Oliver GF
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oliver-weg 4, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oliver GF is 'n moderne ateljee-woonstel in 'n woonstelblok in die hartjie van Seepunt. Dit is naby al die nodige geriewe en minder as 'n minuut vanaf die Seepunt Promenade.
Dié oopplan-eenheid het lugversorging, 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien-tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is 'n gemaklike bank en slim-TV in die sitarea beskikbaar, sowel as gratis WiFi.
Die woonstel het 'n privaat stoep, sowel as toegang tot die dek en swembad op die dak van die gebou en veilige parkeerplek binne die kompleks. Seepunt is 'n wonderlike ligging, met 'n groot keuse van kroeë, restaurante en winkels binne stapafstand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Oliver-weg 4, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oliver-weg 4, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang