Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olivewoods B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Olivewoods B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michael L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Excellent accommodation.

Wendy went out of her way to make our stay enjoyable.

Olivewoods B&B se terugvoer

Thanks for your review.We enjoyed having you to stay.Take care and safe travels.

Olivewoods B&B
Robert S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert S

Pragtige bergligging in 'n spogtuin.

Die verblyf is ideaal vir die rustiges en avontuurlustiges: mooi huisie, pragtige tuin met swembad en volop voëls, veld en berg met wild en plaasdiere. Gasvrou baie behulpsaam.

Ben V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Baie spesiaal!

As jy in Cookhouse se omgewing wil oornag, of 'n paar dae wil oorbly, hoef jy rêrig nie verder te soek nie. Olivewoods is geleë op 'n plaas 'n paar kilometers buite die dorp, naby die hoofhuis met pragtige tuine. Die vertrekke is ruim, gerieflik en baie smaakvol gemeubileer. Alles was skoon en netjies en die linne was kraakvars en die matras baie gemaklik. Ek is vriendelik deur Wendy ontvang, wie gereeld kom verneem het of alles nog reg is. Ek het net daar oornag maar sal graag weer wil oorbly vir 'n langer besoek. Die tarief is uiters goedkoop vir wat jy kry en dis gerieflik naby aan die Addo-olifantpark.

Ria N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Baie gerieflik verblyf in besondere tuin.

'n Mens sal ver soek om sulke heerlike verblyf in so 'n uitstaande tuin én met sulke gasvryheid te kry! Hierdie is 'n uitsonderlike plaastuin wat nie in woorde beskryf kan word nie, mens moet self gaan kyk. Wendy is so gasvry, nadat ons vroegoggend gaan stap het, het Wendy ons genooi vir koffie en beskuit en ons het te lekker gekuier. Ons het dit besonder waardeer dat Wendy ons gekrediteer het met die koste van ons een seun wat as gevolg van reisbeperkings nie Suid-Afrika toe kon kom nie. Baie dankie, ons sal definitief teruggaan!

Hans M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M

What wonderful people on a stunning farm.

Warm welcoming people on a most stunning farm. Beautiful views The most spacious cottage decorated with excellent taste. Would recommend more than a 1-day stay. We will definitely be back We have already told a number of friends. Gets 10/10,

Olivewoods B&B se terugvoer

Wow. Thanks for your wonderful review. So kind of you.
Please visit again as we so enjoyed meeting you and spending the evening with you.

Olivewoods B&B
Paul K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

Rustige stil omgewing.

Ideale plek om vir 'n naweek weg te breek na 'n stil plattelandse plek.

Olivewoods B&B se terugvoer

Thanks for your kind review.

Olivewoods B&B
Pierre J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Skoon, netjies en aangenaam.

Die gashere was uitstekend en het ons genooi om saam met hulle ’n ligte ete en drankie te geniet. Daar is ’n wonderlike tuin en fantastiese uitsig vanaf die huis.

Olivewoods B&B se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. So kind of you. Sure I will get lots more bookings when people read your review. Thanks again, Wendy.

Olivewoods B&B
Deidre J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J

Fantastiese verblyf.

Ons het per ongeluk op Olivewoods afgekom nadat al die plekke by Colesberg en Gariep vol was. Ons is so bly ons het hierdie stukkie hemel ontdek. Wendy en Brett se tuin is ongelooflik mooi en alles so mooi opgepas. Die cottage was so mooi netjies met lekker filterkoffie en beskuit wat daar vir jou gesit word. Dit het alles in wat jy nodig het. Ons was verwelkom deur hulle vriendelike Ridgeback en Fox Terrier. Olivewoods is ook dierevriendelik wat vir my baie belangrik was oor ons 2 pugs saam kon oorbly. Ons sien uit om met ons volgende reis weer daar 'n draai te maak.

Olivewoods B&B se terugvoer

Thank you for the wonderful review. So kind of you to take the time to review Olivewoods.Hope to see you again.

Regards
Wendy

Olivewoods B&B
Carl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Topklas.

Uitstekende gasvryheid, pragtige uitsig, aangename geselskap en vyfster-aandete! Jy sal nie maklik beter waarde vir geld kry elders nie! Baie Dankie aan Brett en Wendy. Doen so voort.

Olivewoods B&B se terugvoer

Thanks for your very kind and complimentary review. We so enjoyed meeting you and wish you lived close by. Will always remember that you said life is Broos. ie life is fragile. So Seize the day!

Olivewoods B&B
Bryan R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan R

It was a class experience, very hospitable owner and an outstanding location.

I didn't want to leave - the decor and environment was pristine.

Olivewoods B&B se terugvoer

Thanks for your kind review.
Wendy.

Olivewoods B&B
Ilse V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is baie mooi, skoon en netjies, ook op 'n baie mooi plaas geleë. Al wat ek wel sal aanbeveel is om 'n groter/stabiele Weber of braai-area te bou/kry vir die gaste wat iets sal wil braai vir aandete.

Olivewoods B&B se terugvoer

Thanks for your advice. We have talked about building a braai. Hope to see you again.

Olivewoods B&B
Alkmaar S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alkmaar S

Baie baie lekker.

Beslis aan te beveel. Baie gasvry.

Celeste V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Pragtige, rustige plekkie met die mooiste natuurskoon!

Beste waarde vir geld nog! Brett en Wendy is voorwaar baie gasvry. Wens ons kon 'n maand lank daar bly! Filterkoffie was 'n absolute bonus en is baie waardeer!

Olivewoods B&B se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeur dit.

Olivewoods B&B
Doreen A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Besondere mooi plekkie.

Pragtige huisie, mooi uitsig, baie netjies en gerieflik. Baie vriendelike gasvrou! Ek wens ek kon langer gebly het.

Olivewoods B&B se terugvoer

Thank you for your kind review, you were most complimentary. Toby is missing you. We hope to see you again.

Olivewoods B&B
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R63, Olivewoods-plaas, Cookhouse, 5820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYTJkMmM3LTYwOWUtNDA4My04Mzk2LWQ0YWJlMDdlMWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off the R63 Olivewoods Farm 5820 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.743647344163 25.748526602983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang