Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oliveira Self-catering Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Helen P
1 nag
5.0
Jan 2025

Rusplek na 'n vermoeiende reis, 'n salige oase! Dit was die 2de keer wat ons by Oliveira oornag het en dit was so lekker en tuis soos die 1ste keer! Baie huislik, baie gawe gasvrou en -heer, netjies en alles wat mens nodig het. Rusplek vir 'n moeë siel na 'n uitmergelende reis. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Juweel in die Karoo. Wat 'n heerlike kuier. Die plek is lieflik met alles wat jy nodig het en nog meer. Heerlike braaiplek, oorgenoeg spasie en selfs lugverkoeling en WiFi. Jou motor is veilig agter 'n skuifhek en daar is genoeg spasie vir 'n waentjie. Die gasvrou is lieflik en het ons vooraf van alle moontlike inligting en aanwysings voorsien. Williston het tans erge waterbeperkings en sy het ook seker gemaak dat daar genoeg water vir drink en spoel van die toilet was vir die tye wanneer die water af is. Absolute juweel in die Karoo! Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Mooi en lekker skoon. Netjies en skoon. Goeie keuse. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Baie verbruikersvriendelik. Netjies en skoon. Ons verblyf was gerieflik. Die plek was netjies en mooi versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

George A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly en lekker geslaap. Pragtige en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons het lekker gekuier en heerlik gebraai. Dit was 'n welkome rusplek na heeldag op die pad. Ons kon lekker braai en het die nodige geriewe gehad. Beddens en beddegoed was great! Ons sal beslis weer teruggaan. Dit was netjies en alles het goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik rustig. Alles was skoon en gerieflik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Olivera - self catering se standaarde gee die pas aan. N Oasis in die Karoo. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl T
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker oorslaap eenheid in Williston. Wat 'n wonderlike selfsorg eenheid in Williston! Die eenheid is ruim en het alles wat nodig is. Ons het heerlik daar oorgeslaap (net een aand), maar sal beslis die eenheid aanbeveel en van gebruik maak in die toekoms om die dorp en omliggende gebied te verken. Die boek oor die geskiedenis van die dorp was baie insiggewend en goeie leesstof. Ons het met ons 2 honde gereis - daar is geen gras nie (verstaanbaar in die dorre streek). Maar die omheinde erfie was groot genoeg vir hulle asook die straatwandelings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newstraat 1, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 130 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.33677109148 20.914437953815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang