Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Linda W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Excellent place for a short stay. A quirky and interesting place to stay. Very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annedine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Vriendelik en behulpsaam. Mooi kamer en badkamer. Ontbytpakkie ontvang vir die pad, omdat ons vroeg moes ry die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Olive Manor Guest House
Thanks so much for the review. Hope to see you again.

Karina L
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Eksamentyd. Ek het by Olive Manor oorgeslaap aangesien ek in Newcastle eksamen geskryf het. Die kamer was netjies en skoon, asook die hele erf was pragtig en netjies. Ek het heerlike etes geniet en kon dit selfs na my kamer neem, wat baie gehelp het omdat dit winter is en koud was en my ekstra leertyd gegee het. Sal beslis weer daar oorslaap met my volgende eksamen-vraestel. Baie dankie vir die puik diens en vriendelikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Olive Manor Guest House
Baie Dankie... It was a pleasure to have you and we at Olivemanor can’t wait for your next visit.

Marlena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Baie netjiese en stylvolle gastehuis. Olive Manor is 'n baie stylvolle gastehuis. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Olive Manor Guest House
Thank you so much. It was a pleasure having you stay at Olive Manor.

Chris Ogies V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2018

5 Star 5 Star all the way, we booked for October 2018 already!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Schalkwyk 18, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NDFkNThmLTA3MTEtNDc1Ni05NDVkLTFhNjliMjg2ZDk1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 18 Van Schalkwyk Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.764455 29.933977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang