Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Hill Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter & Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Olive Hill Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Estelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Lieflike huis met pragtige uitsig en baie goed ingerig.

Lieflike huis in 'n stil en rustige omgewing. Heerlike gekuier op die groot stoep en die boma-area.

Juliana S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana S

Ons het baie lekker gebly.

Olive Hill baie netjiese plekkie, rustig, heerlike groot stoep waarop ons baie lekker gekuier het. Sal definitief aanbeveel. Modester was baie vriendelik en behulpsaam.

Jp S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S

Pragtige ligging en baie stil. Dis presies wat ons wou hê.

Dis regtig 'n pragtige plek en ons sal beslis weer soontoe gaan. Iets wat mense dalk kan pla, is die vlieë en dis regtig 'n groot probleem. Ons het oplaas vliegvangers gaan koop. Ek is onseker of dit 'n permanente probleem is, maar waarskynlik as gevolg van komposhope so 150 m van die huis af. Ek wil dit nie as kritiek noem nie, maar dis definitief 'n irritasie en ek dink as hulle so pragtige plek wil uitverhuur, moet hulle dalk oorweeg om iets daaraan te doen.

Olive Hill Guest House se terugvoer

Hi Hannes

Ek het nou net jou aanmerking via Olive Hill gekry. Ek is baie jammer dat jullie die vlieg probleem gehad het.
Ek het met ons bestuurder gepraat en hy Sal iets daar aan doen.
Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Sandi

Olive Hill Guest House
Helen L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen L

Lovely and relaxing by the pool, with beautiful views. Best firepit lapa ever!

A beautiful guest house with a huge deck, pool with deckchairs and a fantastic firepit lapa on an olive farm. Very comfortable and equipped. Not on the river, but walking distance.

Olive Hill Guest House se terugvoer

Thank you, Helen, for the great review.
We hope to see you again.
Regards,
Sandi and Modester

Olive Hill Guest House
Leonard S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard S

Beautiful views and friendly people.

The fridge was much too small for a self-catering house for eight people. There was also too little cutlery and crockery for eight people. There was no small sharp knife for cutting and the big sharp knife was so blunt we couldn’t cut anything with it.

Olive Hill Guest House se terugvoer

Thanks for your comments. We will replace the big knife and have already replaced the small knife after it was taken by another guest. We will also review the crockery as we thought it was enough.
We hope you were not too inconvenienced. We do appreciate your constructive criticism. Kind regards, Sandi

Olive Hill Guest House
Andre M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Pragtige en goed toegeruste verblyf en beeldskone omgewing.

Die huis is lieflik toegerus met mooi afwerking. Ons het heerlik gebly. Die plaasomgewing is rustig en stil. Worcester en Robertson is naby en ons kon lekker restaurante en wynplase in die omgewing besoek. Ons was net 5 mense maar die huis slaap 8 so die prys was bietjie hoog net vir die 5 van ons.

Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetigheyd Plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfVJeAogrsL32hBi4yhZglhP1xlsHcM9jbCVHmq624jkflV9hRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Zoetigheyd Farm Eilandia 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.800149053498 19.686878368053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang