Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Stone Farm - Olive Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Stone Farm - Olive Cottage is 'n selfsorgkothuis op Olive Stone Farm and Cottages in Montagu, Wes-Kaap. Daar is 2 ander eenhede op die plaas. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende, stil wegbreek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 oopplan-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof en -oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n buitestort, braaigeriewe, 'n privaat plonspoel en 'n houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en verskeie wynplase.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Conrie C
Saam met lewensmaat
5.0
Bitter lekker met die skoonste, netjieste en perfek ingerigte huisies. Wanda en Johann was regtig die aangenaamste mense, privaatheid, pragskoon en pe...
Sien meer
Jul 2024
Dané H
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, lekker en rustig. Olive Stone Farm and Cottages is 'n ongelooflike plek! 'n Fantastiese ervaring!
Jun 2024
Marlize V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek! Hierdie is 'n pragtige plek in die hartjie van die dorp. Elke kothuis is privaat en het 'n heerlike kuier area buite. Binne is ruim ...
Sien meer
Jun 2024
Sansie G
Saam met vriende
5.0
Dit was te lekker vir woorde! Was selfs mooier as op die fotos - Gasvrou se kliëntediens en verwelkoming was puik - Sy het ons dadelik tuis laat voel ...
Sien meer
Mei 2024
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Een nacht is veel te kort. Een nacht is veel te kort om het volledig alle mogelijkheden te genieten.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Stone Farm - Olive Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169f131655e01fea021939b9b747038f5550a73daedb18c25b6a24b8cd8be12dc1b04f7e040285c27ea7752147c5110cc027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 Church Street Olive Stone Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.791098401563 20.120303090662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang