Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree

Gastehuis
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olive Tree is op die hoofpad in die Paarl geleë. Die gastehuis is ideaal as 'n basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Kaapse Wynlande kan verken.

Verblyf by Olive Tree beskik oor 15 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie wat volledig toegerus is en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis spog ook met 'n swembad, 'n braai-area, wasgoeddienste en veilige parkeerplek vir voertuie.

Olive Tree is ook naby restaurante, winkels, Paarl Gholfklub en 'n entjie se ry vanaf verskeie wynlandgoedere en wynproeplekke in en om die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Olive Tree
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 402, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Tree het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA601364e3b58c2a48eb3d7dc5a67746c7b1d2932f9113160fccf8b690cd2b84579e8241697bf1d6a00592d3fa712f7f78befc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 402 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.72238 18.96298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang