Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Room

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry.

Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stort. Kamers is beskikbaar met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, strykyster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die suites het antieke en eklektiese meubels met 'n privaat ingang wat na 'n sonnige patio lei.

Groot vensters bied 'n uitsig oor die privaat subtropiese tuin met menige inheemse voëls. Daar is 'n braai-area en 'n swembad in die tuin. Parkeerplek is op die perseel agter geslote hekke beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag plekkie. Baie lekker gebly. Geen fout nie.
Jan 2025
Michelle J
Gesin met tieners
5.0
Lieflike rustige gastehuis. Baie rustig, skoon en netjies. Die kamers is ruim en gemaklik en die braai area by die swembad is lieflik. Ek sal aanbevee...
Sien meer
Sep 2024
Jaurina G
Saam met lewensmaat
5.0
Huislike gasvryheid en kleinste detail laat jou welkom voel. Fantastiese plekkie met wonderlike mense. Beslis lekker gebly.
Sep 2024
Theo O
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and quiet. Lovely place. Enjoyed our stay. Quiet and peaceful. Host was very friendly and helpful. Accommodated us in a bigge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Dawid B
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Dankie, ons het baie lekker gebly! Dit was netjies, veilig met alles wat nodig was. Jou gasvryheid was fantasties.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Olive Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54b0d56f0acc2b68b590cd8976f05dc7ec2164fbdc7e8e1b8b9a4acc0c54dac0387f4ef01d9f8aed16078cfebda02bd5b35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 10 John Geekie Road Glenmore 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.879421 30.974456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang