtig, elke kamer is pragtig opgemaak en netjies en skoon. Die beskuit, koekies, vrugte, pap en yoghurt was 'n aangename verrassing. Sal vir seker Olive Hill aanbeveel.

Elrien S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S

Rustige oorslaap.

Pragtige, netjiese plek in baie mooi omgewing, tweede keer dat ek daar oorbly. Kan dit regtig aanbeveel. Vriendelike gashere.

Heinrich M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich M

Ons het blyplek gesoek vir die naweek omdat ons 'n troue gehad het.

Die ligging van Olive hill Country Estate was goed gewees vir ons doel, dit wat naby aan 'n trou venue maar is 'n entjie uit die dorp uit. Die kliëntediens wat goed gewees en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam wanneer nodig. Ek glo die prys is goed vir die doel, en aangesien jy alles het en kry wat jy nodig het was dit goed gewees.

Salome V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Netjiese en rustige oorslaa geriewe.

Ons het dit baie geniet by Olive Hill. Die plek was netjies, skoon, en lekker ruim. Ons het al die ekstras soos vrugte, joghurt, pap, koffie, ens. baie waardeer. Dit het gehelp om ons lekker vroeg na ontbyt weer terug op die pad te kry.

Elrien S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrien S

Kan dit aanbeveel.

Pragtige, netjiese en gerieflike plek met vriendelike mense. Baie stil en rustig. Sal definitief weer daar oorslaap.

Sharon S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

What a beautiful and quiet place to stay. The units were very tastefully decorated and super clean.

The units were well equipped and very comfortable with beautiful bathrooms and kitchenettes. We were very warmly welcomed and enjoyed our stay. Thank you! Loved our stay. Warm and inviting. Super clean and spacious.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Dear Sharon
Thank you for the positive feedback, much appreciated!
We hope to see you soon, stay safe and healthy.

Regards
Anri

Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Louis C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Gerieflik skoon en aangenaam.

Kamer netjies en gerieflik. Goeie geriewe. Lugverkoeler het gelek asook stortdeur. Onder bestuur se aandag gebring.

Ella F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella F

Waarde vir geld!

Pragtige, skoon plek met topklas-diens en vriendelike personeel!

Helda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helda B

Kwaliteitverblyf.

Vriendelike en behulpsame ontvangs van eienaar gekry. Dié akkommodasie het aan meer as ons verwagtinge voldoen. Rustige plaas-atmosfeer.

Buks S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Buks S

Baie meer ruimte en dienste in kamers as wat ons verwag het.

Het ook laat aankoms akkommodeer.

Tinus E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E

Soos gewoonlik was alles presies soos ons dit verwag het.

Dit was die derde keer dat ons hier oornag het en dit was soos gewoonlik weer puik en `n plesier om daar oor te bly.

Mariana V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V

Lieflik.

Baie lekker stoep vir kuiers. Mooi en netjies.

Magdaleen V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen V

Baie netjies, skoon en rustig.

Die tweede keer wat ons hier oorbly. Definitief aan te beveel.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Magdaleen, dit was lekker om julle weer by ons te hé!
Mooi bly en groete,
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Hester V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Ons sou graag baie langer wou bly, maar dis ook 'n gerieflike oornagstop.

Wat 'n aangename oornagplek! Alles was op 'n hoë standaard, aangebied met vriendelike gasvryheid.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Hallo Hester.

Baie dankie vir julle mooi woorde, ons is bly julle het die verblyf geniet. Dit word opreg waardeer.

Groete,
Anri en Familie.

Olive Hill Country Lodge
Jeanne D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

Wonderlike troeteldiervriendelike akkommodasie.

Pragtige woning met 'n wonderlike tuin vir diere. Ons honde het die area gate uit geniet en ons sal definitief weer by Olive Hill bly! Het te lekker in die tuin gesit en tee drink onder die Vrystaat nag met ons "kinders" wat rondom ons speel en snuffel.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Beste Jeanne

Dankie vir die mooi woorde! Dis wonderlik om te weet julle het die tydjie by ons geniet!
Mooi bly tot ons julle weer sien.

Groete
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Monica C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica C

Dit was 'n rustige en lekker plekkie om in te bly!

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is so rustig, so jy skakel af! Die kamer was baie mooi en netjies gewees! Die eienaar was ook baie hulpvaardig en vriendelik gewees. Ek sal die plekkie definitief aanbeveel as jy wil rus!

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Monica. Ons waardeer die positiewe terugvoer en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Donavan T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan T

Great place.

We were down for a sport event and it was so nice to retreat to the lodge and take in the country side. It is still close to town and the rooms were comfortable and very clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek.

Ons was daar vir 'n sportgeleentheid en dit was lekker om weg te breek by 'n lodge op die platteland. Dit is steeds naby die dorp en die kamers is gerieflik en baie skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Thank you for the positive feedback, Donovan. It is much appreciated.

Regards,
Anri
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Elsabe F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe F

Heerlik gebly. Plattelandse gevoel met luuksheid.

Baie lekker oornag. Heerlik om met jou hondjies welkom te voel. Ander diere van besoekers geen probleem nie.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Elsabe. Dit was heerlik om julle hier by ons te hé.

Tot ons mekaar weer sien.
Groete,
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Paula E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula E

Heerlik.

Sal Olive Hill weer besoek.

Ronel O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Skoon, veilig en stil.

Sal dit aanbeveel en definitief weer van hulle gebruik maak. Baie skoon en gerieflik.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Ronel, ons waardeer jou terugvoer.

Olive Hill Country Lodge
Carel M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M

Uit die boonste rakke.

Maklik om te bereik met 'n teerpad. Eienaars is ongelooflik vriendelik en bereid om met ekstra (soos olie verwarmer op 'n koue naweek) te help. Gastehuis is pragtig, skoon en netjies. Oggendetes is baie smaaklik en te veel om te eet. Beslis 'n gastehuis wat 5 sterre verdien. Beslis 'n gastehuis om meermale te besoek.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Beste Carel en Gerda
Baie dankie vir julle mooi woorde, ons waardeer dit opreg! Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop om julle weer iewers te sien.
Mooi bly
Groete
Anri, Derik, Charlotte en Dale.

Olive Hill Country Lodge
Roald V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roald V

Baie netjiese en skoon oornagverblyf, weg uit die stad se lawaai.

Baie netjiese en skoon oornagverblyf, weg uit die stad se lawaai. Dis naby genoeg aan die hoof snelweë en die kamer is ruim en volledig toegerus.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Hallo Roald
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit!
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Michele M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Heerlik!

Baie skoon en netjiese verblyf. Die gasvrou was uiters gaaf en behulpsaam. Sal beslis weer by Olive Hill oor bly!

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Beste Amanda
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle weer te sien, dit was lekker om julle hier by ons te hé.
Mooi bly en groete
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Wilna M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Pragtig en als waarvoor jy nog kan vra!

Vriendelike, gasvrye ontvangs, kamers is wow! Mooi, baie rustige omgewing. Sal beslis aanbeveel en sal hulle weer besoek.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Wilna, ons waardeer jou mooi woorde. Tot ons julle weer sien..
Groete
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Arien S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arien S

Aangenaam, geen probleme, netjies.

Dit is 'n netjiese en gerieflike gastehuis - naby aan groter 'trou venues', en gerieflik op die pad van die lughawe. Ek het daarvan gehou dat die secluded was.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Goeiedag Arien,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te ontvang.

Mooi aand vir julle.

Groete
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Jolien M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolien M

Olive Hill is 'n pragtige plek met rustige atmosfeer.

Skoon handdoeke die 2de dag sou gaaf wees. Die kontinentale ontbyt wat ingesluit is by verblyf was teleurstellend.

Olive Hill Country Lodge se terugvoer

Hallo Jolien,

Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou konstruktiewe terugvoer, dit help ons baie om te weet waar ons kan verbeter! Ons stem saam met jou oor die handoeke.

Mooi bly
Anri
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Frances V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances V

Ons het net oornag, maar dit was gerieflik, skoon en smaakvol gemeubileer.

'n Baie rustige verblyf. Jammer dis so entjie van N1. Vir een nag was dit gerieflik, skoon en netjies.

Catharina M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Catharina M

Netjies en skoon.

Netjiese en skoon plek. Slaap- en badgeriewe was gerieflik. Is heel goed ontvang.

Gavin M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M

Baie gemaklike, netjiese verblyf met 'n baie behulpsame gasvrou.

Die kamers was verskriklik netjies en mooi uiteengesit. Die gebou se voorkoms van buite was uitstaande. Hulle is naby 'n winkelsentrum sodat 'n mens gou kan uitskiet vir aandete en hulle is ook baie na aan die snelweg. Die gasvrou was hulpvaardig en vriendelik. Ons sal beslis weer daar oornag op pad van die Kaap af terug huis toe of as ons in Bloem moet oorslaap vir enige ander redes.

Jackie N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie N

Our stay was great!

The room was very nice. We enjoyed the food. Linda was friendly and helpful.

Charl E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E

Lieflike en rustige verblyf.

'n Baie gerieflike en netjiese lodge naby die stad. Sal definitief weer daar oorbly.

Denise R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denise R

No water in the guesthouse and no alternatives were offered.

Clean and comfortable. There was no water on the Saturday morning and no alternative arrangements were made. No water to make a cup of coffee. We do understand that there can be problems with lights and water at times, but would have liked to see someone making an effort to an alternative.

Veena K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veena K

Good

No complaints.

Maureen P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen P

Puik!

Julle kan dalk daaraan dink om die DStv-pakket te verander na 'n beter een.

Heidi K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi K

Pragtige kamers op rustige plaas.

Dit was 'n baie mooi gastehuis, netjies en skoon. Dis net bietjie ver van ordentlike winkels; ons moes weer 'n ent ry om kos ens. te kry.

Marlene B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Ongelooflike, mooi kamers.

'n Baie vriendelike diens en pragtige kamers. Voel baie veilig.

Rudi J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi J

Verblyf in baie netjiese kamer. Kan sterk aanbeveel.

Baie netjiese kamer teen 'n billike prys. Jammer dis nie nader aan N1 nie!

Jackie K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Ongelooflike mooi plek en vriendelike eienaar.

Vriendelike mense wat tot ekstra laat in die aand gewag het vir ons om op te daag. Die kamer is ongelooflik stylvol en baie mooi, met alles in wat 'n mens kan benodig.

Ben T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T

Baie aangenaam en stil omgewing.

Baie aangenaam en stil.

Francois O - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Lekkker tuis gevoel

Baie vriendelik ontvang en personeel het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Thea F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea F

Pragtige eenhede met 'n mooi uitsig vanaf stoep.

Sien die sterre hieronder.

Manie V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

So rustig en netjies

Sal aanbeveel vir almal. Goeie en vriendelike diens. Tannie linda is n puik gasvrou!

Isobel K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isobel K

Linda is ongelooflik vriendelik.

Baie vriendelike diens!

Alf B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alf B

Alles en meer vir toeris wat hou van baie spasie. Goeie waarde vir geld.

Die kamers is vyfster gehalte met 'n ruim badkamer vir Pa wat wil stort en Ma wat bad verkies. Die yskas en kombuis met wasbak, mikrogolfoond en smaakvolle eetgerei is 'n absolute bonus vir 'n gesin met kinders wat graag self hulle padkos wil bêre of selfs voorberei vir die volgende dag. Die ruim kamer het lugverkoeling, 'n tafel, sitplek en genoeg smaakvolle slaapplek vir 'n hele gesin.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Straat, , Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjgyYmEyLTU2MTUtNDFkNC1hZGRiLTgyNGY0OWM0Yzg3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street Olive Hill 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061736166017 26.285218709768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang