Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive's Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangename verblyf. Jeannette is 'n baie vriendelike gasvrou. Jeannette is 'n baie vriendelike en gasvrye gasvrou. Sy het seker gemaak dat ons alles het en lekker gesels. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion V
1 nag
5.0
Okt 2024

Perfect for self-catering! Quiet, spacious and comfortable. I had a great stay! The hosts were helpful and attentive. I'd accidentally arrived a day early and they were still willing to accommodate me. The cottage is spacious, quiet and very well-appointed for self-catering. A very comfortable place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kon heerlik ontspan na 'n lang pad in 'n netjiese, goed toegeruste plekkie. Baie dankie. Heerlik warm en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthoni C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Prentjie-mooi saam die sneeu! Dit was koud en ons het ook sneeu gehad! Op aankoms was die dorp se krag wel af. Nie te bekommer nie, genoegsame komberse, 'n gasstofie en ekstra water was voorsien, so steeds was die oorslaap 'n aangename ervaring! Baie dankie Olive's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable and cosy. The perfect place to stop over on our way home to KZN.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marica M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Beautiful garden and cottage. Lovely place to stay and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Ek sal nerens anders bly as ek weer in Molteno kom nie. Die egpaar Stretton is uitsonderlike gashere. Die kothuis is keurig en gesellig met alles wat 'n gas moontlik nodig kan hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jim & Jenny
Olive's Cottage
Thank you Annie. Hope you visit us again.

Juan V
1 nag
5.0
Jul 2023

Amazing. Puik, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Feels like home, lovely couple who run it :). Very hospitable and welcoming environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jim & Jenny
Olive's Cottage
Thanks, Monique, it was a pleasure having you.

Sake V
1 nag
4.8
Aug 2023

Very pleasant and very friendly hosts. Very nice place considering the state of the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jim & Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalestraat 10, Molteno, 5500, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMzU1MzU4LWY0ODgtNDBiNS04M2FlLTYyZjAxMTdjYTgzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 31 5 1 5 10 Dale Street Molteno 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.39921889249 26.36382200528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang