Oliver 2A
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oliver-weg 4, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oliver 2A is 'n moderne woonstel in 'n woonstelgebou in die hartjie van Seepunt en is ideaal geleë naby die Seepunt-promenade.
Dié smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gaste kry gratis WiFi.
Die gebou het 'n lieflike dakdek met 'n swembad, braaigeriewe en sitareas wat gaste welkom is om te gebruik. Parkeerplek word op die perseel voorsien wat deur 24 uur-sekuriteit beveilig is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Oliver-weg 4, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oliver-weg 4, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang