Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olivewoods B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michael L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Excellent accommodation. Wendy went out of her way to make our stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Olivewoods B&B
Thanks for your review.We enjoyed having you to stay.Take care and safe travels.

Robert S
Kort verblyf
4.8
Jan 2022

Pragtige bergligging in 'n spogtuin. Die verblyf is ideaal vir die rustiges en avontuurlustiges: mooi huisie, pragtige tuin met swembad en volop voëls, veld en berg met wild en plaasdiere. Gasvrou baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
1 nag
5.0
Des 2021

Baie spesiaal! As jy in Cookhouse se omgewing wil oornag, of 'n paar dae wil oorbly, hoef jy rêrig nie verder te soek nie. Olivewoods is geleë op 'n plaas 'n paar kilometers buite die dorp, naby die hoofhuis met pragtige tuine. Die vertrekke is ruim, gerieflik en baie smaakvol gemeubileer. Alles was skoon en netjies en die linne was kraakvars en die matras baie gemaklik. Ek is vriendelik deur Wendy ontvang, wie gereeld kom verneem het of alles nog reg is. Ek het net daar oornag maar sal graag weer wil oorbly vir 'n langer besoek. Die tarief is uiters goedkoop vir wat jy kry en dis gerieflik naby aan die Addo-olifantpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
1 nag
5.0
Des 2021

Baie gerieflik verblyf in besondere tuin. 'n Mens sal ver soek om sulke heerlike verblyf in so 'n uitstaande tuin én met sulke gasvryheid te kry! Hierdie is 'n uitsonderlike plaastuin wat nie in woorde beskryf kan word nie, mens moet self gaan kyk. Wendy is so gasvry, nadat ons vroegoggend gaan stap het, het Wendy ons genooi vir koffie en beskuit en ons het te lekker gekuier. Ons het dit besonder waardeer dat Wendy ons gekrediteer het met die koste van ons een seun wat as gevolg van reisbeperkings nie Suid-Afrika toe kon kom nie. Baie dankie, ons sal definitief teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

What wonderful people on a stunning farm. Warm welcoming people on a most stunning farm. Beautiful views The most spacious cottage decorated with excellent taste. Would recommend more than a 1-day stay. We will definitely be back We have already told a number of friends. Gets 10/10,

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Olivewoods B&B
Wow. Thanks for your wonderful review. So kind of you. Please visit again as we so enjoyed meeting you and spending the evening with you.

Paul K
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jan 2021

Rustige stil omgewing. Ideale plek om vir 'n naweek weg te breek na 'n stil plattelandse plek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wendy
Olivewoods B&B
Thanks for your kind review.

Pierre J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2020

Skoon, netjies en aangenaam. Die gashere was uitstekend en het ons genooi om saam met hulle ’n ligte ete en drankie te geniet. Daar is ’n wonderlike tuin en fantastiese uitsig vanaf die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Olivewoods B&B
Thank you so much for your wonderful review. So kind of you. Sure I will get lots more bookings when people read your review. Thanks again, Wendy.

Deidre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Fantastiese verblyf. Ons het per ongeluk op Olivewoods afgekom nadat al die plekke by Colesberg en Gariep vol was. Ons is so bly ons het hierdie stukkie hemel ontdek. Wendy en Brett se tuin is ongelooflik mooi en alles so mooi opgepas. Die cottage was so mooi netjies met lekker filterkoffie en beskuit wat daar vir jou gesit word. Dit het alles in wat jy nodig het. Ons was verwelkom deur hulle vriendelike Ridgeback en Fox Terrier. Olivewoods is ook dierevriendelik wat vir my baie belangrik was oor ons 2 pugs saam kon oorbly. Ons sien uit om met ons volgende reis weer daar 'n draai te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Olivewoods B&B
Thank you for the wonderful review. So kind of you to take the time to review Olivewoods.Hope to see you again. Regards Wendy

Carl V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Topklas. Uitstekende gasvryheid, pragtige uitsig, aangename geselskap en vyfster-aandete! Jy sal nie maklik beter waarde vir geld kry elders nie! Baie Dankie aan Brett en Wendy. Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Olivewoods B&B
Thanks for your very kind and complimentary review. We so enjoyed meeting you and wish you lived close by. Will always remember that you said life is Broos. ie life is fragile. So Seize the day!

Bryan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

It was a class experience, very hospitable owner and an outstanding location. I didn't want to leave - the decor and environment was pristine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Olivewoods B&B
Thanks for your kind review. Wendy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R63, Olivewoods-plaas, Cookhouse, 5820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYTJkMmM3LTYwOWUtNDA4My04Mzk2LWQ0YWJlMDdlMWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off the R63 Olivewoods Farm 5820 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.743647344163 25.748526602983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang