Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Olive Tree
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Debi M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi M

I felt at home even though I'm away which meant a lot to me.

I felt at home. Loved the fireplace. Very nice food.

Ansulaine S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansulaine S

Reüniegroep 1993. Heerlik gekuier by Olive Tree!

Stapafstand van Paarl Gimnasium, jy parkeer jou voertuig veilig by die gastehuis en stap na die skool!

Ronel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Heerlik gekuier.

Gasvryheid was great en kamers baie mooi! Sal beslis weer daar tuisgaan!

Marnelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnelle S

Waarde vir geld en gemaklik.

Baie geniet. Dit is die tweede keer dat ons die gastehuis besoek.

Johan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Rustige area.

Baie goeie ligging en heerlik gevly.

Driena G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driena G

Fantasties.

Baie netjies, vriendelik en beste ontbyt.

Marnelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelle S

Netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Lekker Afrikaanse mense.

Ons het heerlik gekuier by Olive Tree. Baie vriendelike gasvrou, sy het uit haar pad gegaan ons tuis te laat voel. Heerlike ontbyt geëet. Alles was netjies en skoon. Ons gaan beslis weer daar kuier!

Harry-jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Harry-jan V

No Parking!

Incompetent Manager!

Jeanette G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Perfek gewees vir die vinnige oornag vir werk.

Oulike plekkie. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Rohan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan L

Heerlik geslaap, heerlik gestort en heerlik gebly.

Ons sal beslis weer gebruik maak van Olive Tree.

John C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Genotvol, rustige atmosfeer en vriendelike diens.

Vanaf ons aankoms welkom en tuis gevoel. Vriendelikheid van personeel, netheid van kamers, die goeie diens en veilige parkeerplek het my beïndruk. Sal weer enige tyd daar gaan bly, beveel dit met vrymoedigheid aan.

Fiona J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fiona J

Op 'n baie warm middag arriveer en ek is vriendelik ontvang.

Netjiese gastehuis met alles wat jy sal benodig vir 'n gerieflike oornag.

Janet A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janet A

All in all okay. Stairs are a bit steep for a person with mobility issues.

The room is very small which wasn't an issue for a single night however there was no bedside table for water or cellphone and the airconditioner was terribly noisy but necessary due to the heat. Ceiling fan was preset to extract rather than blow so could not be used as alternative to airconditioner. Wi-Fi signal very poor and could not be used for computer.

Ulandi V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ulandi V

Welcoming.

We had a good stay, only criticism we would have is that they did not service the bar fridge and coffee station over the weekend.

Karin S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Pearl of a place in Paarl!

Perfect location on Main Road, safe and secure. Beautiful accommodation, clean and comfortable and exceptional service from staff. The price was affordable because of travel restrictions due to Covid, but I can imagine the impact this has on the travel and hospitality services. Recommend a staycation! Support local small businesses!

Olive Tree se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review our property. It is always heartwarming to hear that what we try to offer is appreciated. Hope to see you soon at Olive tree lodge.

Olive Tree
Bentie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bentie B

Pragtig. Sal weer daar bly.

Was perfek geleë. Sal aanbeveel vir almal.

Olive Tree se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is altyd vir ons lekker om te hoor ons gaste waardeer wat ons bied.

Olive Tree
Johann N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann N

Sover een van die beste kamers wat ek al ooit in oornag het.

Sal beslis weer oorbly by Olive Tree Lodge.

Olive Tree se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons te laat weet. Dis altyd vir ons so lekker om te hoor dat mense waardeer wat ons bied.

Vriendelike groete
Vicky

Olive Tree
Nicole C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole C

Had a nice stay, will definitely visit again.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.

Jy kan die sterre sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA601364e3b58c2a48eb3d7dc5a67746c7b1d2932f9113160fccf8b690cd2b84579e8241697bf1d6a00592d3fa712f7f78befc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 402 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.72238 18.96298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang