Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 14, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Olive Tree is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Worcester. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.

Dié knus eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, braaipan, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Dit sluit ook 'n ontbytkroeg met sitplek en 'n binnebraai in. Die aangrensende sitkamer het gemaklike sitplek en 2 enkelbeddens. Vir gastevermaak is 'n TV met 'n volledige boeket DStv-kanale en gratis WiFi-toegang ook beskikbaar.

Gaste word voorsien van onderdakparkeerplek op die perseel en sal naby die Mountain Mill Mall, die middedorp sowel as die Worcester Medi Clinic geleë wees. Ander besienswaardighede in die nabygeleë area sluit die Worcester Gholfklub, Fairy Glen Privaat Wildreservaat en die Karoo Botaniese Tuin in. Goudini Spa is ongeveer 15 km vanaf die eenheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Olive Tree
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cilliersstraat 14, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Tree het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 14, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61422f98b93f6e86e3b16fc91190f5486cf5634e9ac9a0dce64cbea2131cc6b21a0a136d7a3048a1fa0d12e7edb2936d79cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 14 Cilliers Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64268413185 19.429489255225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang