Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Hill Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Estelle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Lieflike huis met pragtige uitsig en baie goed ingerig. Lieflike huis in 'n stil en rustige omgewing. Heerlike gekuier op die groot stoep en die boma-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana S
Kort verblyf
4.8
Nov 2021

Ons het baie lekker gebly. Olive Hill baie netjiese plekkie, rustig, heerlike groot stoep waarop ons baie lekker gekuier het. Sal definitief aanbeveel. Modester was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Pragtige ligging en baie stil. Dis presies wat ons wou hê. Dis regtig 'n pragtige plek en ons sal beslis weer soontoe gaan. Iets wat mense dalk kan pla, is die vlieë en dis regtig 'n groot probleem. Ons het oplaas vliegvangers gaan koop. Ek is onseker of dit 'n permanente probleem is, maar waarskynlik as gevolg van komposhope so 150 m van die huis af. Ek wil dit nie as kritiek noem nie, maar dis definitief 'n irritasie en ek dink as hulle so pragtige plek wil uitverhuur, moet hulle dalk oorweeg om iets daaraan te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sandi
Olive Hill Guest House
Hi Hannes Ek het nou net jou aanmerking via Olive Hill gekry. Ek is baie jammer dat jullie die vlieg probleem gehad het. Ek het met ons bestuurder gepraat en hy Sal iets daar aan doen. Ons hoop ons sien julle weer. Groete Sandi

Helen L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2019

Lovely and relaxing by the pool, with beautiful views. Best firepit lapa ever! A beautiful guest house with a huge deck, pool with deckchairs and a fantastic firepit lapa on an olive farm. Very comfortable and equipped. Not on the river, but walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter & Sandi
Olive Hill Guest House
Thank you, Helen, for the great review. We hope to see you again. Regards, Sandi and Modester

Leonard S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2018

Beautiful views and friendly people. The fridge was much too small for a self-catering house for eight people. There was also too little cutlery and crockery for eight people. There was no small sharp knife for cutting and the big sharp knife was so blunt we couldn’t cut anything with it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sandi
Olive Hill Guest House
Thanks for your comments. We will replace the big knife and have already replaced the small knife after it was taken by another guest. We will also review the crockery as we thought it was enough. We hope you were not too inconvenienced. We do appreciate your constructive criticism. Kind regards, Sandi

Andre M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2018

Pragtige en goed toegeruste verblyf en beeldskone omgewing. Die huis is lieflik toegerus met mooi afwerking. Ons het heerlik gebly. Die plaasomgewing is rustig en stil. Worcester en Robertson is naby en ons kon lekker restaurante en wynplase in die omgewing besoek. Ons was net 5 mense maar die huis slaap 8 so die prys was bietjie hoog net vir die 5 van ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter & Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetigheyd Plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfVJeAogrsL32hBi4yhZglhP1xlsHcM9jbCVHmq624jkflV9hRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Zoetigheyd Farm Eilandia 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.800149053498 19.686878368053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang