Oliver GF
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oliver-weg 4, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oliver GF is 'n moderne ateljee geleë in 'n woonstelgebou in die hartjie van Seepunt en is naby alle geriewe geleë en minder as 'n minuut van Seepunt Promenade af.
Dié oopplan-lugversorgde eenheid beskik oor 'n slaaparea wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, asook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Boonop is daar 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasdroër-kombinasie is ook beskikbaar. 'n Gemaklike rusbank en 'n slim-TV is in die sitarea beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel het 'n privaat patio asook volle toegang tot die pragtige dakdek en swembad. Gaste kry veilige parkeerplek in die kompleks. Seepunt is 'n wonderlike ligging, met 'n groot keuse van kroeë, restaurante en winkels binne 'n maklike stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Oliver-weg 4, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oliver-weg 4, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang