Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oliveira Self-catering Apartment

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newstraat 1, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Oliveira Self-catering Apartment is in die klein dorp Williston in die Nood-Kaap geleë. Dié eenheid lê op die R63 op pad na die Weskus en Kaapstad.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n dakwaaier. Daar is 2 enkelslaapbanke wat ideaal is vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sonkragsisteem sodat gaste tydens beurtkrag steeds die ligte, WiFi en dakwaaiers kan gebruik.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het genoeg sitplek en die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur.

Buite is daar 'n lieflike braai-area waar gaste onder die sterbelaaide hemelruim kan kuier. Parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Eben K
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker gekuier en heerlik gebraai. Dit was 'n welkome rusplek na heeldag op die pad. Ons kon lekker braai en het die nodige geriewe gehad. Bed...
Sien meer
Sep 2024
Fanie N
Saam met lewensmaat
5.0
Olivera - self catering se standaarde gee die pas aan. N Oasis in die Karoo. Die verblyf was uitstekend.
Sep 2024
Ilana V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik rustig. Alles was skoon en gerieflik. Ons het heerlik gebly.
Sep 2024
Liesl T
5.0
Baie lekker oorslaap eenheid in Williston. Wat 'n wonderlike selfsorg eenheid in Williston! Die eenheid is ruim en het alles wat nodig is. Ons het hee...
Sien meer
Sep 2024
Karlien K
Saam met vriende
5.0
Dit was heerlijk. Sarah, die eienaar, is so vriendelik en behulpzaam. Ons het probleme met ons voertuig gehad en sy het ons dadelik na iemand toe verw...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Newstraat 1, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oliveira Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newstraat 1, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 120 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.33677109148 20.914437953815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang