Oliver's Bed and Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Natasha S - Jan 2023
Algehele gradering
An amazing experience.
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you so much Natasha. We appreciate your review. You are amazing guests, we hope to see you soon again. Warm regards, Sarina & Team. Oliver's Bed & Breakfast
Ronell D - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek naweek.
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Ronell, ons waardeer dit so. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie. Sarina & span
Brian S - Des 2022
Algehele gradering
Short, pleasant and comfortable stay.
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie. Julle is sulke goeie gaste gewees. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groete. Sarina & Span
Johan C - Des 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you so much Caroline, you were such an amazing guest. Thank you so much for your amazing review. We appreciate it very much and we hope to see you soon again. Kindest regards. Sarina & Team
Terrance I - Jan 2021
Algehele gradering
Sabrina and Pearl were friendly, helpful and very professional. Comfortable and spacious room. Good breakfast.
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you so much for your valuable review, we appreciate it so much. Thank you for being such amazing guests as well. We cannot wait for your next visit. Kindest regards Sarina and Team.
Marianna S - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklike verblyf
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Marianna.
Groete
Sarina
Zenel B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie spasie en aircons wat yskoud maak.
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Baie Dankie Zenel, Julle is fantastiese gaste. Ons kan nie wag om jul weer te bederf nie. Baie dankie vir U positiewe terug voering. Ons waardeer dit.
Groete,
Ons almal by Oliver's Bed & Breakfast.
Fisayenziwe K - Des 2018
Algehele gradering
Very clean and comfortable rooms.
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you so much for your amazing review, we appreciate it so much.
Kindest regards,
Oliver's Team
Nolan A - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties! Personeel was professioneel en baie behulpsaam.
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Beste Nolan,
Baie dankie, ons waardeer u positiewe terugvoer. Ons waardeer dat u ons gekies het om te kom kuier in Mtunzini.
Ons hoop dat ons u vinnig weer gaan sien.
Vriendelike groete,
Vanessa, Mike, Sarina en Span
Louise S - Mrt 2018
Algehele gradering
Sarina is baie gasvry. Wat 'n lekker plek om te bly.
Oliver's Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Louise, dit was so lekker om julle by ons te hê. Oliver’s Bed and Breakfast sal altyd julle ander tuiste wees. Julle moet gou weer kom kuier.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hely Hutchinson-straat 30, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang