Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Olive Tree
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charise C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise C

Baie skoon en netjies. Lekker ruim eenheid.

Pragtige plekkie. Silwerskoon met alles wat mens nodig het. Beddegoed ruik lekker vars. Veilige parkering in 'n gegoede woonbuurt. Ek sal definitief weer daar tuis gaan.

Charmelle J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmelle J

Excellent value for money.

Really enjoyed the stay, everything that was expected, host very friendly, would definitely book again, and recommend to family and friends.

Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Beslis 'n terugkomplek.

Ek het lekker gebly en het meer gekry as wat ek verwag het.

Enzo D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enzo D

Very good.

We enjoyed it very much. Friendly staff, good location, very clean and well maintained.

Rhowen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhowen P

Top of the list of best stays.

Overall, I had a great experience at Olive Tree. The host was incredibly helpful and hospitable. The unit was wonderful, clean and perfect.

Henry L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L

Uitstekend teen die prys - baie netjies.

Maklik om in te kom - nadat ons aankoms vertraag was. Eienaars baie aangenaam en behulpsaam. Parkering voldoende vir ons 2 voertuie en veilig. Baie netjies binne en as daar iets is wat aandag nodig het, niks ooglopend opgemerk nie.

Kobus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus K

Daar is beter.

Ek weet nie. Die kamer is skoon, maar kort werk. Ons het nie regtig welkom gevoel nie, snaakse opstelling met parkering. Kommunikasie was stroef. Dalk maar omdat ons op 'n Sondag daar gebly het.

Olive Tree se terugvoer

Ons is jammer om te verneem dat u nie tevrede was nie. Ek het per WhatsApp met u gekommunikeer hoe en waar die sleutels boksie is om self in te kom. Ek het ook foto's gestuur. Verder het ons julle ongelukkig nie gesien nie aangesien dit slegs een aand was en ons ook nie tuis was nie. Ons parkering is veilig binne in die erf, onder dak en groot genoeg vir twee motors. Laat weet asb. waar ons te kort skiet.

Olive Tree
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Lekker, rustig en aangenaam.

Dit was 'n rustige en aangename plek en die ligging is perfek in 'n buurt waar jy saans lekker buite kan sit en gesels. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Jy moet moeite maak om daar uit te kom om die rustigheid te beleef.

Michael V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V

Baie aangenaam.

Puik verblyf met baie goeie ligging.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 14, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61422f98b93f6e86e3b16fc91190f5486cf5634e9ac9a0dce64cbea2131cc6b21a0a136d7a3048a1fa0d12e7edb2936d79cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 14 Cilliers Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64268413185 19.429489255225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang