Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olivelli Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverpine-laan 28, Moret, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olivelli Selfsorg is 'n gerieflike, losstaande selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Moret, Randburg.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, stoel en 'n hangkas. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank vir 2, 'n eetarea en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Kragopwekker is beskikbaar vir wanneer die krag afgaan.

Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek.

Olivelli Selfsorg is naby winkels en mediese geriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Sherzel O
5.0
Peaceful. I had a nice stay. I enjoyed the tranquillity, the friendliness and cleanliness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Erika E
Saam met vriende
5.0
Was daar vir sporttoernooi. Olivelli Selfsorg was perfek geleë naby die skool. Olivelli Selfsorg was baie goed toegerus en presies soos beskryf. Die e...
Sien meer
Jul 2024
Johann H
5.0
Uitstekend! Diens is puik. Ligging is uitstekend. Die fasiliteit is silwerskoon. Uitstekende verblyf met puik diens en 'n baie skoon fasiliteit.
Feb 2023
Jo V
Saam met lewensmaat
5.0
Die vrymoediging en vriendelikheid is ongelooflik. Lyk presies soos op internet. Meer as genoeg voorsiening in alle opsigte vir besoekers. Mens voel v...
Sien meer
Feb 2023
Amanda P
Saam met lewensmaat
4.6
Ons verblyf by Olivelli Selfsorg het eerlikwaar van begin tot einde gevoel soos "huis weg van die huis af". Die eienaar, mnr. Steve de Villiers, is we...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Silverpine-laan 28, Moret, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Olivelli Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverpine-laan 28, Moret, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b7eea4888e180c47d941efe634b025a36e248345d0f37b76a3d5f2e4045f17cc0835604a423a51b311ca55ffd04b1eb9850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 28 Silverpine Avenue Moret 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.105726351084 27.985322418139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang