Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Charise C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie skoon en netjies. Lekker ruim eenheid. Pragtige plekkie. Silwerskoon met alles wat mens nodig het. Beddegoed ruik lekker vars. Veilige parkering in 'n gegoede woonbuurt. Ek sal definitief weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmelle J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Excellent value for money. Really enjoyed the stay, everything that was expected, host very friendly, would definitely book again, and recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beslis 'n terugkomplek. Ek het lekker gebly en het meer gekry as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enzo D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Very good. We enjoyed it very much. Friendly staff, good location, very clean and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhowen P
1 nag
4.8
Jan 2024

Top of the list of best stays. Overall, I had a great experience at Olive Tree. The host was incredibly helpful and hospitable. The unit was wonderful, clean and perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Uitstekend teen die prys - baie netjies. Maklik om in te kom - nadat ons aankoms vertraag was. Eienaars baie aangenaam en behulpsaam. Parkering voldoende vir ons 2 voertuie en veilig. Baie netjies binne en as daar iets is wat aandag nodig het, niks ooglopend opgemerk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Daar is beter. Ek weet nie. Die kamer is skoon, maar kort werk. Ons het nie regtig welkom gevoel nie, snaakse opstelling met parkering. Kommunikasie was stroef. Dalk maar omdat ons op 'n Sondag daar gebly het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Magda
Olive Tree
Ons is jammer om te verneem dat u nie tevrede was nie. Ek het per WhatsApp met u gekommunikeer hoe en waar die sleutels boksie is om self in te kom. Ek het ook foto's gestuur. Verder het ons julle ongelukkig nie gesien nie aangesien dit slegs een aand was en ons ook nie tuis was nie. Ons parkering is veilig binne in die erf, onder dak en groot genoeg vir twee motors. Laat weet asb. waar ons te kort skiet.

Johan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekker, rustig en aangenaam. Dit was 'n rustige en aangename plek en die ligging is perfek in 'n buurt waar jy saans lekker buite kan sit en gesels. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Jy moet moeite maak om daar uit te kom om die rustigheid te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Baie aangenaam. Puik verblyf met baie goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 14, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61422f98b93f6e86e3b16fc91190f5486cf5634e9ac9a0dce64cbea2131cc6b21a0a136d7a3048a1fa0d12e7edb2936d79cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 14 Cilliers Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64268413185 19.429489255225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang