Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive's Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalestraat 10, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Olive's Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Molteno in die Oos-Kaap.

Die kothuis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 en suite-slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die vyfde gas kan op 'n slaapbank in die sitarea slaap. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie en oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en 'n ketel. In die eetkamer is daar 'n eetkamertafel en stoele met sitplek vir 4. Die snoesige leefkamer het 'n TV en 'n kaggel vir die koue winternagte. Buite is daar is 'n stoep met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful overnight stay after a tiring drive. Quaint country cottage in a tranquil setting with a beautiful garden. The hosts are welco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Linda F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf. Jeannette is 'n baie vriendelike gasvrou. Jeannette is 'n baie vriendelike en gasvrye gasvrou. Sy het seker gemaak dat ons all...
Sien meer
Okt 2024
Dion V
5.0
Perfect for self-catering! Quiet, spacious and comfortable. I had a great stay! The hosts were helpful and attentive. I'd accidentally ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Frans T
Saam met lewensmaat
5.0
Kon heerlik ontspan na 'n lang pad in 'n netjiese, goed toegeruste plekkie. Baie dankie. Heerlik warm en veilig.
Aug 2024
Anthoni C
Saam met lewensmaat
5.0
Prentjie-mooi saam die sneeu! Dit was koud en ons het ook sneeu gehad! Op aankoms was die dorp se krag wel af. Nie te bekommer nie, genoegsame kombers...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jim & Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dalestraat 10, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Gaste dink Olive's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Molteno Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalestraat 10, Molteno, 5500, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMzU1MzU4LWY0ODgtNDBiNS04M2FlLTYyZjAxMTdjYTgzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 32 5 1 5 10 Dale Street Molteno 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.39921889249 26.36382200528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang